| Birthdate: | |
| Birthplace: | Cape Town, Western Cape, South Africa |
| Death: | Died |
| Occupation: | NG Kerk Minister Graaf Reinet & Cape Town. Studied at Gosport, England and Utrecht, Netherlands |
| Managed by: | Penny Elliott FAURE |
| Last Updated: | |
Faure, Abraham, predikant. 1795: Gebore op Stellenbosch op 29 Augustus. 1814: Vertrek na Engeland vir verdere studie. 1816: Gaan na die Universiteit van Utrecht om in die teologie te studeer. 1818: Keer na Suid-Afrika terug en word as predikant van Graaff-Reinet bevestig. 1822: Word predikant in Kaapstad. 1824: Stig Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansche Tijdschrift. 1829: Die S.A. Kollege kom tot stand, deur sy bemoeiing. ± 1842-62: Scriba van die Kaapse Sinode van die N.G. Kerk. 1843: Stig die tydskrif De Honingbij. 1849: De Honingbij word vervang deur De Kerkbode, wat hy 20 jaar lank redigeer. 1859: Hy lewer groot bydrae tot die stigting van die Kweekskool op Stellenbosch. 1862: Ontvang 'n ere-doktorsgraad van die Rutgers College in New Brunswick, V.S.A. 1867: Hy aanvaar die emeritaat. 1875: Oorlede in Kaapstad op 29 Maart.
Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
| 1795 |
August 29, 1795
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1875 |
March 28, 1875
Age 79
|
|
|
| ???? |
|
||
| 1832 |
1832
Age 36
|
|
|
| 1819 |
June 25, 1819
Age 23
|
Graaf-reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
| 1821 |
1821
Age 25
|
|
|
| 1822 |
1822
Age 26
|
|
|
| 1824 |
1824
Age 28
|
|
|
| 1825 |
1825
Age 30
|
|
|
| 1827 |
1827
Age 31
|
|