Susara Johanna Susanna Swanepoel

Is your surname Janse van Vuuren?

Connect to 2,203 Janse van Vuuren profiles on Geni

Susara Johanna Susanna Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Susara Johanna Susanna Swanepoel

Notas deur David Abraham Swanepoel

Volgens Norval, via die ge-annoteerde vertaling deur 'n anonieme persoon op die History’s Walk webwerf, het ene Sara Swanepoel ‘n hand of arm van ‘n Matebele met ‘n byl geamputeer in die Slag van Vegkop:

“Sara Swanepoel saw a warrior crawling out from under a wagon and attacked him with an axe, amputating his hand. According to Van der Merwe it was Elisabeth Bronkhorst who chopped the warrior’s hand off at Piet Botha’s wagon, and the writer (Norval) was of the opinion that Sara also amputated the arm of a warrior who tried to negotiate the thorn branches under her wagon on his shield.” [1]

Rapporteurs oor Vegkop verskil baie oor detail, selfs die datum waarop die slag plaasgevind het. In hierdie geval maak dit nie veel saak of sy net ‘n hand of ‘n hele arm afgekap het nie.

Dat hierdie persoon wel by Vegkop was, word bevestig deur:

"Abraham (jr.) is getroud met Sarah Johanna Susanna Jansen van Vuuren.207 Sarah se ouers, Lourens van Vuuren en sy vrou, Martha Aletta, was ook deel van die Andries Hendrik Potgieter- en Sarel Celliers-trekke.208 Hulle het na Masjonaland saamgetrek en deelgeneem aan die geveg by Vegkop op 16 Oktober 1838 waar die Matabelemag afgeweer is.209 Die Potgieter-trek het later by die laer van Gerrit Maritz in Natal aangesluit." [2], p76.

Bronne:

1. Anonymous author. The Battle of Vegkop – 20 October 1836. Available online: https://www.historyswalk.co.za/?page_id=487. Accessed on 2018-05-18. Hierdie is 'n vertaalde uittreksel met invoegings, vanuit: E J G Norval. 2002. Bloed, sweet en trane : die verhaal van die Voortrekkers. Pretoria : Bienedell

2. Cooks, James Andrew. 2013. ʼn Genealogiese en historiese perspektief op ʼn gedeelte van die familie Swanepoel in Suid-Afrika (1698-1906) MA tesis, Noordwes-Universiteit. Gratis aflaaibaar by: https://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/10163. Die getalle in die aangehaalde teks is indeksyfers vir voetnotas, laai die tesis af vir meer inligting. Hoofstuk 3 in die geval.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.



Transvaal Civil Deaths, Pretoria

Sarah passed away on 5 January 1873 at Lichtenburg aged 65 years and 3 months. She was married and left immovable, Movable property, a will and assets of more than £ 25

Death Notice signed by H. Greef of Hartsrivier and Veldcornet A.C. Swanepoel


view all 12

Susara Johanna Susanna Swanepoel's Timeline

1809
January 5, 1809
' Comanaties ', George District, Cape Colony, South Africa
1828
November 30, 1828
Cape Colony, South Africa
1831
May 19, 1831
1834
May 30, 1834
1837
May 7, 1837
Lichtenburg, Ngaka Modiri Molema, NW, South Africa
1840
September 27, 1840
1844
October 23, 1844
Orange Free State, South Africa
1848
May 11, 1848
Fauresmith, Xhariep, Free State, South Africa
1852
April 25, 1852