Charl Prieur du Plessis

How are you related to Charl Prieur du Plessis?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Charl Prieur du Plessis

Also Known As: "(Charle du Plessis - as per son Daniel's Baptism Record)", "Charles; Carel; Charel"
Birthdate:
Birthplace: Aan boord skip "Oosterland", Caap de Goede Hoop, South Africa
Death: September 18, 1737 (49)
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Place of Burial: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Dr. Jean Prieur du Plessis, SV/PROG and Madeleine Menanteau, SM/PROG
Husband of Cecilia du Plessis
Partner of Elisabeth Viver
Father of Pieter Charlz du Plessis, b1c1; Johannes Jean du Plessis; Charl du Plessis, b1c7; Philippus du Plessis, b1c8; Daniel du Plessis, b1c10 and 3 others
Brother of Jean Louis du Plessis, b2 and Judith van Donselaar
Half brother of Mnr Charl Prieur du Plessis; Maria du Plessis, b4 SM; Anna du Plessis and Pieter du Plessis

Occupation: Geneesheer/boer, Geneesheer, Medical Doctor
DVN: b1
Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Charl Prieur du Plessis

http://www.ballfamilyrecords.co.uk/kfp/I089.html


Genealogiese/Genealogical #: b1


Judi Marais Meyer - 28 jaar se ntensiewe Navorsing, derduisende rande, ure, brandstof, ure in Argiewe, begraafplase het uiteindelik my direkte du Plessis lyn - my ouma aan vaderskant - se lyn ontbloot.

HOU DUS MOED.

Charl P du Plessis is aan boord die "Oosterland" waarmee sy ouers na Suid Afrika gekom het gebore. Hy word in Tafelbaai aan boord gedoop.

Bronne:

1. Emmerentia van Rensburg - Navorsers NAAIRS

2. Geslagregister van Vroeë Families aan die Kaap - Christoffel Coetzee de Villiers Uitgawe 1.

3. Judi Marais-Meyer registers.

4. Die du Plessis Familieboek 1688 - 1988 - N A Coetzee

=====================================================================================================================

Charl Prieur(Carel) het ook later as chirurg gepraktiseer. Sy vrou Cecilia van Marseveen word ook soms as Cecilia Marcevene geskryf. Volgens die boek Hugenote aan die Kaap, 1688 - 1988 deur Prof. Pieter Coerzen is die veskillende skyfwyse van name en vanne toe te skryf aan die feit dat die uitsprake van die Hugenote vir die VOC amptenare nie altyd verstaanbaar was nie, en hulle dus baie keer verkeerdelik gespel het.

In Frans word die "s" bv. geensins in die middel of einde van 'n woord ge-uiter nie, wat baie van die verwarring kon veroorsaak.

Judi.

=====================================================================================================================

Feite uit Hoofstuk III p 311 van Die Familienaamboek du Plessis 1688-1988 deur Dr N A Coetzee.

Charl Prieur is die enigste kind van die stamvader wat Prieur as deel van sy naam gekry het. Verder word die Prieur uitgeskakel.

=====================================================================================================================

Aantekeninge van die huwelik van Charles du Plessis, jongman en Cecilia van Marseveen van Cabo jongedogter van die dokument VC639 p 7 Kaapse Argiefbewaarplek beskryf. Die dokument is op 12 Junie 1712 gemaak.

Die inhoud van die testament word ook verskaf. Dit is gemaak op 8 Julie 1736 en aan die Weeskamer aan die Kaap ingelewer op 22 Okt. 1736.

Uittreksels van belang - let op die spelling van die name:

Testament van Charrel du Plessis en Cecilia Marseveen gemaak in 1736 op 18 Julie, in Drakensteyn, om 10 uur morgens. - MOOC 7/1/5 no 45.

As getuies het geteken Pieter en David de Villiers.

Die testament is VERTOONT TER WEESCAMER AAN CABO DE GOEDE HOOP EN 22 e OCTOBER 1736. Geteken deur die Sekretaris.

Afleidings: Die eersterwende Charrel du Plessis moes dus voor 22 OKtober 1736 oorlede gewees het.

Die kinders se name word ongelukkig nie hier genoem nie.

