Berend Potgeter/Pottgeter

public profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

Bernd Potgeter/Pottgeter

Also Known As: "Berndt Potgeter", "Pottgeter", "Berndt"
Birthdate:
Birthplace: op die Ruhr na Nordhorn in die Grafskap van Bentheim Duitsland, Essen, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Germany
Death: after 1577
Nordhorn, NDS, Germany
Immediate Family:

Son of Diederik Potgeter/Pottgeter
Husband of NN Pottgeter Keteler
Father of Kettel Hermann Potgieter; Kettel Hinrich Pottgeter and Kettle Grete Pottgeter

Occupation: Ysterwerker
Managed by: Magdalena Visser (Potgieter)b1c8...
Last Updated:

About Berend Potgeter/Pottgeter

Hy is van ESSEN, op die Ruhr, Duitsland. Hy trou met 'n dogter van Heinrich KETELER van Ossenhoek. Gaan na Nordhorn, in die Graafskap van Bentheim, Duitsland. In 1577 word sy naam nog daar in 'n akte genoem.



Bernd Potgeter Birth:

1530  
Essen, op die Ruhr, na Nordhorn in die Graafskap van Bentheim, Duitsland  

Death:

after 1577   

Immediate Family:

Son of Diederik Potgeter

Husband of nn Keteler 
Father of Kettel Hinrich Potgeter; Kettle Grete Potgeter and Kettel Hermann Potgeter

Essen (in Duitsland) is tot vandag toe nog beroemd vir die Ysterwerke en was daardie tyd ook reeds baie bekend vir die pot- en ketelgieters wat daarvandaan kom. Dit gee waarskynlik vir ons 'n goeie leidraad na die oorsprong van die van POTGIETER.

Berndt het sover bekend 3 kinders gehad. Kettel Hinrich POTGETER, of ook Kettelhinrich genoem, wat trou met Fenne HILLERINCK wat van Hesepe kom. Na wat bekend is het hulle geen nageslag nagelaat nie. Sy tweede seun was Kettel Hermann POTGETER. Hulle enigste bekende dogter was Kettel Grete POTGETER wat getrou het met Albert ROLOWES.

Kettel Hermann POTGETER, of ook Kettelhermann genoem, was getroud met Agnese SCHOLTEN, 'n dogter van Scholten VON BIMOLTEN, wat van Bimolten afkomstig is. Hulle woon op Ossenhoek, maar in die oorlogtyd woon hulle by sy stiefouers op die Scholten boerdery. Agnese was ook Nese of Gese genoem. Slegs een kind van hierdie huwelik Nesen Hermann POTTGETER wat ongeveer in 1590 gebore is, is bekend.

Hermann POTTGETER, ook genoem Nesen Hermann, waarskynlik so vernoem na sy moeder, Nese (Agnese). Hermann is ongeveer 1590 gebore en in 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgermeester van Nordhorn. Hy het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents. Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgulde. Hulle het vier kinders gehad; Nesen Lambert POTGIETER die eienaar van 'n stuk grond in Pottkamp, Adeldorf, Gert POTGETER wat die eienaar van die "Faberhaus" in Schuttorf was, Hermann POTTGEITE wat in 1648 trou met 'n dogter van Swenne VON LODDEN, en Jan POTGIETER.

[ Jan 'Ossenjan' Pottgeter/Potgieter Jan (of Johannes) POTGIETER] was gebore in Nordhorn, Wesfalen, Duitsland en trou in 1634 met Schwerne LODDEN, die dogter van Swenne VON LODDEN van Frensdorf . Sy was ook in Nordhorn gebore, in die jaar 1610. Jan was ook genoem Ossenjan of Kettel Johan. Ons stamvader Harmen Jansz POTGIETER wat in 1635 in Nordhorn gebore is was die enigste seun uit hierdie huwelik. by Eric Swartd in http://www.stamouers.com/stamouers/surnames-n-to-q/398-jansz-potgie...

view all

Berend Potgeter/Pottgeter's Timeline

1530
1530
op die Ruhr na Nordhorn in die Grafskap van Bentheim Duitsland, Essen, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Germany
1555
1555
Nordhorn, Wesfalen, Deutschland (Germany)
1577
1577
Age 47
Nordhorn, NDS, Germany
????
Nordhorn,Wesfalen,Duitsland,Europa
????