Johanna Jacoba Bührmann, b1c7d4

Is your surname Neethling?

Connect to 1,734 Neethling profiles on Geni

Johanna Jacoba Bührmann, b1c7d4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johanna Jacoba Bührmann, b1c7d4

Johanna Jacoba Bührmann (Neethling) - +(’’’Death Notice’’’) – 1896-05-24 Added by AR Swanepoel

Mpumalanga, ERMELO district, De Emigratie 327 IT, farm cemetery GPS: -26 46.322, 30 6.439

Toe haar eerste man dood is, was daar twee klein dogtertjies (volgens Sarie Biesenbach). Sy hertrou toe met Theodore Bührmann. Hulle woon later op die plaas "De Emigratie" in die distrik Ermelo, waar sy op 24 Mei 1896 oorlede is.

Sy en haar tweede man het nog 5 kinders gehad.

Herman Labuschagne vertel van die plaas De Emigratie op die SAgenealogie gespreksforum (verkort):

"Dis ‘n redelike bekende plaas. Mens lees heelwat daarvan in ABO geskiedenis. De Emigratie is ‘n mooi plaas, met mooi ou statige geboue, maar hy is glo vir een ding redelik beroemd; blykbaar is die myle lange eikelanings wat langs die plaaspaaie en hoofpad afgeplant was, die langste eikelanings in die wêreld. Mens kan sien dat Ermelo goeie wêreld is vir eiekebome. De Emigratie se eike is nog nie reusagtig groot nie, maar ek skat dat dit eendag ‘n bate sal wees wat die plaas se eens-aansienlike waarde ver sal oortref.

De Emigratie se woonhuis het ook iets wat op sy dag seker redelik raar was, en wat ek sover ek kan onthou nog net by die Sammy Marks museum buite Pretoria gesien het. In die een badkamer is daar sulke dig geelkoper pype wat langs die stort-muure uit-kronkel. Die pype is vol gaatjies, sodat dit ‘n stort vorm wat van alle kante af spuit. Dit moes ‘n baie progressiewe installasie gewees het op sy dag ."

view all 16

Johanna Jacoba Bührmann, b1c7d4's Timeline

1827
July 26, 1827
Worcester, Cape Colony, South Africa
July 26, 1827
Worcester, Cape Colony, South Africa
1849
February 17, 1849
1850
December 21, 1850
Lydenburg, South Africa
1852
October 25, 1852
1859
June 5, 1859
Ermelo, Transvaal, South Africa
1860
August 5, 1860
Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
1860