

Die Slag van Magersfontein het 'n beroemde oorwinning geword vir die Boeremagte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hierdie slag het een van 'n driestuks neerlae deur die Britse magte (saam met Colenso en Stormberg) uitgemaak wat in Brittanje as die Swart Week bekend gestaan het. Die slag het gevolg na drie opeenvolgende nederlae (Belmont, Graspan en Twee Riviere (aan die Engelse bekend as die slag van Modderrivier)) wat deur die Boeremagte gelei is in hul poging om Lord Methuen se opmars om Kimberley te ontset, te stuit. Die slagveld is naby die N12 nasionale pad. http://af.wikipedia.org/wiki/Slag_van_Magersfontein
The Battle of Magersfontein[Note 1] (/ˈmɑːxərsfɒnteɪn/ MAH-khərs-fon-tayn) was fought on 11 December 1899, at Magersfontein near Kimberley on the borders of the Cape Colony and the independent republic of the Orange Free State. British forces under Lieutenant General Lord Methuen were advancing north along the railway line from the Cape in order to relieve the Siege of Kimberley, but their path was blocked at Magersfontein by a Boer force that was entrenched in the surrounding hills. The British had already fought a series of battles with the Boers, most recently at Modder River, where the advance was temporarily halted. http://en.wikipedia.org/wiki/Battle_of_Magersfontein
Die doel van die projek is om soveel moontlik profiele wat gesneuwel het tydens die Slag van Magersfontein , by te voeg.
The purpose of this projects is to add as many profiles possible of people who died at the battle of Magersfontein.