Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus

How are you related to Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus?

Connect to the World Family Tree to find out

Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Theodorus Cornelius Johannes Erasmus

Also Known As: "Doors Wonderboom - Theodorus Cornelis Johannes Erasmus"
Birthdate:
Birthplace: Uitenhage, Kaapkolonie
Death: May 11, 1900 (73)
Wonderboom, Pretoria, Zuid Afrikaanse Republiek
Place of Burial: Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
Immediate Family:

Son of Daniel Jacobus Erasmus (Oupa Swartkoppies) and Cornelia Jacoba Susanna Erasmus
Husband of Johanna Maria Erasmus and Emerentia Margrietha Elizabeth Erasmus
Father of Willem Petrus Erasmus; Johanna Maria Badenhorst; Martha Louisa Susanna Laidlaw; Johannes Jacobus Elardus Erasmus; Rasmus Elardus Erasmus Erasmus and 13 others
Brother of Anna Catharina Jacomina Wilhelmina Magritha Barkhuysen; Martha Maria Elizabeth Oosthuizen; Daniel Elardus (1) Erasmus; Hester Susanna Erasmus; Daniel Elardus (2) Erasmus (Daantjie Doornkloof) and 10 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus

Siblings:

  • Anna Catharina Barkhuizen (born Erasmus)
  • Martha Maria Elizabeth Oosthuizen (born Erasmus)
  • Daniel Jacobus Elardus Erasmus
  • Hester Susanna Strydom (born Erasmus)
  • Daniël Elardus (Daantjie Doornkloof) Erasmus
  • Cornelia Jacoba Susanna Erasmus
  • Pieter Ernst Erasmus
  • Stephanus Petrus Erasmus
  • (Seuntjie) Erasmus
  • Louwrens Abraham Erasmus (twin brother of Theodorus Cornelis Johannes "Doors Wonderboom" Erasmus)
  • Johannes Elardus (Hans) Erasmus
  • Rasmus Elardus (Ou Dubbele) Erasmus
  • Karel Jacobus Erasmus
  • Barend Elardus Erasmus

Children:

Theodoris Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmusnhet homself wes van die Apiesrivier en noord van die Magaliesberg gevestig op 2500 morge van die plaas Wonderboom, Pretoria. Sy plaashuis staan vandag nog en is tot historiese gedenkwaardigheid verklaar. Doors was op sy gedeelte van die plaas begrawe. Sy graf is baie lank gelede al geheel verwoes.

Die egpaar het drie seuns en een dogter in die lewe gebring waarvan die oudste seun na sy oupa Erasmus aan vaderskant en die jongste na sy oupa Erasmus aan moederskant vernoem is.

Tarien Cooks skryf die volgende aan die Erasmus gespreksgroep, wat volgens oorlewering vertel word:

"Daniël Doors het +/- 1870 gaan olifante jag in die Thabazimbi / Koedoespoort omgewing. Hulle het 102 Olifante geskiet in 6 maande se tyd."

Doors Wonderboom het blykbaar die Erasmusgebou op Kerkplein besit. Hy het Lang Piet Marais aangestel as Bankbestuurder. Die Lang Piet het van Doors Wonderboom geld gesteel. Doors Wonderboom en 'n vriend of familie (nie seker) laai toe ou Lang Piet op 'n spider en laai hom toe anderkant die Vaalrivier (OVS) af. (Verban hom uit ZAR).

'n Ruk na die voorval ry Doors Wonderboom op die mark met 'n Blue Chef waar Lang Piet voor die motor inloop (het nie seergekry nie). Lang Piet sê toe vir Doors Wonderboom hy moet hom skaam hy is tog 'n gesiene man in Pretoria. Net daar en dan het Doors Wonderboom ou Lang Piet wat "gedress" was in 'n broek met meerskynpype en pluiskuil met die sambok by gekom, en hom so geslaan dat die pluiskuil rand om sy nek geswaai het."

  • DEPOT TAB
  • SOURCE MHG
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 0
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE N/37
  • PART 1
  • DESCRIPTION ERASMUS, THEODORUS CORNELIS JOHANNES.
  • STARTING 19000000
  • ENDING 19000000
  • REMARKS SURVIVING SPOUSE JOHANNA MARIA ERASMUS (BORN PRINSLOO).
  • DEPOT TAB
  • SOURCE MHG
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 0
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE N/37
  • PART 1
  • DESCRIPTION ERASMUS, THEODORUS CORNELIS JOHANNES.
  • STARTING 19000000
  • ENDING 19000000
  • REMARKS SURVIVING SPOUSE JOHANNA MARIA ERASMUS (BORN PRINSLOO).
view all 24

Theodorus Cornelis Johannes (Doors Wonderboom) Erasmus's Timeline

1826
June 14, 1826
Uitenhage, Kaapkolonie
1827
January 21, 1827
Uitenhage, Kaapkolonie
1852
November 30, 1852
Pretoria, Transvaal, South Africa
1854
September 20, 1854
Pretoria, Transvaal, South Africa
1856
October 21, 1856
Wonderboom, Pretoria, Transvaal, South Africa
1858
February 11, 1858
Pretoria, Transvaal, South Africa
1859
December 5, 1859
Pretoria, Transvaal, South Africa
1861
July 14, 1861
Pretoria, Transvaal, South Africa
1869
March 4, 1869
Pretoria, Transvaal, South Africa
1871
March 10, 1871
Pretoria, Transvaal, South Africa