Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4

Is your surname Hennop?

Research the Hennop family

Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4

Birthdate:
Birthplace: District of Kroonstad, Orange Free State Boer Republic, South Africa
Death: April 30, 1902 (40-41)
Refugee (concentration) camp, Kroonstad, Oranje Vrijstaat Boer Republic, South Africa (Peritonitis after scotch cart accident)
Place of Burial: Kroonstad, Free State Province, Republic of South Africa
Immediate Family:

Son of Frederik Philippus Nicolaas Hennop, b1c1d9 and Alida Cornelia Hennop, d2e2
Husband of Maria Magdalena Hennop, f5g5 and Maria Magdalena Hennop
Father of Aletta Johanna Steenkamp; Frederik Philippus Nicolaas Hennop; Susanna Johanna Hennop; Alida Cornelia Hennop and Maria Magdalena Hennop
Brother of Alida Cornelia Nel / Espach, (Hennop, b1c1d9e1); Jan Phillippus Carel Hennop, b1c1d9e2; Frederik Phillippus Nicholaas Hennop b1c1d9e4; Anna Margaretha Johanna Maria Hennop; Magdalena Maria Hennop and 3 others

Managed by: David Abraham Swanepoel
Last Updated:

About Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4

Johannes Jacobus Heennop

South Africa, Free State Dutch Reformed Church Records, 1848-1956

* Name: Johannes Jacobus Heennop

  • Event Type: Marriage
  • Event Date: 20 Oct 1886
  • Event Place: Kroonstad, Free State, South Africa
  • Residence Place: Brakfontein
  • Age: 24
  • Marital Status: Single
  • Record Type: Banns
  • Birth Year (Estimated): 1862
  • Spouse's Name: Maria Magdalena Erasmus
  • Spouse's Residence Place: Dansfontein
  • Spouse's Age: 18
  • Spouse's Marital Status: Single

Spouse's Birth Year (Estimated): 1868 Entry Number: 521


Notas deur David Abraham Swanepoel

Hy sterf een maand voor die einde van die ABO aan inflammasie van die ingewandsvlies in die Kroonstadse konsentrasiekamp. Gewoonlik is wapenneerlêers (hensoppers en joiners) in die kampe opgeneem vir hulle beskerming teen die vegtende boeremagte. Ou mans is ook saam met die vrouens en kinders, aangehou maar hy was slegs 41. Niks dui egter daarop dat hy ‘n wapenneerlêer was nie. Sy naam kom nie voor in die WMBR databasis of in Grundlingh [1] nie.

Die volgende is moontlik ‘n eis wat namens hom ingedien is na sy afsterwe. Hierdie dokumente is nie deur my, David Abraham Swanepoel besigtig nie.

DEPOT TAB SOURCE CJC TYPE LEER VOLUME_NO 1540 SYSTEM 01 REFERENCE 583 PART 1 DESCRIPTION CLAIMS FOR COMPENSATION BURGHERS KROONSTAD JOHANNES JACOBUS HENNOP. STARTING 1903 ENDING 1903

Dis ‘n eis vir ‘n gewone burger, d.w.s ‘n bittereinder. Vervolgens lys NAAIRS die volgende:

DEPOT VAB SOURCE RRB TYPE LEER VOLUME_NO 83 SYSTEM 01 REFERENCE KROONSTAD 30 PART 1 DESCRIPTION ESTATE OF JOHANNES JACOBUS HENNOP KAROOKOM. STARTING 19020000 ENDING 19060000

Die argiefstuk se lewe begin in 1902 en eindig in 1906. Dis dan ook wanneer sy sterfkennis eers uitgereik word, maar dit was nie ongewoon vir hierdie oorlog nie.

Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89LW-V97C-Q?cc=304...

Dit meld dat ‘n bedrag van ₤10.15.8 uitbetaal is deur ‘n Judicial Council.  Dis moontlik die eis. Daar was geen ander bates of testament nie en die betaling het moontlik toe 'n  boedel geskep. 

Hy tree op as getuie by sy broerskind Frederik Philippus Nicolaas Hennop se doop in April 1886.

Sekondêre bron:

[1] Grundlingh, A.M. 1999. Die “hendsoppers” en “joiners”: Die rasioneel en verskynsel van verraad. Pretoria, Protea Boekhuis, p453. Slegs die 1999 uitgawe het dit in, aangesien die data eers kort van te vore ontsluit is.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Johannes Jacobus Hennop, b1c1d9e4's Timeline

1861
1861
District of Kroonstad, Orange Free State Boer Republic, South Africa
1888
1888
1897
January 24, 1897
Kroonstad
1900
February 1900
1902
April 30, 1902
Age 41
Refugee (concentration) camp, Kroonstad, Oranje Vrijstaat Boer Republic, South Africa
????
????
????
Concentration camp cemetery, Kroonstad, Free State Province, Republic of South Africa