Barend Wesselszoon Schout/Pretorius

public profile

How are you related to Barend Wesselszoon Schout/Pretorius?

Connect to the World Family Tree to find out

Barend Wesselszoon Schout/Pretorius's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Barend Wesselszoon Schout/Pretorius (Schulte)

Also Known As: "Praetorius"
Birthdate:
Birthplace: Bentheim, Schüttorf, Niedersachsen, Deutschland (Germany)
Death: circa October 23, 1669 (64-81)
Leiden, Zuid-Holland, Nederland (Netherlands) (Plague)
Place of Burial: Leiden, Leiden, Zuid-Holland, The Netherlands
Immediate Family:

Son of Wessel Schout/Pretorius; Haasje Lourensz Schout and Haasje Schulte/Schout
Husband of Aeltgen Schulte/Schout; Aeltgen Jansdochter Schulte and Annetchen Jacobsdochter van Egmond
Father of Wessel Pretorius/Schulte/Schout; Ds Wessel "Wesselius" Barendsz Pretorius (Schout/Schulte) and Bernardus Pretorius

Occupation: Skoenmaker, Shoe Maker
Managed by: Private User
Last Updated:

About Barend Wesselszoon Schout/Pretorius

Wesselszoon - Seun van Wessel (dus 2de naam Wesselsz),Berend Wessel Schulte,Barend Schout



!BIOGRAPHY: Die stamvader in Nederland is Barend Wesselsz. Schout, gebore Schuttorp, i, d. graafskap Bentheim, later skoenmaker in Leiden. Trou (1) (Pisterskerk) Leiden 6.5.1612 Aeltgen Jansdr.; Trou (2)19.4.1643 Annetgen Jacobs, dogter van Egmond. Barend en sy tweede eggenote het tydens die pesepidemie tussen 4.2.1668 en 23.10.1669 in Leiden om die lewe gekom. Hulle het ‘n voorseun, Wessel Schout gehad, wat die van Schout (magistraat) in Latyn vertaal het tot Pretorius, As Wesselius Pretorius word hy 22.11.1636. 22 jaar oud, in die Album Academicum lngeskryf. In 1639 word hy predikant op Ouddorp, op die eiland Goeree (Nederland) en later in Emmerik; wat in die dae ‘n Nederlandse vesting was. trou 1641 Josyntgen Claesdochter van Egmond. Die egpaar het 4 seuns en drie dogters gehad. Een van hulle, Johannes, gedoop 16.10.1642 was die stamvader van die Suid Afrikaanse familie Pretorius, Hy was eers sieketrooster en "Tweede Persoon” op Mauritius en kom.1666 Kaap toe. 1670 Assistent, 1674 Sekretaris van die Weeskamer, oorlede 30.4.1694. trou (1) 1673 Gertruyd Meyntjes, van Hasselt, wed. van Dirk Bosch; Trou (2) 28.2.1677 Johanna Victor, van Amsterdam. As weduwee hertou sy met Johan Starrenberg, van Amsterdam.

1. Berend Wesselszoon Schutte was born in 1596. On May 16, 1612, he married Aaltje (Aeltgin) Jansdochter in the Pieters church, Leyden. They were both 16 years old at the time of their marriage. Aaltje came from the town Hage in the principality Lippe – Detmold (close to Bentheim). Once he had completed his trade as cobbler/shoemaker, he practised his trade while travelling, until he settled in Leyden, Holland. In Holland he changed his surname to Schout. Both he and his second wife, Annetgen Jacobsdochter van Egmond, died during the pest-epidemic (Apr 4, 1668 to Oct 23, 1669) in Leyden. Source: Pretorius through three centuries 1600 – 1900 - M E Pretorius - ISBN 0 620 16896X

2. See Individual record for him: familysearch Pedigree Resource File as BAREND WESSELZ SCHOUT, where his second wife is given as Annetgen Laurens. Also JP Hansie Brummer records (Contact: John Hysler <JohnDHysler@aol.com) Barend's son's wife is Josina Louwrens. Josina's sister is Annetgen Laurens.

His trade was cobbler/shoemaker.

Both Berend and his second wife, Annetgen Jacobsdocher van Edmond, died during the pest-epidemic (Apr 4 1668 to Oct 23, 1669).

AM Cracknell source: http://www.pretoriusfamilie.info/index.html ' Pretorius - wie is ons en van waar Gehasi?

