Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | South Africa |
| Death: | Died in Cape, South Africa |
| Occupation: | Farmer |
| Managed by: | June Kotzee |
| Last Updated: | |
Ignace MARE, Franse Hugenoot, het as wewenaar van Calabria aangekom in die Kaap in 1706. In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig. Hy trou op 7 Feb 1706 met Susanna van VUUREN, sy was ook bekend as Susanna Janse van Vuuren. Haar ouers het gesterwe toe sy nog jonnk was. Ons vermoed dat Susanna en haar broers en susters deur hulle ouma Susanna Jacobs groot gemaak was:
Hy het heel moontlik in Italië gewoon, omdat hy se een dogter Magdalena Fenesie genoem het. Hy het die volgende leeningplase gehad De groene Kloof, Langefontein, Elsjeskraal "aan de Tygerberg". Hy word die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy aan Theunis van Aardt in 1733. Ignace koop toe St. Omar in Daljosafat in 1723 van boedel van Armand Veron.
KINDERS
1. Catharina x 29 October 1713 Gerrit van Vuuren
2. Johannes ~ 24 Sep 1708 + Drakenstein 1761 x Sara Delport
3. Anna Elizabeth ~ 4 Jan 1711 x 21 Des 1727 Pieter Delport
4. Susanna ~ 8 Okt 1713 x 13 Jun 1713 Jacob Delport
5. Lucas Marthinus ~ 12 Jul 1716, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Maria Jordaan
6. Francina ~ 27 Nov 1718 x Pieter du Plessis
7. Maria ~ 5 Jul 1721 x Nicolaas van Rensburg
8. Paulus Ignatius ~ 27 Aug 1724
9. Magdalena Fenesie ~ 15 Sep 1726 x Pieter de Wet
10. Ignatius ~ 14 Aug 1729, burger Drakenstein, x Margaretha Roux xx 16 Jul 1775 Claudina du Toit xxx 19 Feb 1786 Anna Dorothea Pretorius, weduwee van David du Buisson
Please See Maré Project and Summary of Discussions resulting in this configuration:
marries first NN (d c 1700)
marries in 1713 Johannes Janse Van Vuuren i (1694 )
marries second in 1706 Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)
xxOOxx
A) Gerrit Janszoon van Vuren i (1667) marries Suzanne Jacob (1671)
marries in 1706 Ignace Mare i (c1670)
marries in 1713 Catherina Mare i (c 1690)
| 1716 |
July 12, 1716
|
Anno 1716. den 12de Jùlij. Lùcas Martinùs, soon van Ignatius Marre en van Sùsanna Janse Van Vooren, die ook Getùijgen Sijnen. Drakenstein.
|
|
|
1716
|
South Africa
|
||
| 1741 |
September 17, 1741
Age 25
|
17 Do. [Sept 1741]. Lucas Martinus Marais van Cabo de Goede Hoop burger aan Drakensteijn Jongman en Maria Jourdaan van Cabo voornoemdt. Drakenstein.
|
|
| 1742 |
1742
Age 26
|
|
|
| 1744 |
1744
Age 28
|
|
|
| 1746 |
1746
Age 30
|
|
|
| 1748 |
1748
Age 32
|
|
|
| 1750 |
1750
Age 34
|
|
|
| 1753 |
1753
Age 37
|
|
|
| 1757 |
1757
Age 41
|
South Africa
|