William Hofmeyr Louw

Is your surname Louw?

Connect to 9,565 Louw profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

William Hofmeyr Louw

Also Known As: "Willie"
Birthdate:
Birthplace: Murraysburg, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
Death: November 23, 1901 (30)
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa (By death peleton as rebel in Anglo-Boer War)
Immediate Family:

Son of Ds Andries Adriaan Louw, Sr. and Jemima Louw, b7
Brother of Maria Johanna Louw; Andrew Murray Louw; Ds Andries "Andrew" Louw; George Albertyn Louw; Ds Abraham Faure Louw, g4 and 5 others
Half brother of Magdalena Aletta Bartmann and Andries Adriaan Louw

Occupation: Farmer
Managed by: Teodor Johan Louw
Last Updated:

About William Hofmeyr Louw

Notas deur David Swanepoel

‘n Kaapse rebel en kleinseun van Ds Andrew Murray (sr) aan moederskant.

Volgens die bron [1] het hy ‘n deeglike opvoeding geniet en was hy sag en beminlik van geaardheid. Dit word nogal weerspieël in sy gesigfoto.

Hy boer te Colesberg.

Hy het ‘n beminde gehad, Dana Kolbe. Sy word vlugtig in [1] genoem en het sy laaste maaltyd as ter doodveroordeelde berei.

Hy is nie op die slagveld gevange geneem nie, maar het hom saam met makkers oorgegee weens “omstandighede” waarop nie uitgebrei word nie. Sy oudste suster Maria Johanna Reinecke, ondersteun hom in sy laaste dae.

Hy is na ‘n geregsplek agter die skutkrale te Colesberg geneem en na die fusilering, is die boonste deel van sy liggaam in ‘n kombers toegedraai en is hy begrawe.

Ek veroordeel die teregstelling van hierdie rebelle asook van afvallige burgers in die republieke (hendsoppers en joiners), as ook die van Jopie Fourie in die 1914-rebellie ten sterkste.

Data: [2]

Cape Rebels

  • Surname LOUW
  • Name WILLIE. H
  • Occupation
  • Trial Date
  • Address
  • District
  • Commando
  • Resources SIEN G JORDAAN SE "HOE ZIJ STIERVEN" EN FOTO. SIEN OOK "DEATH OF A REBEL" http://www.abw.netfirms.com/deathofa.htm. Lg is van die lug af, maar sien [3]
  • Where Sentenced COLESBERG
  • Sentence TEREGGESTEL TE COLESBERG OP 23 NOVEMBER 1901
  • Ref ID 5752

Bronne:

1. G Jordaan; M Constansz Hutten. So het hulle gesterf! : laaste ure van diegene oor wie die doodsvonnis uitgespreek en voltrek is in die Kaapkolonie gedurende die oorlog, 1899-1902. Kaapstad : HAUM ; Pretoria : De Bussy, Tweede druk, 1941. pp121-129.

2. http://www.wmbr.org.za/. Soek vir Louw, Willie H.

3. H Labuschagne. Death of a rebel. https://www.labuschagne.info/death-of-a-rebel.htm#.W5arxM4zaJA. Accessed 2018-09-10

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

William Hofmeyr Louw's Timeline

1870
December 17, 1870
Murraysburg, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
1901
November 23, 1901
Age 30
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa