Abraham Vivier II. SV/PROG,

How are you related to Abraham Vivier II. SV/PROG,?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Abraham Vivier

Birthdate:
Birthplace: La Prêche, Normandië, France
Death: January 12, 1714
Schoongezicht of Daljosafat, Drakenstein, Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Abraham Vivier, I; Abraham Viviers and Elizabeth Isabeau Vivier
Husband of Jacquemine Viviers and Jacquemine b5 Vivier, SM
Father of Jacobus Viviers, b7; Abraham Vivier III,; Elisabeth Viver; Marija / Maria Viviers, b3 SM/PROG; Hercules Vivier, b4 and 5 others
Brother of Pierre Vivier and Jacques Vivier

Occupation: Boer, Farmer
ID: SV/PROG, a1
Managed by: Danie Viljoen
Last Updated:

About Abraham Vivier II. SV/PROG,

Judi Marais-Meyer register MRIN 661.

Eie boedel MOOC8/2.100 ged. 3.2.1714 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C9BY-H9SQ-Q?i=711&...

Hy laat sy weduwee Jacquemine, 'n plaas (naam nie gespesifiseer), 5 perde, 30 beeste en los goedere agter.

Abraham arriveer voor 1690 aan die Kaap as 'n Franse Hugenoot. Hy boer in Drakenstein.

Hy en sy broers kom saam aan die Kaap. Slegs hy laat erfgename.

--------------------------------------------------------------------------------

A French refugee who came to South Africa before 1690.

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

The Huguenot Heritage. The story of the Huguenots at the Cape by Lynne BRYER and Francois THERON. Chameleon Press. 1987. ISBN 0 620 11390 1

Page 37 - 38

Ship no. 6 Zuid Beveland

131 feet

Sailed from Middelburg 22 April 1688

Arrived Table Bay 19 August 1688

VIVIER, Abraham (Normandy)

VIVIER, Pierre, his brother

VIVIER, Jacob, his brother

[VIVIERS]

Added by Y. DROST, 7 NOV 2015

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

GEDCOM Note

{geni:about_me} Judi Marais-Meyer register MRIN 661.

Eie boedel MOOC8/2.100 ged. 3.2.1714

Franse vlugteling, aankoms 1688 vanaf Zieriksee in Zeeland aan boord die "Zuid- Bevelandt" saam met sy twee broers, hulle kom van Normandie af en boer in Drakenstein

GEDCOM Note

Stamvader: Abraham en sy twee broers Jacob en Pierre het voor 1690 as Franse Vlugtelinge na die Kaap gekom en in Drakenstein gaan boer. Hulle was uit Normandie afkomstig. Sy twee broers in ongetroud oorlede. Bron: De Villiers & Pama (1981)
---

GEDCOM Note

French fugitive. Arrived 1688 from Zieriksee in Zeeland o n board the "Zuid-Bevelandt" together with his two brothers . They came from Normandy and farmed in Drakenstein. The two brothers died unmarried. du Plooy.paf: Kom 1688 vanaf Zierikzee inZeeland aan boor d die Zuid-Bevelandt as Franse vlugteling saam met sy twe e broers, Jacob en Pierre, na die Kaap. Hulle was waarskynl ik die kinders van Abraham Vivier en Isabeau Louvel van di e dorpie Criquetot l'Esneval naby Le Havre aan dieFranse n oordkus, destyds deel van die provinsie Normandië. In die d oopregisters van die gemeente Le Preche verskyn die name va n Abraham in 1654, Pierre in 1662 en Jacques in 1665. Hull e moeder is in 1670 oorlede. Dit wil voorkom of die vadere n sy jongste seun Jacques eers na Engeland en die ander bro ers direk na Nederland gevlug het. In maart was die broer s te Zierikzee bymekaar, terwyl die vader in 1693 nog in En geland was. Die plase Schoongezicht, Non Pareille en Goede Rust inDa l Josafat word in 1690 aan die drie broers toegeken. Abrah am trou in 1695 met Jacquemine des Prez. Sy broers is onget roud oorlede.

BIOGRAPHY: Abraham VIVIER van Normandie was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met Zuid Beveland in die Kaap aangekom het vanaf Zierickzee.