1. Judi Marais-Meyer registers

. Geboekstaaf deur uittreksels geneem uit o.a. Die du Plessis familienaamboek 1688-1988 deur Dr NA Coetzee.

__________________________________________________________________________



Gebore op die skip "Oosterland", gedoop aan boord in Tafelbaai 18de April 1688.



Gebore aan boord "Die Oosterland" oppad na die Kaap, nadat sy Hugenote ouers vir hul lewens moes vlug vanwee geloofs vervolging.

GEDCOM Note

Category: Cape of Good Hope Ready Category:Huguenot_MigrationCategory: Doctors
Cape of Good Hope Stamouer-Progenitor
{{Huguenot Ancestor|name= Charl 'Prieur' du Plessis|addinfo=
He was born during voyage of his parents who found refuge in the Dutch Cape Colony. }}

Biography

SAG nr.

: b1 <ref name=ARRIE/>

Name ===: Charles Prieur du Plessis <ref name=PIETER>WikiTree profile Du Plessis-398 created by Meyer-2493|Pieter Meyer 20 April 2013. </ref> / Carel (Charl) Pieur du Plessis <ref name=DINA>WikiTree profile Du Plessis-412 created through the import of Vermaak Family Site - 05 May 2013.GED on May 5, 2013 by Vermaak-85 | Dina Vermaak.* Source: Author: Serge Meunier Title: Meunier Web Site Text: MyHeritage.com family tree Page: Carel Prieur du Plessis* Source: Author: Isabel du Plessis Title: RSA People Puzzle Web Site Text: MyHeritage.com Page: Carel (Charl) Prieur du Plessis</ref> /Carel Pieur du Plessis <ref name=ARRIE>WikiTree profile Du Plessis-167 created through the import of wikitree upload.ged on Jul19, 2012 by Klopper-13 | Arrie Klopper.</ref> / Carel Prieur Charl du Plessis <ref name=RENE>WikiTree profile Du Plessis-313 [https://www.wikitree.com/index.php?title=Du_Plessis-313&diff=prev&o...] through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Van der Walt-124 | Rene van der Walt. </ref> / Charl Prieur du Plessis <ref name=REN>WikiTree profile Du Plessis-288 created through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Van der Walt-124 | Rene van der Walt.</ref> / Carel Prieur du Plesis <ref name=GSSA/>

Birth ===: Date: 1688 <ref name=PIETER/> / [before] 18 Apr 1688 <ref name=DINA/><ref name=RENE/><ref name=REN/>: Place: on the ship Oosterlandt <ref name=PIETER/><ref name=DINA/><ref name=ARRIE/>

Christening

: Date: 28 APR 1688 <ref name=DINA/><ref name=ARRIE/>: Place: Table Bay, [Cape Town] <ref name=DINA/> Aan boord van die Oosterlandt in Tafelbaai. <ref name=ARRIE/>::Den 18 Apr 1688, zijnde paasdagh is op 't schip Osterland gedoopt ::een kind ende genaamd Carel Prieur du Plesis ::De vader Johannes Prieur du Plesis van Poitier ::De moeder Magdalena Menanteau::de getuijgen Cap. Carel Marveilie en Juffr Maria Magdalena le Kleer<ref name=GSSA>FamilySearch Images 21 of 63 added 2018-11-28. The Genealogical Society of South Africa: eGSSA branch, South African Records Transcribed.A selection of historical records transcriptions EGGSA : accessed 11 Nov, 2015) Cape Archives Verbatim Copies VC 603, Nederduits Gereformeerde Kerk, baptisms 1665 to 1696. VC 603 is a photocopy made during the 1980s of the original, made for the Sciences Research Council (HSRC) and a copy was donated to the South African Archives, a copy going to the Cape Town repository and to the Pretoria Repository (where it ispart of the FC series). The original register is now housed in the Nederduits Gereformeerde Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, as G1 1/1. The transcription was originally made in 2006 by Richard Ball. Corrections were received from Delia Robertson and Alwyn Smit and Corney Keller had now completely revised and amended the original transcript (February 2012). Seen and added by Heyman-10 | Louis Heyman on 11 Nov 2015.</ref>

