Is your surname Venter?

Connect to 17,260 Venter profiles on Geni

Susanna Johanna Steyn, b5c1d9e5f6g13h2i1j6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Susanna Johanna Steyn (Venter), b5c1d9e5f6g13h2i1j6

Current Location:: Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
Birthdate:
Birthplace: 1 President Street, Modimolle, Bosveld, LP, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Johannes Petrus Venter and Catharina Johanna Magdalena Venter
Spouse of Allan Storme Frederiksen
Mother of Catharina Johanna Magdalena Janse van Rensburg; Private and Private
Sister of Petrus Lafras Venter; Private; Private; Johannes Petrus Venter; Private and 4 others
Half sister of Daniel Stephanus Rossouw Venter; Jacob Hendrik Venter and Philipina Jacoba Venter

Last Updated:
view all 23

Immediate Family

About Susanna Johanna Steyn, b5c1d9e5f6g13h2i1j6

Ek het begin met navorsing in die jaar 2010. Ons het n familie re-unie gehad in Nylstroom by neef Paul Venter se plaas. Daar kon ek eerstehandse inligting bekom van elke familielid en hul gesin. Eerstens het ek begin met die navorsing om my liewe dierbare ouers te eer en hul liefde oor te dra aan my kinders en almal na ons. Vader dankie vir die voorreg om U ook daardeur te vereer. Your Grace and Your Mercy is all we need. We love You Lord. You are the SON of GOD. You are alive in us. My ouers en grootouers was reeds oorlede en aan pappie (Johannes Petrus Venter) se kant was nog net twee van sy broers, Oom Daan en oom Gawie nog met ons. Dan was pappie se suster Soez en haar man oom George (Boet) Tolmay ook nog met ons. Tannie Rina van oom Koot, Tannie Alie van oom Gert was ook by die re-unie. So n voorreg om nog met hul te kon wees en self die inligting van hul te kon kry. Van pappie se neefs was oom Leendert Venter ook daar gewees. Oom Daan en oom Gawie, baie spesiale dank vir al die staaltjies. Ons het n heerlike vreugdevolle familie. Oom Gawie se inligting het my op die spoor gesit van ouma Susanna Johanna CROUS Venter se familie. Dankie Annalee Crous de Witt vir jul navorsing. Aan mammie (CJM Rina Wessels Venter) se kant is al haar broers en susters nog met ons behalwe oom (Piet ) Petrus Lafras Wessels en oom At se eerste vrou, tannie Annatjie. Mammie se jongste suster, Hettie, werk ook aan die WESSELS stamboom. Hopelik sal ons nageslagte besef dat ons hier is as gevolg van honderde voorgeslagte voor ons. Dat ons is wat ons is omdat hul ook hul drome en begeertes uitgeleef het, waar ons vandag in hul voetspore kan volg. Elke een van hul het met geloof in ons Hemelse Vader hierdie land kom bewoon en van oral oor die wereld hierheen gereis om die beloofde land ons sn te maak. Baie ontdekkings het my in trane gehad. Baie ontdekkings het my so trots gemaak. Dankie Koning Jesus dat U in my lewe is.

10 Maart 2018 Ons familie het afskeid geneem van my neef Basjan Venter, nig Lettie Janse van Rensburg, ouboet Daantjie Venter, Oom Daan my pa se broer, Tannie Suez Tolmay, my pa se suster, Tannie Alie my pa se skoonsus, oom Jan Oberholzer my ma se swaer, nig Sannie se man en oom Louis Botha en tannie Toeks Botha , swaer Louis se ouers, Lino se ma, mamma Rosa Pileggi. Marleen se pa, oom Steenekamp. Die lys is so lank. 28.12.2018 het ons afskeid geneem van ons geliefde broer, Johan Venter, net 60 jaar oud. Groot hartseer. Groot bome in ons lewens. Ons groet U. Kontak my asb indien jul enige inligting het oor VENTER FAMILIE voorsate en nageslagte. Vriendelike groete Susan Venter. sjventergrace1@gmail.com sel no. 0625002026