Christoffel Johannes Swanepoel, b3c12d8e1f3

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,781 Swanepoel profiles on Geni

Christoffel Johannes Swanepoel, b3c12d8e1f3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Christoffel Johannes Swanepoel, b3c12d8e1f3



===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel

Database ID: 10120
POW Number: 11036
Surname: SWANEPOEL
Name: CHRISTOFFEL JACOBUS
Age: 39
Address: CLOCOLAN TOWN
District: LADYBRAND
Where Captured: FOURIESBURG
When Captured: 1900-07-30
Camp: Onbekend
Country: Onbekend
Ship (to): Onbekend
Ship (from): N/A



Sy naam verskyn op die lys van stemgeregtigde burgers vir 1907 ("Lucretia", Clocolan).


1. Beroep ten tye van sy dood: Boer te Lucretia, Ladybrand.

2. Hy sterf ongetroud.



Notas deur David Abraham Swanepoel

Ek het die volgende volledige dokument bekom in my soeke na die eisdokument van ‘n ander Christoffel Johannes Swanepoel wat ‘n “protected burger”, in sy geval ‘n joiner, was.

  • DEPOT TAB
  • SOURCE CJC
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 633
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE 249
  • PART 1
  • DESCRIPTION CLAIMS FOR COMPENSATION. PROTECTED BURGHERS. LADYBRAND. CHRISTOFFEL
  • JOHANNES SWANEPOEL.
  • STARTING 1903
  • ENDING 1903

Synde dit vandag nog soms ‘n sensitiewe saak is, wil ek dit op rekord stel dat die persoon in die inskrywing nie ‘n protected burgher was nie. Die fout het ingesluip toe daar bo aan die eisdekblad protected burgher geskryf is. “Protected” is daarna deurgehaal, maar nie deur die argief se indekseerder raakgesien nie.

Die eisdekblad en ‘n verklaring is opgelaai onder “documents”. Hieruit blyk dit dat hy in Generaal [Marthinus] Prinsloo se vegggroep gedien het en as krygsgevangene na Simonstad gestuur is. Weens swak gesondheid is hy na die konsentrasiekamp in Bloemfontein oorgeplaas tot die einde van die oorlog. Suspisie kan ontstaan deurdat die protected burgers in konsentrasiekampe aangehou is, maar so ook ou mans en ander veg-onbevoegdes. Sy naam kom nie in Grundlingh [1] se lyste voor nie.

Hy was ‘n bywoner op sy pa se plaas. Sy ouers en ‘n suster, Dorothea van Jaarsveld, ondersteun die eis as getuies.

Bron:

1. Grundlingh, A.M. 1999. Die “hendsoppers” en “joiners”: Die rasioneel en verskynsel van verraad. Pretoria, Protea Boekhuis

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all

Christoffel Johannes Swanepoel, b3c12d8e1f3's Timeline

1861
September 28, 1861
Cradock, Cape Province, South Africa
December 4, 1861
Cradock, Cape Province, South Africa
1919
January 29, 1919
Age 57
Lucretia, Ladybrand, Orange Free State, South Africa