Immigration ===: On 29 January 1688 Elisabeth Taillefert, Madeleine Menanteau, Charles Prieur du Plessis, Jean Prieur du Plessis, Jacques de Savoye, Antoinette Carnoy, Marie-Madeleine le Clercq, Marguerite-Thérèse de Savoye, Barbe-Thérèse de Savoye, Jacques de Savoye, Daniel Nourtier, Jacques Nourtier, Jean Nourtier, Marie Vitu, Isaac Taillefert, Suzanne Briet, Jean Taillefert, Jean-Isaac Taillefert, Pierre Taillefert, Suzanne Taillefert, Marie Taillefert and Jacques Therond sailed on the Oosterland from Middelburg to de Caep de Goede Hoop where it docked on 26 Apr1688. <ref name=PIETER/>

<font color=green> Familie (Afrikaans)</font> ===: STAMVADER Jean Prieur du Plessis [...] gebore in Poitiers in Poitou in 1638, was 'n Franse Hugenoot en chirurg. Voor sy koms na die Kaap, vlug hy uit Frankryk en gaan na die eiland St Thomas in die Karibbiese See. By terugkeer in Nederland word hy lidmaat van die Waalse Kerk op 20 Sep 1687. Hy lê die eed van getrouheid af in die stad Middelburg op 8 Jan 1688 om as vryburger na die Kaap te gaan. In 1688 op die Oosterlandt - die derde skip van die najaarsvloot met Franse vlugtelinge vir die Kaap - het hy vertrek op 3 Februarie 1688, vir rekening van die kamer Zeeland uit Goeree na die Kaap. Dit was 'n baie voorspoedige reis sonder enige sterfgevalle onderweg en by die aankoms in Tafelbaai was daar ook geen siektes aan boord nie. Die tydsduur van die vaart was eweneens 'n rekord vir daardie dae - twee maande en 22 daevolgens die Dagregister. Op Sondag 25 April 1688 het die skip in Tafelbaai geland, om op Sondag 15 Mei 1688 teen ongeveer 09h00 weer te vertrek. Aan boord die Oosterland was daar 24 Hugenote. Met Jean Prieur du Plessis was sy vrou Menanteau-1|Magdalena Menanto (Menanteau), eweneens van Poitiers. Terwyl op see is hulle eerste kind, Carel (Charlof Charles) gebore. Die stamvader was van adelike afkoms en sy voorouers het behoort tot die oudste families in Poitiers. Voor sy vlug uit Frankryk het hy te Poitiers as geneesheer gepraktiseer, dog het al sy landgoed agtergelaat en na Holland gevlug. Hy het egter in 1694 teruggekeer na Europa op die skip St. Jansland, omdat hy gesukkel het om 'n bestaan te voer as boer. <ref name=W>May 15, 2014 by Trollip-5 | Wendy Schoeman.* Sources: {geni:about_me} & {geni:occupation} - Judi Meyer-Marais + inligting::# Dictionnaire de la Noblesse, par De la Chenaye-Desbois et Radier,Troisiemme, Tomme Quinsieme, a Paris. Chez Schlesinger frères Libraiere - editeure 1869. Column 994 nombre Xicol. word die naam Francoisdu Plessis II genoem maar nie die name van sy kinders nie.:# In die Annaire de la Noblesse de France par bodel word die naamvan Guillayme du Plessis I (uitgespreek GUI-YOM), die voorvader van Francois du PLessis II genoem. 1882 bls 771 en 772.:# Prieur du Plessis. Die volgende inligting oor die Prieur-geslagte is van die Society des Amis de la Biblioteque Nationale Office deDocumentation, Parys, te kry.:# O.D. 618 van 8.10.1956, vertaal uit Frans - 'n direkte vertaling inEngels soos verkry van S.C.M. du Plessis.

