Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,944 Swanepoel profiles on Geni

Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Kliprivier, Vereeniging, Transvaal, South Africa
Death: January 08, 1953 (93)
Tweefontein, Waterberg, Transvaal, South Africa
Immediate Family:

Son of Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel and Anna Maria Christina Wilhelmina Swanepoel
Husband of Catharina Johanna Jacoba Petronella Swanepoel; Elsie Francina Oosthuizen and Johanna Jurina Swanepoel
Father of Catharina Johanna Jacoba Petronella de Beer; Stefanus Johannes Martinus Swanepoel; Hendrik Johannes (Kleinboet) Swanepoel; Anna Christina De Villiers, b7c2d5e3f8g4; Christoffel Bernardus Swanepoel, b7c2d5e3f8g5 and 7 others
Brother of Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel, e3f4; Christoffel Bernardus Swanepoel; Anna Christina Van Staden, e3f3; Gerhardus Johannes Swanepoel, b7c2d5e3f5; George Frederik Swanepoel, e3f6 and 4 others

1.:: Stephanus Johannes marthinus Swanepoel Nr.3 was die sewende kind van S.J.M. Nr.2 en Anna Maria Christina Wilhelmina, gebore enslin. sy oudste broer, ook genoem S.J.M. is op drie jarige ouderdom oorlede.
2.:: S.J.M. Nr.3 gebore op 29 september 1859, en oorlede 08/01/1953. Getroud in 1879 met Catharina Johanna Jacoba Petronella Smit gebore 23/03/1863 en oorlede 24/11/1924 ( vier maande na die geboorte van S.J.M. Nr.3. Ouma Smit de ouers het op Vaalkop.
3.:: Op 20/05/1879, met die skielik dood van S.J.M. Nr.2, erf die 20 jarige Stephanus Johannes marthinus Nr.3 die plaas Tweefontein waar sy Pa S.J.M. Nr.2 gewoon het, en trou in 1878 met Catharina Johanna Jacoba Petronella Smit, van Vaalkop.
4.:: S.J.M. Nr.3 was driekeer getroud. Vrou Nr.2 en 3 was weduwees. hy het geen kinders vy hulle gehad nie. Sy tweede vrou was Elize Fransien Oosthuizen, genoem Ouma Ellie. Sy was gebore op 20/06/1867 as 'n nooi Plessis vermoedelik du Plessis.
5.:: Sy was van die plaas Quarrie hoek in die noord transvaalse Bosveld.
6.:: Haar man, bekende Kommandant Oosthuizen se vader was die al-om bekende jongman Oosthuizen wat roem verwerf het met die zoeloe aanval op die trekkers te Bloukranz in Natal in 1838,
7.:: toe hy onverskrokke met sy perd deur hordes swartes gejaag het en ammunisie na 'n vasgekeerde mense geneem het, wat daarna die Zoeloe annval weerstaan en afgeslaan het.
DVN: b7c2d5e3f8
Managed by: Eugene Smalberger
Last Updated:

About Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel



===Prisoners of War AOB == Added by AR Swanepoel

Database ID: 25546
POW Number: 26468
Surname: SWANEPOEL
Name: STEFANUS JOHANNES MARTINUS
Age: 42
Address: RIETFONTEIN
District: WATERBERG
Where Captured: NYLSTROOM
When Captured: 1901-12-13
Camp: Onbekend
Country: St. Helena
Ship (to): Onbekend
Ship (from): N/A



1. Hy trek in 1868 vanaf Warmbad na die plaas Tweefontein naby Alma in die Waterberg-distrik.

2. Kinders g1 tot g11 is uit sy 1ste huwelik gebore.

3. Geen kinders is uit sy 2de en 3de huwelike gebore nie.

4. Hy bekom die volgende stiefkinders uit sy 2de eggenoot se vorige huwelik met Kmdt OOSTHUIZEN: Soufie OOSTHUIZEN, Grieta OOSTHUIZEN x Chris BORNMAN, Gysbert OOSTHUIZEN, Doubrand OOSTHUIZEN, Ella OOSTHUIZEN en Ester OOSTHUIZEN.

5. Hy bekom ook vyf stiefkinders uit sy 3de eggenote se vorige huwelik met VAN DER MERWE.


Marriages:

  • X Marriage (07/10/1878): South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSVH-99CV-Y?cc=2821281 : 28 June 2022), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.
    • Marriage register: Stefanus Johannes Martinus Swanepoel b. 1858 & Cathrina Johanna Jacoba Petronelle Smit b. 1863 (Nylstroom, Waterberg, Transvaal)
  • XX Marriage (01/06/1925): "South Africa, Transvaal, Civil Marriages, 1870-1930," database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91V-MQ94-9?cc=2727134 : 19 August 2022), > image 1 of 1; Citing NARS "Civil registration (marriages - coloureds), Transvaal and Swaziland, 1898-1927." The National Archives and Records Service of South Africa, Pretoria.
    • Marriage register: Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel b. 1860 & Elsje Franssina Oosthuizen born du Plessis b. 1887 (Nylstroom, Waterberg, Transvaal 1925)
  • XXX Marriage (28/12/1931): South Africa, Civil Marriage Records, 1840-1973, database, FamilySearch (https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS27-XSC6-9?cc=2821281 : 28 June 2022), > image 1 of 1; Pietermaritzburg Archives (Formerly Natal State Archives), South Africa.
    • Marriage register: Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel b. 1859 & Johanna Burke formerly van der Merwe born van der Merwe (Nylstroom, Waterberg, Transvaal 1931)
view all 18

Stephanus Johannes Marthinus Swanepoel's Timeline

1844
May 26, 1844
Voortrekkerlaer te Valsrivier, Winburg, Orange Free State, South Africa
1859
September 16, 1859
Kliprivier, Vereeniging, Transvaal, South Africa
1879
July 14, 1879
Vaalkop, Nylstroom, Waterberg, Transvaal, South Africa
1882
January 18, 1882
Tweefontein, Nkangala District Municipality, MP, South Africa
1884
July 1, 1884
Leeukraal, Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1886
July 19, 1886
Tweefontein, Nylstroom, Transvaal, South Africa
1888
May 11, 1888
1890
May 1, 1890
Vaalkop, Uthukela DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1892
August 23, 1892