Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Familie/Family Potgieter

« Back to Projects Dashboard

Project Tags

view all

Profiles

  • Tryne (1604 - d.)
    Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd POTGEITER wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER. Hy kom van Essen, op die Ruhr, na...
  • 'Nesen' Hermann Pottgeter (c.1590 - c.1607)
    Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd POTGEITER wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER. Hy kom van Essen, op die Ruhr, na...
  • Agnese Scholten (c.1560 - c.1590)
    Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER . Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn...
  • NN Keteler (1540 - d.)
    Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER . Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn...
  • Kettel Hermann Potgeter (1555 - 1590)
    Kettel Hermann Potgeter Immediate Family: Son of Bernd Potgeter Husband of Agnese Pottgeter (Scholten) Child: Nesen Hermann Pottgeter c 1590 Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en...

Familie/Family Potgieter

The purpose of this project is to have a platform where Potgieter descendants can share information, discuss problems and make enquiries.

Harmen Jansz Potgieter Stamvader/Progenitor

  • Name Variations: Harman Jansz. During his lifetime he was always referred to as Hans Jansz van Noorthoorn. The surname Potgieter seems to have been first used, at the Cape, by his children. In the inventory drawn up after the death of Beletje Fredricksz in 1711, he is called Harmen Potgieter.
  • Father Jan Potgieter b. c 1605
  • Mother Schwerne Lodden b. c 1610
  • Born born in 1635 in Nordhorn, Westphalen, Germany
  • Married 8 May 1672' Beeletje Fredricks at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Cape Town, Cape of Good Hope
  • Died c. March 1706 according to Eric Swardt, "Die Nageslag van Harmen Jansz Potgieter", February 2006

Children

Origins

Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER. Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn wat in die Graafskap van Bentheim, Duitsland geleë is. In 1546 is sy naam in die Burgerboek daar ingeskryf en in 1577 word hy nog daar in 'n akte genoem. Sy skoonpa, Hynrich Keteler, of ook Kettel Hinrik genoem, woon omstreeks 1500 tot 1537 in Ossenhoek.

Essen (in Duitsland) is tot vandag toe nog beroemd vir die Ysterwerke en was daardie tyd ook reeds baie bekend vir die pot- en ketelgieters wat daarvandaan kom. Dit gee waarskynlik vir ons 'n goeie leidraad na die oorsprong van die van POTGIETER.

Berndt het sover bekend 3 kinders gehad. Kettel Hinrich POTGETER, of ook Kettelhinrich genoem, wat trou met Fenne HILLERINCK wat van Hesepe kom. Na wat bekend is het hulle geen nageslag nagelaat nie. Sy tweede seun was Kettel Hermann POTGETER. Hulle enigste bekende dogter was Kettel Grete POTGETER wat getrou het met Albert ROLOWES.

Kettel Hermann POTGETER, of ook Kettelhermann genoem, was getroud met Agnese SCHOLTEN, 'n dogter van Scholten VON BIMOLTEN, wat van Bimolten afkomstig is. Hulle woon op Ossenhoek, maar in die oorlogtyd woon hulle by sy stiefouers op die Scholten boerdery. Agnese was ook Nese of Gese genoem. Slegs een kind van hierdie huwelik Nesen Hermann POTTGETER wat ongeveer in 1590 gebore is, is bekend.

Hermann POTTGETER, ook genoem Nesen Hermann, waarskynlik so vernoem na sy moeder, Nese (Agnese). Hermann is ongeveer 1590 gebore en in 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgermeester van Nordhorn. Hy het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents. Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgulde. Hulle het vier kinders gehad; Nesen Lambert POTGIETER die eienaar van 'n stuk grond in Pottkamp, Adeldorf, Gert POTGETER wat die eienaar van die "Faberhaus" in Schuttorf was, Hermann POTTGEITE wat in 1648 trou met 'n dogter van Swenne VON LODDEN, en Jan POTGIETER.

