Petronella Zacharia Gouws, b5c9d1e2f6

Is your surname Botha?

Connect to 25,209 Botha profiles on Geni

Petronella Zacharia Gouws, b5c9d1e2f6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Petronella Zacharia Gouws, b5c9d1e2f6

Volgens die argief van die Landdroshof, Pietermaritzburg is hulle deur ds Daniel Lindley getroud op 18.3.1843 en word haar name aangegee as P.Z.F. Botha. Hulle was glo die eerste troupaar wat in die kerkie wat na die Slag van Bloedrivier in Pietermaritzburg gebou is, getroud is. Petronella Zacharia is na die Jacob Joseph se oorlye met Karel Pieter Landman jr (gedoop 15.2.1829) seun van die beroemde Karel Pieter Landman (gedoop 20.11.1796 en gesterwe 2.4.1875 en wat onder-bevelvoerder kommandant onder Andries Pretorius te Bloedrivier was). Sy is op 24.9.1911 op Waschbank oorlede (Tant Nellie Gouws beweer dit was 11.9.1911)

Jacob Joseph was met sy troue woonagtig in die distrik Weenen. Volgens sy huweliksertifikaat was Petronella Zacharia Botha toe 'n nooi van 18 jaar oud en van die Winburg distrik in die Oranje Vrystaat. Op 19 jarige ouderdom is haar eerste kind gebore. Na sy troue vestig Jacob Joseph Gouws hom tydelik eers in die distrik Pietermaritzburg en in die distrik Kliprivier naby Dundee, voordat na Streekfontein, distrik Standerton (na die anneksasie van Natal 1843) verhuis word. Daarna is hulle na Rustenburg (Oom Roy Gouws het van Marico gepraat)waar hul oudste kind en dogter Anna Dorothea, aan Geelkoors oorlede is. Daarna het Jacob Joseph-hulle op die plaas Rietfontein gevestig (naby die berg genaamd Graskop in die Amersfoort distrik) en toe op die plaas Waschbank(ongeveer 21 km suid van Amersfoort) nadat hy Waschbank, volgens mededeling van 'n sekere Van Rensburg vir twee honderd pond sterling gekoop het op 8 Desember 1860.


Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS4V-J946-3?cc=252...

view all 24

Petronella Zacharia Gouws, b5c9d1e2f6's Timeline

1825
July 2, 1825
South Africa
August 14, 1825
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1844
March 26, 1844
1845
May 29, 1845
Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), South Africa
1849
June 16, 1849
June 16, 1849
Cape, South Africa
1851
June 19, 1851
1853
1853
1855
January 9, 1855