BIOGRAPHY: Volgens Jean le Roux: word die volgende inligiting oor Abraham Viviers gegee uit Prof. M.Boucher se Boek "French Speakers at the Cape"bl.124 Daar word gemeld dat Abraham gedoop is op 20 Junie 1654, Pierre op 2 Julie 1662 en Jacob op 20 Januarie 1665. Hul ouers was Abraham Vivier en Elisabeth Louvel. Die moeder is in Oktober 1670 oorlede , 40 jaar oud. Hulle was afkomstig van die dorpie Criquetot-l'Esneval en hul kerkie by Le Preche. As bronverwysing gee hy die departementele argief Seine-Maritime RP Criquetot-l'Esneval 1653-1685

BIOGRAPHY: Abraham het hom gevestig te Schoongezicht (1690) en Menin (1714), Daljosafat. Sy twee broers Jacob en Pierre het ook na SA gekom, maar is nooit getroud nie. Abraham was getroud in 1695 met Jacquemina du PREEZ, d/v Hercule en het 4 seuns en 5 dogters nagelaat:

BIOGRAPHY: 1. Abraham + 1743, ongetroud 2. Elisabeth ~ 12/2/1698 x 3/6/1717 Nicolaas Labat van Pointrie + 30/12/1717 xx 22/10/1719 Matthys Hendrik Eckhoff s/v Heinrich 3. Maria ~ 22/8/1700 x Hendrik Olivier xx Willem van der Vyfer4. Cecilia ~ 16/4/1703 x Gerrit van Kerken 5. Izaak ~ 2/11/1704 6. Jacob ~ 1706 burger Swellendam, x 8/10/1735 Margaretha Klopper xx 28/3/1748 Martha Bezuidenhout 7. Pieter ~ 9/3/1710 8. Martha ~ 29/9/1711 x 6/3/1729 Albertus vanZyl 9. Anna ~ 14/1/1714 Drakenstein na haar pa se dood, x Elias Nel

BIOGRAPHY: Toe Jacquemina de Pre se man Abraham Vivier gesterwe het, het die jonger suster van Jacquemine en haar man Jacques Theron en Maria Jeanne de Pre die dogters grootgemaak. Die oudste dogter Elisabeth Vivier toe sy sestienwas, was sy verlei deur die 26 jarige Chirugyn Charles Prieur du Plessis, die man van haar eie nigge Cecilia van Marseveen. Twee jare later toe Cecilia verwagtend was volg du Plessis weer vir Elisabeth Vivier in die kelder, die berig lees "in de kleder gegaan zijnde om wijn te tappen door du Plessi gevlogt en weder eenmaal vleeslijk bekent". Jacques Theron het toe later 'n brief geksrywe aan de Chavonnes "En ick heb haar gevragh terwijl sij inden arbijt (kraambed) was wie dat die vaeder was, in persense (teenwoordigheid) van desen boeven staende getuijgen, en (sij heeft) niets ander bekent als Saerelt de Plesee" aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap p 470.

BIOGRAPHY: Hendrik Harmensz van Heesel was in 1713 aangekla dat hy probeer het om vir Maria Vivier te verkrag. Hy was 'n kuiper in Drakenstein en was bekend as 'de Rode Kuiper'. In Augustus het hy 'veelvuldige pogingen' om die dertienjarige Maria te verkrag. Die getuienis van Maria en die slavin Lys van Begale was nie voldoende vir 'n veroordeling nie. Aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap, pp 382, 383.

BIOGRAPHY: Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

BIOGRAPHY: Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) Kennethl@xtra.co.nz