Jan (of Johannes) POTGIETER was gebore in Nordhorn, Wesfalen, Duitsland en trou in 1634 met Schwerne LODDEN, die dogter van Swenne VON LODDEN van Frensdorf . Sy was ook in Nordhorn gebore, in die jaar 1610. Jan was ook genoem Ossenjan of Kettel Johan. Ons stamvader Harmen Jansz POTGIETER wat in 1635 in Nordhorn gebore is was die enigste seun uit hierdie huwelik. by Eric Swartd in http://www.stamouers.com/stamouers/surnames-n-to-q/398-jansz-potgieter-harmen

References and Sources

Documents

Sources http://databases.tanap.net and Richard Ball

  1. Inventory - Frederiksz, Beeletje - 14 Jan 1712, In: Boedelinventarisse van Erflaters in die Distrik Stellenbosch 1679-1806, page 113, MOOC 8/2, 58 d'overleedene Beeletje Frederiksz ... ten voordeele van ... haar tweede man Harmen Potgieter ...
  2. Church Register - Cape Town Congregation, Cape Archives, VC 603, VC 604, VC 605, VC 644 baptisms, page 21, 1677 Den 28 Maart Frederick Harmen Jansz van Noorthooren en Beeltie Fredericks Leenars Jansz en Aeltie Jans
  3. Church Register - Cape Town Congregation, Cape Archives, VC 603, VC 604, VC 605, VC 644 - marriages, page 76, 1672 dito (Den 8 May) Harman Jansz van Noort-horen, baas smit, en Beeltje Fredricks van Amsterdam weduwe van den borger Claas Veght-man zal'
  4. Cape Muster Rolls - Free persons 1660 onwards, copied from the original records in the Ryksarchief, The Hague, by GM Theal, Cape Archives, VC 39 and VC 49 1703 (heading as in monsterrol transcript) 't district Stellenbosch page 20 Harmen Jansz van Noorthoorn & Beeletie Fredrickx
  5. Cape Muster Rolls - Free persons 1660 onwards, copied from the original records in the Ryksarchief, The Hague, by GM Theal, Cape Archives, VC 39 and VC 49 1705, Stellenbosch p. 86 Harman Jansz v. Noordhoorn & Beletje Frederix p. 107 Ultimo Dec. 1706 Belitje Fredriks, wede v. Harmen Jansz
  6. Inventory - Harman Jansz: van Noorthoorn 15 August 1707 MOOC8/2.10 Inventaris en taxatie den roerende en onroerende goederen nagelaten en met de dood ontruijmd bij Harman Jansz: van Noorthoorn, ten voordele van zijne nagelatene wed:e Belijtie Fredriks ter ener, en 6 kinderen ... zo als 't zelve bij voorsz: wed:e is opgegeven, en bij de E:E: Weesmeesteren en haar is getaxeert en de mondige kinderen voorgesteld zijnde hebbe geapprobeert, als volgd.

You are invited to contribute in any way you can -


To participate in any project


- you do need to first be a collaborator - so please join the project using the request link under "actions" at the top right of the page. Visit Geni Wikitext, Unicode and images which gives a great deal of assistance. See the discussion Project Help: How to add Text to a Project - Starter Kit to get you going!

How to Participate

  • If you have any queries please start a discussion linked to this project. (See the menu top right).
  • Please add related projects to the menu on the right.
  • If you have links to related web pages that would be of interest to others please add them in the relevant section at the bottom of the page. In order to do this use the drop down menu at the top left of the screen and Join the Project. If this option is not available to you then contact a collaborator and ask to be added to the project. As a collaborator you will be able to edit this page.
  • Add any documents of interest using the menu at the top right of the page, and then add a link to the document in the text under the heading below. If you do not know how to do this please contact one of the other collaborators to assist you.

How to add a link is explained in the attached document - Adding links to Geni profiles in projects.

GENi links

SA Genealogical Reference Centre

South Africans' Geni Landing Site. WELKOM CUZZINS!