Matching family tree profiles for Gerhardus Francois Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Gerhardus Francois Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6
Gerhardus Francois Scheepers - x(Huwelik) Margaretha Elizabeth Scheepers (Nee) Joubert - 1869-10-09 Added by AR Swanepoel
British Concentration Camps of the South African War 1900-1902 - Volksrus Added by AR Swanepoel
Gerhardus Francois Scheepers - +(Sterf Geval) - 1919-03-18 Added by AR Swanepoel
Gerhardus Francois Scheepers - +(Sterfte Kennis) - 1919-03-18 Added by AR Swanepoel
BOEDEL / ESTATE - Gerhardus Francois Scheepers & Margaretha Elizabeth Scheepers (Nee) Joubert Added by AR Swanepoel
Britich concentration camp Volksrust Added by AR Swanepoel
Personal Details
Name: Mr Gerhardus F Scheepers
Other Names: Gerhardus Francois [DBC 107]
Born in camp? No
Age died:
Died in camp? No
Gender: male
Race: white
Marital status: unknown
Nationality: Transvaal
Registration as head of family: Yes
Unique ID: 165259
Camp History
Name: Volksrust RC
Age arrival: 57
Age arrival: 56
Date arrival: 28/06/1902
Date departure: 24/09/1902
Destination: farm
Tent number: F 1
Farm History
Name: Goedehoep / Goedehoop
District: Ermelo
Name: Goedehoop
District: Ermelo
Relationships
Mr Gerhardus F Scheepers (Gerhardus Francois [DBC 107])
is the husband of Mrs Margretha E Scheepers (Margaritha Elizbth [DBC 107])
Sources
Title: DBC 105
Type: Volksrust Camp Register
Notes: p. S-136
Title: DBC 107 Volksrust camp register
Notes: p. S 568-9
Gerhardus Francois (Gert) Scheepers was gebore op Vrydag die 28 ste Maart 1845 . Gert was 'n seun van Staphan Scheepers en Catharina Elizabeth Maria Leroux . Gert het in huwelik getree met Margaretha Elizabeth (Joubert-1575) Scheepers op Saterdag die 9 de Oktober 1869 te Ermelo . Uit die huwelik is gebore: Catharina Elizabeth (Scheepers) Klopper - Johanna Jacoba (Scheepers) van der Merwe - Jozua Joubert Scheepers - Gerhardus Francois Scheepers - Hendrik Theodor Scheepers - Margaretha Elizabeth (Scheepers) De Villiers - Anna Hendrina (Scheepers) Steenkamp - Willem Hendrik Scheepers en Stephanus Johannes Scheepers . Gert was betrokke in die Anglo Boere Oorlog en was 'n krygsgevangene in die Umbilo Krygsgevungene Kamp (Hy was eers aangehou op 'n skip, die "Columbian") en later is 'n permanente kamp met die naam Umbilo naby Durban gebou . Na die vredesluiting is hy toe verplaas na die Volksrust Konsentrasie Kamp tot met sy vrylating . Gert boer sy lewe lank as algemene boer op die plaas Goedehoop in die Ermelo omgeweing . Gert sterf op 73 jarige ouderdom, op Dinsdag die 18 de Maart 1919 in Ermelo .Bygevoeg deur Carl Schulze Scheepers
a) Boer op die ou familieplaas Goedehoop ,16km vanaf Klipbank, in die distrik Ermelo.
b) Gedurende die Boereoorlog was hy ‘n Krygsgevangene aan boord van die Columbian en later Umbilo-kamp, Durban. Hy was sieklik met die uitbreek van die oorlog en het tuis gebly.
c) Oorlede ouderdom van 73 jaar en 8 maande,Met sy dood besit hy die volgende grond:
1. Plaas Witkopjes No. 59 Distrik Piet Retief (2691 morgen - 121 vierkante roeden) ter waarde van £8,073
2. Plaas Halsdoek No. 216 Distrik Piet Retief (340 morgen - 79 vierkante roeden) ter waarde van £1,020
3. Erf No. 91 in het dorp Piet Retief ter waarde van £85
4. 1/5 deel van Lolamontes No. 387 Distrik Middelburg 374 morgen - 346! vierkante roeden) ter waarde van £280
5. Plaas Driefontein No 564, Distrik Middelburg (2145 morgen - 142 vierkante roeden) ter waarde van £4,290
6. Plaas de Goedehoop No 24 Distrik Ermelo (299 morgen - 587 Rdn) ter waarde van £900
7. Erf No 108 Ermelo ter waarde van £750
8. Erf No 39 Ermelo ter waarde van £1,000
9. Sekere Restante Gedeelte van Spitskop alias Alkmaar No 115 Distrik Ermelo groot 996/5 Akte van Transport 5035/1897 ter waarde van £2,490
Hy laat ook 'n Spider met tuigende karpaarden na, asook vee ter waarde van £4,319 en landbouw gereedschap ter waarde van £416.
d) Begrawe op sy plaas Goedehoop naby Ermelo.
e) Scheepers plase: Goedehoop, Spitskop, Witkoppies en Potgieterkeus (12 000 ha)
- Family Search: Gerhardus Francois Scheepers
- WikiTree: Gerhardus Francois Scheepers
Gerhardus Francois Scheepers, a1b2c1d2e2f4g6's Timeline
1845 |
March 28, 1845
|
Origstad, Lydenburg, Transvaal, South Africa
|
|
1872 |
August 30, 1872
|
South Africa
|
|
1874 |
May 18, 1874
|
Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
|
|
1876 |
March 28, 1876
|
||
1878 |
March 11, 1878
|
Goedehoop, Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
|
|
1880 |
October 26, 1880
|
Goede Hoop, dist. Ermelo, Transvaal, South Africa
|
|
1882 |
May 5, 1882
|
||
1884 |
October 1, 1884
|
oedehoop, Ermelo, Transvaal, South Africa
|
|
1886 |
July 2, 1886
|