:# Emmerentia van Rensburg - NAAIRS Genealoog.:# Geslagsregister van vroeë Kaapse families - Christoffel Coetzee deVilliers. :# Afrikaanse Families - Cor Pama :# DIe familienaamboek van du Plessis 1688 - 1988: Dr NA Coetzee:# Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.) :# Martina Louw (nee van Breda) mailto:Kenneth@xtra.co.nz:# GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657-1707 :# CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien :# M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001. :# SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg) </ref> : Dit is nie bekend wanneer en waar Menanteau-1|Madeleine Menanteau oorlede is nie aangesien geen rekord daarvan aan die Kaap of in Nederland of in Ierland gevind kon word nie. Volgens die monsterrol van die skip St. Jansland word vermeld dat "Jean du Plijser vryburger fransman met sijn vrouw en kinderen" aan boord was. Jean Prieur du Plessis het nie lank 'n wewenaar gebly nie. Voordat hy egter weer kon trou moes hy eers sekuriteit gee aangaande die erfporsie van sy drie kinders by sy oorlede vrou, Madeleine Menanteau. Die aantekening in die "Archief Weeskamer Amsterdam" lui as volg: "Jean Prieur du Plessis, Chirurgyn, heeft drie kinderen geprocreert by Madelaine Menanteau, overleeden aan de Caep de goede hoop, dogh geen middelen, soo hy verkarede, sulx hy aan deselve niets voor moeders erf konde bewysen, twelcq François Darnier en François Amat, de goede bekenden, getygen waerheyt te syn. Den 14 August 1700 door orde van Weesmeesteren". (Calisregister 110. folio 242). Die stelling "Madelaine Menateau, overleeden aan de Caepde goede hoop" moet verkeerd wees. Jean Prieur du Plessis het in 1697/1698 'n kort besoek aan die Kaap gebring, maar kort daarna weer teruggekeer na Europa. Ook waarskynlik om ondersoek in te stel in sake sy landgoed, maar niks is verder daaromtrent met sekerheid bekend nie. Ons weet wel dat hy nie instaat was om die passaat te betaal nie. <ref name=W/> : Hy het op 31 Julie 1700 aan Rachel Noël van Sedan verloof geraak. Hulle het toe albei in Amsterdam gewoon. Die verlowing is egter op 7 Augustus 1700 verbreek en op 14 Augustus 1700 het Du Plessis aan Buisset-1|Marie Buisset van Sedan verloof geraak. Hulle is op 29 Augustus1700 in die Nieuwe Kerk in Amsterdam getroud (hy was 62 jaar oud en sy 22 jaar). Die gesin het in 1702 na die Kaap teruggekeer, waar hy in 1703 hom in Drakenstein vestig het. Hy dien dus as geneesheer vanaf 1688 tot 1693 en toe weer vanaf 1697 tot 1707. <ref name=W/> : Hy het 2 kinders van sy eerste huwelik, en 5 van sy tweede huwelik gehad <ref name=Wen>May 15, 2014 by Trollip-5 | Wendy Schoeman. Sources / Verwysings:: Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.) : De Villiers/Pama : Heese/Lombard : Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek : Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek</ref> ::# Du_Plesis-1|Charl (Carel) Prieur, * 1688 ~18/4/1688 wat ook later as chirurg gepraktiseer het x 12/6/ 1712 Van_Marseveen-11|CeciliaMarcevene + 18/9/1737 :# Duplise-1|Jean Louis * 13/2/1691 ~ 25/2/1691 Stellenbosch + Waveren, Tulbagh x 5/5/1714 Rousseau-313|Madeleine Rousseau :: Kinders van sy tweede huwelik was...:# Du_Plessis-1017|Judith * Ierland, 1694 tydens die terug rit na die Kaap x 29 Maart 1711 Van_Eeden-414|Ary van Eeden xx 14 Jan 1714 Oberholster-10|Jan Oberholster xxx 1724 Donselaar-2|Claas Donselaar van Gelderland:# Du_Plessis-147|Marie * 1702 x 7 Nov 1718 Van_Ellewee-43|Jan van Ellewee xx 31 Aug 1749 Zorn-16|Johan Georg Zorn van Hesse-Nassau :# Du_Plessis-1948|Anne * 1704 x 16 Aug 1733 Bierman-82|JohannesFrederik Bierman xx 17 Sep 1747 Johan Martin Vogel van Schnabelwald:# Du_Plessis-143|Pieter * Jun 1708 x 21 Okt 1731 Gerritse-17|Geertruy van Deventer xx 17 Apr 1745 Marre-4|Francina Maree <ref>This is incorrect as all the sources point to Marre-4|Franciskelle (Marre) du Plessis (1718 - 1787) being married to Duplies-1|Pieter (Duplies) du Plessis (bef. 1716 - 1747) , the son of his half-brotherDu_Plesis-1|Charl (Carel) Prieur. Added by van der Walt-440|Philip van der Walt 3 April, 2017.</ref>:# {Dùplici-3|Elizabeth ~ 31 Jan 1717} <ref>"Dùplici-3|Elisabeth, gedoop 31 Januarie 1717 was nie 'n dogter van Du_Plessis-144|Jean Prieur du Plessis nie. Sy was die buite-egtelike kind van Viviet-1|Elisabeth Vivier en Du_Plesis-1|Charl (Prieur) du Plessis, die oudste kind van Du_Plessis-144|Jean Prieur en Menanteau-1|Madeleine Menateau. Stamvader Vivier-18|Abraham Vivier en sy vrou Des_Prez-9|Jacquemine des Pres is in 1713 en 1715 oorlede. Hulle dogters is deur hul tante, Des_Prez-10|Marie-Jeanne des Pres en haar man Therond-1|Jacques Therond groot gemaak. 'n Skandaal is in 1716 in Drakenstein veroorsaak deur Viviet-1|Elisabeth Vivier se aantuiging dat Du_Plesis-1|Charl du Plessis, die vader van haar buite egtelike kind is. (Viviet-1|Elisabeth Vivier en Van_Marseveen-11|Cecilia van Marseveen die vrou van Du_Plesis-1|Charl du Plessis, was niggies). Die doopinskrywing van Elisabeth (jnr) lui as volg: "den 31 Jan 1717 Elisabeth, dogter van Elisabeth Viefier en Charel Duplici, die een getrouwdt man is, en uijt dien hoofde een kint van hoerery en overspel". Elisabeth Vivier se reputasie het blykbaar nie veel onder die skandaal gely nie, want sy is ses maande later, op 13 Junie 1717 met Labat-14|Nicolas Labat getroud." Source: Email Correspondence from: "Hugenoot Museum" (Juna Malherbe) FRANSCHHOEK to AlmaSmyth en Hennie Nel, subject: [GenForum] DU PLESSIS vragies Date: 27 March 2003 11:50 ({geni:about_me} Geni.com > Jean Prieur du Plessis (seen and added by van der Walt-440|Philip van der Walt 18 April, 2014).</ref>