Bestaande navorsing het die oorsprong van die Pretoriusfamilie teruggetrek na die provinsie/staat Nedersakse in Duitsland. Die oudste voorouer wat ons tot dusver kan naspoor, is Wessel Schulte, wat in Schuttorf in die ryksgraafskap Bentheim, gewoon het. Schüttorf het reeds in 1295, 'n jaar voor Amsterdam, dorpstatus verkry. Dit was geleë streek wat gekenmerk was deur 'n gematigde klimaat, digte eikewoude en sandsteenbrûe. Schüttorf se ambagslui was ook georginseerd in gildes - leerlooiers, skoenmakers en andere.

Kort voor die begin van die 17e eeu, in 1596, aanskou Wessel Schulte se seun Barend Wesselszoon die lewenslig. Nadat hy sy opleiding as skoenmaker voltooi het, het Barend Shüttorf verlaat en hom in Leiden gevestig, moontlik om sy skoenmakerskuns te bevorder.

Voordat daar verder uitgebrei word op die Schulte/Pretorius geskiedenis, moet daar eers 'n ietwat vertel word oor die oorsprong van vanne in die algemeen en dié van Pretorius in die besonder. Verskeie eeue gelede is vanne algemeen bepaal deur die beroepe of professies wat mense beoefen het (Baker/Bakker, Smit/Smith), die plekke waarvandan hulle afkomstig was of geologiese areas (van den Berg, van der Merwe) en patronieme (Wessels - kind van Wessel, Richardson).

In die geval van Pretorius het die oorsprong en betekenis te doen met eersgenoemde. Ons moet egter begin by 'n van wat nie eintlik lyk of dit verwant kan wees nie, naamlik die Duitse van Schulte. In Duits beteken die van "Skildwag". Toe bogenoemde Barend Wesselszoon Schulte na Leiden trek, het hy die Hollandse van Schout aangeneem. Schout beteken ook wag (soos in Rembrandt se "Nagwag" of "Schout by Nacht"), maar dit was ook die titel van die amptenaar wat aangestel is om administratiewe take te verrig en regstoepassing te verseker - soortgelyk aan die huidige magistraat. Barend en sy vrou Aaltje Jansdochter se seun Wessel (* Okt 1614) het in 1636 by die Universiteit van Leiden ingeskryf, waar hy teologie studeer en later as dominee kwalifiseer het. Die praktyk in daardie jare was om, wanneer die universiteit betree word, 'n mens se van te ver-Latyns. Die Latynse ekwivalent van "schout" is "praetor" en Wessel (ook soms na verwys as Wesselius) het die van Praetorius aangeneem, wat later Pretorius sou word.

Om terug te keer na die geskiedenis: Nadat hy sy studies voltooi het, neem Wessel 'n beroep aan na die Hervormde gemeente in Ouddorp op wat vandag as Goerree-Overflakkee bekend staan. Hy sou daar as predikant diens doen van 1639 tot 1653. Op 16 Junie 1641 word hy in Haarlem in die eg verbind met Josyntgen Claesdochter van Egmont. Hierdie egpaar het 3 seuns en sewe dogters gehad - een seun en vier dogters is te Ouddorp gebore en 2 seuns en drie dogters in Emmerik, waar Wessel die laaste jare van sy bediening verrig het.


  • Barend Wesselszoon Schulte
  • skoenmaker
  • gebore 1596, Schuttorf, Bentheim, Duitsland
  • sterf Oktober 1669, Leiden
  • begrawe 14 Oktober 1669, Pieterskerk, Leiden

trou

(1) 6 Mei 1612 te Pieterskerk, Leiden, Nederland, Aeltgen Jansdogter Buitencamp died 1643

(2) 19 April 1643 te Pieterskerk, Leiden Annetgen Jacobsdochter van Egmond circa 1620-1669

Kinders van Barend Wesselszoon Schulte en Aeltgen Jansdogter Buitencamp

Wessel Schout
gebore Oktober 1614, Leiden
sterf 1664, Emmerik
trou 18 Junie 1641 Haarlem. Nederland, Josyntgen Claesdochter van Egmond 1622-1664

on http://www.pretoriusfamilie.info/pret1/I2.html



Died during the pest-epidemic (Apr 4, 1668 to Oct 23, 1669) Once Barend had completed his trade as cobbler/shoemaker, he practised hi s trade while travelling, until he settled in Leyden, Holland . There he changed his surname to Schout, the Dutch equivalent of Schulte.

view all 11

Barend Wesselszoon Schout/Pretorius's Timeline

1596
1596
Bentheim, Schüttorf, Niedersachsen, Deutschland (Germany)
1614
October 1, 1614
Leiden, Leiden, ZH, Netherlands
1614
1669
October 14, 1669
Age 73
Pieterskerk, Leiden, Leiden, Zuid-Holland, The Netherlands
October 23, 1669
Age 73
Leiden, Zuid-Holland, Nederland (Netherlands)
????
????