David Johannes Hennop, b1c1d9e3

Is your surname Hennop?

Research the Hennop family

David Johannes Hennop, b1c1d9e3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

David Johannes Hennop, b1c1d9e3

Birthdate:
Death: May 12, 1901 (29-30)
Diyatalawa Camp, Island of Ceylon (Typhoid fever)
Place of Burial: Diyatalawa Prisoner of War camp cemetery, Ceylon
Immediate Family:

Son of Frederik Philippus Nicolaas Hennop, b1c1d9 and Alida Cornelia Hennop, d2e2
Husband of Johanna Gezina Hennop / Stroebel
Father of Frederik Philippus Nicolaas Hennop; Elsje Aletta Cecilia Petronella Hennop; Alida Cornelia Hennop and Robert Thomas Hennop
Brother of Alida Cornelia Nel / Espach, (Hennop, b1c1d9e1); Jan Phillippus Carel Hennop, b1c1d9e2; Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4; Frederik Phillippus Nicholaas Hennop b1c1d9e4; Anna Margaretha Johanna Maria Hennop and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About David Johannes Hennop, b1c1d9e3

VAB MHG 0 H747

Boere Krygsgevangenes in Ceylon, transkripsie deur Pieter van der Merwe

  • No: 90
  • Naam: David Johannes Hennop
  • Tuisdorp: Uitzicht,Kroonstad, O.V.S.
  • Datum van afsterwe: 12 May 1901
  • Ouderdom: 30
  • Oorsaak van dood: tifoïde koors
  • Plek gevang: Paardeberg
  • Wanneer gevang: 27/02/1900
  • Nommer: 5615

Data from GGSA cemetery recording project DVD, uploaded by David Abraham Swanepoel:

  • Henop, David Johannes
  • Born:
  • Died: 12 May 1901
  • Buried: Burgher Concentration Camp Cemetery, Diyatawala, District Badulla, Uva, Sri Lanka
  • Note: David Johannes Henop of Kroonstad. Died 12-05-1901. Aged 30 years.
  • Revision: 15 and before

Notas deur David Abraham Swanepoel

Daar is 'n stelling:

“The oldest man to be buried here was 90 years of age – David J. Henop of Kroon Stad, O.V.S.” R. L. Brohier. The boer prisoner-of-war in Ceylon (1900 – 1902). Journal of the Dutch Burger Union of Ceylon VOL XXXVI October 1946 No 2

Hierdie Henop met een n is op 12 Mei 1901 oorlede. Dis duidelik die persoon in ons profiel, wat in die naamlys aan die einde ook as nn geskryf word en sy sterfouderdom korrek is, as 30. Dalk het Brohier dit op ‘n grafsteen of dokument gesien, maar dis nie korrek nie. Hy is no 90 op die lys in die Van der Merwe transkripsie, dit het dalk die verwarring veroorsaak.

As hierdie lys verteenwoordigend is van die ouderdomme van die vegtende burgers in die ABO, het min mense bokant 50 geveg. Dis net terloops, die stelling gaan gebrek aan die wanredenasie van te klein navorsingspopulasie en al die kampe se lyste sal moet bestudeer word.

Deursoek die PDF van die Van der Merwe transkripsie tegnies met die woord "cemetery" vir inligting oor hierdie persoon se laaste rusplek. Of begin lees vanaf 5/74.

Sien https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=2068081 vir die monument by die begraafplaas soos dit in 2011 en 2012 daar uitgesien het. Min name is uitkenbaar. DJ Hennop is nie sigbaar nie.

Wat het deur sy gedagtes gegaan toe hy so die vertes ingetuur het? Op die groepfoto waaruit die gesigfoto gesny is, is sy arm broederlik om ‘n medegevangene, wat uitdagend na die fotograaf kyk. As mens maar kon weet wat elkeen gedink het.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

David Johannes Hennop, b1c1d9e3's Timeline