Historical records matching Willem Hendrik Neethling, b1c7
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
father
-
mother
About Willem Hendrik Neethling, b1c7
Hy sluit op 25 Oktober 1838 by die Groot Trek aan en was onder andere saam met Erasmus Smit. In 1843 trek hy van Natal na Transvaal. Hy woon op Ledouphinni byTreurrivier naby Ohrigstad en is oorspronk lik daar begrawe. Hy word later herbegrawe in die Voortrekkerbegraafplaas by Ohrigstad.
Volgens Jan Visagie in "Voortrekker Stamouers":
Sy woonplek in die Kaapkolonie was op Kleinrivier naby Worcester. Hy sluit in 1838 by die Groot Trek aan. Volgens oorlewering het hulle saam met die gesin van Jacob Pieter Daniel de Villiers van Franschhoek en enkele ander na die binneland getrek. Hulle het op 25/10/1838 by die ander Voortrekkers in Natal aangesluit. Hy was teenwoordig by die slag van Bloedrivier saam met sy twee seuns Hendrik Ludolph en Schalk Willem.
In 1848-1851 het hy die Laeveldpad na Delagoabaai vanaf Klipkraal naby Sabie verkort.
Die plaas Renosterfontein aan die regterkant van die wapad onder ‘Delgoosberg’, Ohrigstad, is op 18 Des 1845 vir hom aangeteken, maar daarna het hy dit weer ‘bedank’ en is die plaas Buffelrivier op 15 /5/1846 vir hom geregistreer. Later het hy blykbaar op die plaas van sy tweede vrou, Ledouphinni, Ohrigstad, geboer (E M Neethling: Die Neethlings in Suid-Afrika, p94; Breytenbach en Pretorius, reds: Notule, SAR, Deel 1, pp 196-197, en vgl ook p 172, no 70; Erasmus Smit: Dagboek (VM II, 25/10/1838,p247
Sluit op 25 Okt 1838 aan by die Groot Trek, en was o.a. saam met Erasmus Smit. Trek 1843 van Natal na Transvaal
Willem Hendrik Neethling, b1c7's Timeline
1794 |
January 5, 1794
|
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa
|
|
January 5, 1794
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
||
1819 |
March 19, 1819
|
Tulbagh, Cape Colony, South Africa
|
|
1820 |
November 20, 1820
|
Worcester, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1824 |
June 26, 1824
|
Tulbagh, Cape Colony, South Africa
|
|
1827 |
July 26, 1827
|
Worcester, Cape Colony, South Africa
|
|
1832 |
May 12, 1832
|
Worcester, Cape Colony, South Africa
|
|
1833 |
October 11, 1833
|
Swellendam, Western Cape, South Africa
|