Problem with this page?

Goeie More
Wil graag hoor of jy my kan help hier, asb en kan link met die Fourie stamboom
My skoonma se ma was catharina Johanna elizabeth Fourie gebore 1909 oorl 1987 getroud met hendrik Wessel nel hy geb 1911 oorl 1961; gebly buite bela bela (warmbad) te Leeupoort.
Ek het bietjie inligting van hendrik Wessel, en so geslagte terug, maar ook nie dood seker of van sy oupa se kinders ek die regte pa beet het nie. Die oupa was Elias Johannes paulus nel al van ongeveer 1850 in waterberg distrik.
Ek het die name van hendrik Wessel en catharina Johanna elizabeth se kinders (my skoonma was oudste en het haar name gekry), miskien kan jy met die name vd seuns sien wie was haar pa.
Byvoorbaat baie dankie
Miekie