Rosa Conradie, b4

Is your surname Swanepoel?

Connect to 16,215 Swanepoel profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Rosa Conradie (Swanepoel), b4

Birthdate:
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: April 21, 1767
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Place of Burial: South Africa
Immediate Family:

Daughter of Pieter Jansz Swanepoel, SV/PROG and Maria Sibella Sachse, SM
Wife of Johannes Henricus Conradie
Mother of Frederik Hendrik Conradie; Pieter Jacobus Conradie; Johannes Hendrik Conradie, b1c3; Maria Sibilla Sibell Conradie, b1c4; Jacobus Conradie, b1c5 and 2 others
Sister of Jan Swanepoel, i; Jan ii Swanepoel, b2; Pieter Swanepoel; Johannes (Jan) Swanepoel, b5; Jacobus Swanepoel and 3 others
Half sister of Maria Magdalena van den Berg and Anna Christina Horak / Groenenberg

DVN: b4
FamilySearch: LHJJ-374
Managed by: Private User
Last Updated:

About Rosa Conradie, b4

Baptism

Rosa Swanepoel - ~(BAPTISM) - 1721-04-13 "Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Marriage

Johannes Hendrik Conradie - x(MARRIAGE) Rosa Conradie (Nee) Swanepoel - 1737-07-19

The marriage took place in Stellenbosch, NOT Cape Town as per some sources.

--------------------------------------------------------------------------------------------------

b4 - Rosa - Page 485 - “SA Genealogies” vol 12, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2005”

--------------------------------------------------------------------------------------------------

Haar eggenote bekom op 26 Oktober 1747 oordrag van die plaas Nieuw Munster, wat tot op daardie
stadium die leenplaas was van Pieter Jansz Swanepoel, die stamvader van die Swanepoels.

--------------------------------------------------------------------------------------------------

Notas deur David Abraham Swanepoel

Die onderstaande is 99%, ligweg geredigeerde uiittreksels uit bron 1.

Rosa Swanepoel, b4 word gedoop op 13 April 1721 op Stellenbosch. Die enigste doopgetuie is Magdalena Bastiaans (NGKA: 2/4/1: 97). Sy trou op 19 Julie 1737 op Stellenbosch met Johannes Hendrik Conradie (b1), seun van Friedrich Conradie en Hermina Harmenz, stamouers van die Conradie-familie in SA. Alhoewel Hermina Harmenz die amptelike SM/Prog van die Conradie-familie in Suid-Afrika is, is Rosa in effek ook ‘n stammoeder aangesien Johannes Hendrik die enigste seun was en die hele Conradie-familie van hulle afstam. Die egpaar het 4 seuns en 3 dogters.

Deurdat sy Rosa heet, wyk haar ma Maria Sibella Sachs af van die konvensie van vernoeming want sy noem nie een van haar 3 dogters na haar moeder Susanna nie. Maria Sibella se twee dogters uit haar eerste huwelik het Maria Magdalena en Anna Christina geheet. Sy is moontlik vernoem na 'n tante aan vaderskant, Rosa Swanepoel (1670 - ?), Klemskerke, Wes Vlaandere.

Rosa en haar man tree as doopouers op vir Jacobus Swanepoel b6c4 op 25 Desember 1755 op Tulbagh.
Pieter Jansz Swanepoel dra sy plaas Nieuwmunster op 26 Oktober 1747 oor aan sy skoonseun. Nieuwmunster is as gevolg daarvan die plaas waar beide die Swanepoel- en Conradie-families hulle beslag gekry het. Hierdie plaas was tot aan die einde van die twintigste eeu in die besit van dieselfde Conradie-familie.

Die egpaar stel ‘n testament in 1762 op waarin hulle Maria Sibella Sachs benoem as erfgenaam sou daar nie kinders uit die huwelik wees nie.

Rosa is op 46 oorlede op 21 April 1767.

Bron:

Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Gratis aflaaibaar by: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.



Baptism Stellenbosch Baptism Record

Marriage Conradie - Swanepoel Marriage Record (Stellenbosch)

The marriage took place in Stellenbosch, NOT Cape Town as per some sources.

--------------------------------------------------------------------------------------------------

b4 - Rosa - Page 485 - “SA Genealogies” vol 12, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2005”

--------------------------------------------------------------------------------------------------

Haar eggenote bekom op 26 Oktober 1747 oordrag van die plaas Nieuw Munster, wat tot op daardie stadium die leenplaas was van Pieter Jansz Swanepoel, die stamvader van die Swanepoels.

--------------------------------------------------------------------------------------------------

view all 15

Rosa Conradie, b4's Timeline

1721
April 13, 1721
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
April 13, 1721
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
April 13, 1721
April 13, 1721
Stellenbosch, Cape Province, South Africa
1737
July 19, 1737
Age 16
Cabo
1741
August 6, 1741
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1744
February 23, 1744
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1747
September 24, 1747
Cape Town, Cape Town, WC, South Africa
1751
1751
Cape Province, South Africa