• Join - It's Free

Genealogy Projects tagged with Afrikaans Language on the Geni Family Tree

« Back to Projects Dashboard

  • Die Genootskap van Regte Afrikaners

    Ná die tweede Britse oorname in 1806 het Engels geleidelik die amptelike voertaal aan die Kaap geword en ’n streng verengelsingsbeleid is ingestel om Nederlands en Afrikaans te probeer verdring.’n Paarlse predikant, ds. G.W.A. Van der Lingen , het in 1858 ’n private skool met Nederlands as voertaal gestig om Afrikaanssprekende kinders te onderrig. Die skool was De Gimnasium en een van die onder...