BIOGRAPHY: Bydrae: AM van Rensburg

GEDCOM Note

<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Transitional//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"> <html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en"><head> <title></title> <meta http-equiv="content-type" content="text/html;charset=utf-8"/> <meta http-equiv="Content-Style-Type" content="text/css"/> </head> <body> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Stamvader.</font></div> <div align="left">
<font face="Verdana" size="1">Aankoms 1688 vanaf Zieriksee in Zeeland aan boord die "Zuid-Bevelandt" saam met sy twee broers, hulle kom van Normandie af en boer in Drakenstein.</font></div> <div align="left">
</div> <p><font size="2"><b>Abraham VIVIER</b> van Normandie was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met <i>Zuid Beveland</i> in die Kaap aangekom het vanaf Zierickzee. </font></p> <p><font size="2">Volgens Jean le Roux: word die volgende inligiting oor Abraham Viviers gegee uit Prof. M.Boucher se Boek "French Speakers at the Cape"bl.124 Daar word gemeld dat Abraham gedoop is op 20 Junie 1654, Pierre op 2 Julie 1662 en Jacob op 20 Januarie 1665. Hul ouers was Abraham Vivier en Elisabeth Louvel. Die moeder is in Oktober 1670 oorlede , 40 jaar oud. Hulle was afkomstig van die dorpie Criquetot-l'Esneval en hul kerkie by Le Preche. As bronverwysing gee hy die departementele argief Seine-Maritime RP Criquetot-l'Esneval 1653- 1685</font></p> <p><font size="2">Abraham het hom gevestig te <i>Schoongezicht</i> (1690) en <i>Menin</i> (1714), Daljosafat. Sy twee broers Jacob en Pierre het ook na SA gekom, maar is nooit getroud nie. Abraham was getroud in 1695 met<b> Jacquemina du PREEZ</b>, d/v Hercule en het 4 seuns en 5 dogters nagelaat:</font></p> <p><font size="2">1. Abraham + 1743, ongetroud
2. Elisabeth ~ 12/2/1698 x 3/6/1717 Nicolaas Labat van Pointrie + 30/12/1717 xx 22/10/1719 Matthys Hendrik Eckhoff s/v Heinrich
3. Maria ~ 22/8/1700 x Hendrik Olivier xx Willem van der Vyfer
4. Cecilia ~ 16/4/1703 x Gerrit van Kerken
5. Izaak ~ 2/11/1704
6. Jacob ~ 1706 burger Swellendam, x 8/10/1735 Margaretha Klopper xx 28/3/1748 Martha Bezuidenhout
7. Pieter ~ 9/3/1710
8. Martha ~ 29/9/1711 x 6/3/1729 Albertus van Zyl
9. Anna ~ 14/1/1714 Drakenstein na haar pa se dood, x Elias Nel
</font></p> <p><font size="2">Toe Jacquemina de Pre se man Abraham Vivier gesterwe het, het die jonger suster van Jacquemine en haar man Jacques Theron en Maria Jeanne de Pre die dogters grootgemaak. Die oudste dogter Elisabeth Vivier toe sy sestien was, was sy verlei deur die 26 jarige Chirugyn Charles Prieur du Plessis, die man van haar eie nigge Cecilia van Marseveen. Twee jare later toe Cecilia verwagtend was volg du Plessis weer vir Elisabeth Vivier in die kelder, die berig lees "<i>in de kleder gegaan zijnde om wijn te tappen door du Plessi gevlogt en weder eenmaal vleeslijk bekent</i>". Jacques Theron het toe later 'n brief geskrywe aan de Chavonnes "En ick heb haar gevragh terwijl sij inden arbijt (kraambed) was wie dat die vaeder was, in persense (teenwoordigheid) van desen boeven staende getuijgen, en (sij heeft) niets ander bekent als Saerelt de Plesee" aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap p 470.</font></p> <p><font size="2">Hendrik Harmensz van Heesel was in 1713 aangekla dat hy probeer het om vir Maria Vivier te verkrag. Hy was 'n kuiper in Drakenstein en was bekend as '<i>de Rode Kuiper</i>'. In Augustus het hy '<i>veelvuldige pogingen</i>' om die dertienjarige Maria te verkrag. Die getuienis van Maria en die slavin Lys van Bengale was nie voldoende vir 'n veroordeling nie. Aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap, pp 382, 383</font></p> <div align="left"></div> </body> </html>

view all 21

Abraham Vivier II. SV/PROG,'s Timeline

1654
June 20, 1654
La Prêche, Normandië, France
June 20, 1654
June 20, 1654
Le Preche
June 20, 1654
Le Preche
1688
April 22, 1688
- August 19, 1688
Age 33
Cape of Good Hope
1696
1696
1698
February 12, 1698
Paarl, Drakenstein, Cape of Good Hopre
1700
1700
Caap de Goede Hoop, South Africa
1701
1701