Genealogy Projects tagged with South African Surname on the Geni Family Tree

« Back to Projects Dashboard

  • HAASBROEK

    Progenitor : Leendert Johannes Haasbroek, SV/PROG Johannes Haasbroek. Stamvader van die Haasbroek familie in Suid-Afrika. (Legendes en oorvertellinge weerspieël selde die waarheid) deur Basie Haasbroek, hierdie artikel het verskyn in FAMILIA no3 van 2003 Die stamvader van die Haasbroek familie in Suid-Afrika was Leendert Johannes Haasbroek gebore 25 November 1753 te Katwijk aan de Rhijn in Suid...