Marriage

:Date: 1712-06-12 <ref name=DINA/> :Event Place: Dutch Reformed Church, Stellenbosch <ref name=DINA/> ::Husband: Charles du Plessis jongman::Wife: Cicilia van Marseveen <ref name=DINA/> van Cabo, jongedogter <ref>""South Africa, Dutch Reformed Church Registers, 1660-1970," index and images, FamilySearch (https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12344-94871-90?cc=1478678 : accessed 7 March 2015), South Africa > Cape of Good Hope > Stellenbosch > Marriages 1700-1788 > image 7 of 39; State Archives, Cape Province. Seen and entered by Van_Heerden-335|Ronel Olivier 2015-03-07.</ref>: Charl married Cecilia VAN MARSEVEEN, daughter of Pieter Jansz VAN MARSEVEEN (Stamvader) and Isabeau DES PREZ, on 12 Jun 1712 in Stellenbosch, Cape Province. (Cecilia VAN MARSEVEEN was born circa 1692 and diedon 18 Sep 1736.) <ref name=DINA/>

Events===: Dúplici-2|Elisabeth (Dúplici) du Plessis (Jan 31, 1717) is theilligitimate child of Du_Plesis-1|Carel Prieur (du Plesis) du Plessis (1688 - 1737) <ref><font color=red>Heyman-10|Louis Heyman disconnected Dúplici-2|Elisabeth (Dúplici) du Plessis (Jan 31, 1717)'s mother [https://www.wikitree.com/wiki/Viviet-1| Elisabeth (Viviet)Eckhoff] as spouse from the profile of Du_Plesis-1|Carel Prieur (duPlesis) du Plessis (1688 - 1737) on Feb 15, 2016.</font> See: Transcription: Page 46 Date: 1717 from records cited at ”South Africa, Dutch Reformed Church Register, Drakenstein. Private photo collection: Photo taken by R. Olivier (2005) : Page 46: Image 46 : Source: Verbatim Copies VC 644: Capetown repository Original registers located at Dutch Reformed Church Archive, Noordwal-Wes, Stellenbosch as G3 3/1. Seen and added by Heyman-10 | Louis Heyman on 2016-01-22.</ref><ref name=LH>added by Heyman-10|Louis Heyman on 15 Feb 2016 See citation Baptism.</ref> :Letter regarding the incident that led to the birth of Elisabeth Du Plessis:

