President Paul Kruger - Geboortedatum verkeerd?

Started by Johan Pieter Visser on Friday, March 29, 2013
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 13 posts
3/29/2013 at 5:54 AM

Geboortedatum hiebo is die 1ste Oktober? Dit moet die 10de Oktober wees, of mis ek iets?
Dankie. Johan Visser

Johan jy is reg. Ek sien die geboorte datum is 10/10. het jy of iemand anders dit reg gemaak. Dit is nou reg,

Groete
Dries

Private User
3/29/2013 at 7:02 AM

Ek het dit reg gemaak.

Groete

Lea

3/29/2013 at 9:24 AM

Oom Paul is gebore op die 10de Oktober 1825 op die plaas Bulhoek, Colesberg.

3/29/2013 at 10:47 AM

Dankie vir die regstelling van oom Paul se geboortedatum, Lea. Ek leer nog en voel nog nie gemaklik om sulke groot profiele te verander sonder raadpleging nie.
Groete.
Johan

Private User
3/29/2013 at 10:07 PM

Dit is 'n plesier.

Hi Johan,

Volgens inligting in my besit dui dit ook aan as 10 Oktober

Groete
Leon van Aswegen

4/3/2013 at 2:00 AM

Volgens historikuste was Paul Kruger die 1e Oktober gebore maar dis naderhand aangesien as die 10e Oktober. Hulle reken dis oor die O van Oktober dat hulle dit naderhand die 10e gemaak het....

6/8/2015 at 9:33 AM

Ag die boere het dit dan as n vakansie dag gehou vir 100 jaar so hulleben sy kinders was dan amal simpel,? agter agter klein seun van Pres. Paul Kruger.

Private User
11/23/2016 at 11:05 AM

Hi,
Waar is hy oorlede?
Daar word 3 plekke genoem in sy profile en onder about nog n plek.
Almal in dieselfde omgewing?

11/23/2016 at 6:40 PM

Gehoop dalk kan die sterfdokument beskikbaar wees.
DEPOT TAB
SOURCE MHG
TYPE LEER
VOLUME_NO 0
SYSTEM 01
REFERENCE 5558
PART 1
DESCRIPTION KRUGER, STEPHANUS JOHANNES PAULUS.
STARTING 19040000
ENDING 19040000
DEPOT TAB
SOURCE MHG
TYPE LEER
VOLUME_NO 0
SYSTEM 01
REFERENCE 5558
https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-41WJ?i=508&ca...

Private User
11/24/2016 at 12:11 AM

Dis nou jammer. Ek is nou in Luzern, so 170km van Clarens.

Showing all 13 posts

Create a free account or login to participate in this discussion