Abraham Christoffel Swanepoel, b8

Is your surname Swanepoel?

Connect to 16,218 Swanepoel profiles on Geni

Abraham Christoffel Swanepoel, b8's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Abraham Christoffel Swanepoel, b8

Birthdate:
Birthplace: Cape of Good Hope, South Africa
Death: 1750
Immediate Family:

Son of Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG and Maria Sibella Sachse, SM
Brother of Jan Swanepoel, i; Jan ii Swanepoel, b2; Pieter Swanepoel; Rosa Conradie, b4; Johannes (Jan) Swanepoel, b5 and 3 others
Half brother of Maria Magdalena van den Berg and Anna Christina Horak / Groenenberg

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Abraham Christoffel Swanepoel, b8

b8 - Abraham Christoffel - Page 526 - “SA Genealogies” vol 12, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2005”

Hy is vermoedelik jonk en/of ongetroud oorlede want geen verdere inligting is oor hom bekend nie.

___________________________________________________________________

Notas deur David Abraham Swanepoel

CH Swanepoel [1] noem hom enkele kere.

"Geen inligting oor die bewegings van Pieter Jansz Swanepoel en Maria Sibella Sachs se jongste kind, Abraham Christoffel (b8), kon verkry word nie en dit is moontlik dat hy jonk oorlede is. Volgens die Opgaafrolle vir Drakenstein het Pieter Jansz Swanepoel en Maria Sibella Sachs in 1746 nog twee seuns in die huis gehad (KAB: J 195). Volgens die kinders se reeds gemelde doopdatums, kan dit net die 15-jarige Hendrik (b7) en die 12-jarige Abraham Christoffel (b8) wees. Die Opgaafrolle vir 1747 het verlore geraak en soos reeds aangetoon, verskyn Pieter Jansz Swanepoel en Maria Sibella Sachs se besonderhede van 1748 af by die van hulle seun Pieter (b3). Hiervolgens het hulle in 1748 geen kinders rneer in die huis nie (KAB: J 195). Die 17-jarige Hendrik was in daardie stadium al oud genoeg orn sy eie boerdery op die been te probeer kry, rnaar op 14 was Abraham Christoffel nog te jonk daarvoor. In 1750 word daar egter weer 'n seun in hulle opgaaf aangedui en in 1751 'n dogter (KAB: J 196). Laasgenoemde is waarskynlik bloot 'n skryffout. Daarna word daar nie weer enige kinders by hierdie egpaar aangedui nie."

Hy kom dan tot die gevolgtrekking:

"Die moontlikheid bestaan dus dat Abraham Christoffel Swanepoel tot in 1751, toe hy 17 jaar oud was, nog geleef het en by sy ouers gewoon het. Hy is waarskynlik ongetroud oorlede aangesien sy naam nerens in 'n huweliksregister opgespoor kon word nie." Dit is op grond van AJ Swanepoel 1999: 806. [2].

Bronne:

1. Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Gratis aflaaibaar by: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526

2. A.J. Swanepoel in medewerking met Aletta Maria Swanepoel. 1999. n Geslagregister van Swanepoel-families in Suid-Afrika. Pretoria: A.J. Swanepoel

view all

Abraham Christoffel Swanepoel, b8's Timeline

1734
December 19, 1734
Cape of Good Hope, South Africa
December 19, 1734
NGK Kaapstad
December 19, 1734
Cape Town, Cape, South Africa
December 19, 1734
Cape Colony, South Africa
December 19, 1734
Cape Town
December 19, 1734
1750
1750
Age 15
????