Is your surname Maré?

Research the Maré family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Paul Maré

Also Known As: "Paul Maré", "Paul Maree", "Paul Mare de Salgas", "Paul Marre"
Birthdate:
Birthplace: Monthermé, Ardennes, Champagne-Ardenne, France
Death:
Immediate Family:

Husband of NN
Father of Ignatius Maré, SV/PROG

Managed by: Sharon Doubell
Last Updated:

About Paul Maré

WARNING: AT RISK PROFILE See Discussion

Please be very careful with changes and merges you make on this family line, which intermarries and creates MANY SAME NAME/ DIFFERENT PEOPLE that are tempting to collate, creating horrible incestuous tangles that take weeks to undo.

MARE / JANSE VAN VUUREN PROGENITOR LINE

Please See Maré Project and Summary of Discussions resulting in this configuration:

A) Paul Mare marries NN

B1) Ignace Mare i (c1670)
marries first NN (d c 1700)

C1) Catherina Mare (c 1690)
marries in 1713 Johannes Janse Van Vuuren i (1694 )

D1) Gerrit Janse van Vuuren (c 1716)
D2) Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1718 - c 1727)
D3) Johannes Janse van Vuuren (c 1721)
D4) Lucas Janse van Vuuren (c1724)
D5) Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c1727)
D6) Pieter Janse Van Vuuren (c 1730)
D7) Susanna Janse van Vuuren (c 1732)
D8) Daniel Janse Van Vuuren (c 1737)

C2) Ignatius Mare ii (c1690 - c1728)

marries second in 1706 Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)

C1) Johannes Mare (c 1708)
C2) Anna Elisabeth Mare (c 1710
C3) Susanna Mare (c 1713)
C4) Lucas Marthinus Mare (c 1716)
C5) Francina Mare (c 1718)
C6) Maria Maree (c 1721)
C7) Paulus Ignatius Mare (c 1724)
C8) Magdalena Fenesie Mare (c 1726)
C9) Ignatius Mare iii (c 1729)
xxOOxx

A) Gerrit Janszoon van Vuren i (1667) marries Suzanne Jacob (1671)

B1) Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)
marries in 1706 Ignace Mare i (c1670)

C1) Johannes Mare (c 1708)
C2) Anna Elisabeth Mare (c 1710
C3) Susanna Mare (c 1713)
C4) Lucas Marthinus Mare (c 1716)
C5) Francina Mare (c 1718)
C6) Maria Maree (c 1721)
C7) Paulus Ignatius Mare (c 1724)
C8) Magdalena Fenesie Mare (c 1726)
C9) Ignatius Mare iii (c 1729)

B2) Johannes Janse Van Vuuren i (1694)
marries in 1713 Catherina Mare i (c 1690)

C1) Gerrit Janse van Vuuren (c 1716)
C2) Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1718 - c 1727)
C3) Johannes Janse van Vuuren (c 1721)
C4) Lucas Janse van Vuuren (c 1724)
C5) Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1727)
C6) Pieter Janse Van Vuuren (c 1730)
C7) Susanna Janse van Vuuren (c 1732)
C8) Daniel Janse Van Vuuren (c 1737)

Delia Robertson’s First Fifty Year Project Site


Indien iemand oor brondokumente besit wat sy ouers as Paul Maré en Germanine Mathieu kan bevestig, laai dit asseblief op as fotos. Sy vermoedelike doopdatum was 1686 in Ardennes, Montherne in Frankryk (data vanaf Amanda Jansen ontvang, maar nog nie deur primêre bronne bevestig nie).

_____

Hierdie familie is afstammelinge is van die ou Hugenote en volgens die heraldikus C. Pama van Kaapstad was die oorspronklike spelling van die familienaam moontlik De Mare De Salgas. Die familie se voorsate was blykbaar eers in die suide van Frankryk gevestig. Die van is eers later, maar blykbaar voor of met die aankoms aan die Kaap, vereenvoudig na Maré. De Maré beteken eintlik strand- of kusbewoner waaruit afgelei kan word dat die voorsate se woonstreek waarskynlik naby die see was.

_____

Source: http://www.ajmare.com/pafg01.htm

____

Die portret van sy vader en van hom en sy suster Catharina is deur die famililyn van Paul Mare oorgedra en is ook nie bevestig deur bronne nie,

Ignace eerste opgaafrol in die Kaap dateer uit die jare 1704-1705, wat beteken dat hy in dié jare al aan die Kaap was. Met sy aankoms in die Kaap (saam met sy suster Catharina) was hy reeds 'n wewenaar met twee dogters en ‘n seun, maar die name van sy eerste vrou en een van die dogters ontbreek. Daar is waarskynlik fout met van hierdie datums, want in 1704 sou hy dan maar 19 of 20 jaar oud wees, moontlik ‘n bietjie jonk om reeds ‘n wewenaar te wees met drie kinders.

Daar is ook heelwat meningsverskil rondom die herkoms van hierdie stamvader. Hy word as 'n Hugenoot beskou deur party bronne (Cor Pama verwys na hom as 'n Franse vlugteling). In Pieter Coertzen se boek Die Hugenote van Suid-Afrika word hy wel aangegee, maar met die opmerking dat sommige navorsers twyfel of hy wel 'n Hugenoot was. Hy was vermoedelik afkomstig uit Calabrië in Italië (Pieter Coertzen noem ook Cambresis in Duitsland as 'n moontlikheid).

Met sy troue in Kaapstad op 7 Februarie 1706 met Susanna van Vuuren, gebore in Drakenstein in 1691, verklaar hy self dat hy 'n wewenaar van Calabria in Italië is. Hy het heel moontlik 'n tyd lank in Italië gewoon, omdat hy later sy een dogter Magdalena Fenesië genoem het.

In 1707 kry Ignace toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig.Volgens die opgaafrol van 1712 het hy toe 2 seuns en 2 dogters gehad.

Ignace het die leningsplase De Groene Kloof, Langefontein en Elsjeskraal aan de Tygerberg benut. Hy word later die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy in 1733 aan Theunis van Aardt.

Met Drakenstein se klein gemeenskap is dit ook nie te verbasend dat die eerste drie Maré kinders trou met drie kinders van Jacques Delporte en Sara Vitout nie – Jacques was immers ook ‘n landbouer in Drakenstein – hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkersvlei, naby St. Omar, Daljosafat. Ignace koop St. Omar juis in 1723 van die boedel van Armand Veron, so die twee families bly toe baie naby aan mekaar.

Dis nie bekend wanneer Ignace oorlede is nie. Sy vrou Susanna is oorlede in Drakenstein op 14 September 1770.

_____

Source: Paul Mare

____

view all

Paul Maré's Timeline

1661
1661
Monthermé, Ardennes, Champagne-Ardenne, France
1670
1670
Calabria, Italy, Italy
????