Jacob Joseph Gouws b3c4d1e4f5

Is your surname Gouws?

Connect to 4,256 Gouws profiles on Geni

Jacob Joseph Gouws b3c4d1e4f5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacob Joseph Gouws b3c4d1e4f5

Volgens notas wat my Pa, Willem Cornelis Gouws (1920-1993) neergeskryf het terwyl hy navorsing oor sy lyn in die Gouws familie gedoen het:

"Jacob Joseph (1821-1884) - Gerrit Maritz se trek. Gouws familie sluit by Thaba Nchu by Retief se trek aan en gaan na Natal. Vergesel Piet Retief op sy sending na die Harrismith omgewing om die gesteelde beeste by Sikonjella te gaan afneem wat lgm van Dingaan gesteel het. Weens siekte nie saam met Retief na Dingaan nie, maar teruggestuur is na die laer. Neem aan Bloedrivier deel. Moes blykbaar ook by die Wit Umfolozi (27.2.1838) gewees het. Daarna vestig hy en wed. moeder hulle in Weenen omgewing.  Maart 1843 -22 jr oud. Trou met PZB (Petronella Zacharya Botha) - eerste huweliksbevestiging in die ou Geloftekerkie, PMB - ds Daniel Lindley van Pennsylvania VSA voltrek.  Eersteling A. Dor. (Anna Dorothea) 1844 Winburg gedoop waar P.Z.B se ouers J.L.P Botha en Anna Dor. Scholtz gewoon het. Jonk soos hy was, woon hy by geleentheid as plaasvervanger vir 'n ander lid 'n sitting v/d Voortrekker Volksraad by. Neem moontlik?! aan die Slag van Congella onder AWJP (Andries Pretorius) deel - saam met Pret. na Tvl.  Eers Potch aangedoen toe na die Magaliesburg. Op Potch. het hy sy 2de kind Jacob Marth. (1846-1918) op 12.12.1848 in die N.H Kerk laat doop.  Woon 'n rukkie in Brits omgewing en vestig hom in 1860 op Waschbank. 
view all 23

Jacob Joseph Gouws b3c4d1e4f5's Timeline

1821
January 24, 1821
South Africa
November 2, 1821
Worcester, Western Cape, South Africa
1844
March 26, 1844
1845
May 29, 1845
Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), South Africa
1849
June 16, 1849
Cape, South Africa
June 16, 1849
1851
June 19, 1851
1853
1853