:Exhibiteert 24e novemb. 1716.-

:Zij desen gesteld in handen
:van den E.Landdrost, omme :daarop te behoorlijk ondersoek :en raport aan dese vergaderingh te doen.

:Ten Ordonantie van den :Edele heer Gouverneur de Raad.

:F.VandeSteer pietersoon :..Secrets. :Aan den Well Edele Gestrenge Heer Pasques_de_Chavonnes-3|Maurits Pasques de Chauonnes Raad Extraordinaire van Nederlands India en Gouverneur aan Cabo de Goede Hoop beneffens de Resorte van dien, Mitsgaders den E.Agtbe. Raad van Policie alhier :Geeven met schudige Eerbiedigheijt te kennen den President en Weemeesteren deesen plaatse, dat door 't afsterven van wijlen Des_Prez-9|Jacomina du pree voor dees weduwe van den Landbouwer Vivier-18|Abram Vivié Zaliger, haare naargelatene minderjarige kinderen sijn gedevolveert onder de voogdij der Supplianten, uit welken hoofden, voor haar sorg dragende zij deselve op verscheijde plaatsen bij luijden van Eer en ter Goeden naam en Faam staande, in de kost en woninge hadden besteet; en wel specialijk de minderarige doghter Viviet-1|Elisabeth Vivie ten huijse van haar oom Teron-2|Jacque Therron, in de verwagtinge dat zij zigh aldaar onder voornaamde goed opsigte en Educatie eerlijk en betamelijk sou de gedragen hebben; doh dat sij supplianten tot haar over groot leet wwesen zigh daar omtrent versteeken siende, uijt de voornaamde Viviet-1|Elisabeth Vivie nu wijning dagen geleden hadden verstaan, dat seekere Du_Plesis-1|Charles de Plesis in huwelijk hebbende de eijgen bloet nigte van de voorzegde Viviet-1|Elisabeth Vivié, sigh niet hadde ontsien de gemelte Elisabeth Vivie tot onkuijsheijt te mislijden ende soo verre te vervoeren , dat hij nu bereijts twee jaaren verleeden deselve the huijse van D'Atis-1|SiciliaDatis, grootmoeder van meergemelte Du_Plesis-1|Elisabeth Vivie, onder deese en genee pretexten in de wijn kelder alleening geregen hebbende, deselve aldaar vleeslijk heeft bekent met welke misdaat sigh niet vergenoegende, de voornaamde Du_Plesis-1|du Plesis op den 14 Febr. deeses Jaars 1716 andermaal sigh heeft vervoegt bij voornaamt Viviet-1|Elisabeth Vivié ten huijse van haar oom Jacques Therron (ten dien tijd met desselfs vrouw tot verrigtinge sijnen sallken aan de Caab sijnde) en deselve Viviet-1|Elisabeth onder Pretext van een fles wijn te versoeken, wederom in de wijn kelder aldaar gekregen hebbende, haar de Novo heeft gepersuadeert tot die onbetamelijkheijt van haar over to geven aan desselfs veragtelijcke driften ende te dulden dat voornaamt Du_Plesis-1|Charles du Plesis haar vleeslijk wederom heeft bekent, waar van sij als nu beswangert en bevrugt sijnde, sonder ooijt of ooijt met imand anders volgens haar seggen te doen gehad te hebben; zij als nu daar door is gebragt in een deplorable staat; en alsoo 't voonaamt is een saaak van dee uijterste gewigte en gevolge, de Supplienten ten hoogsten bedroevende; soo neemen zij devrijheijt bij deesen van U wel Edele Gest. en Edele Agtbaaren op het ondderdanigst te versoeken de goetheijd te willen hebben van de Supplianten te adsisteeren met U wel Edele Gest' en Edel Agtbaare hoog wijs advis hoedaanig sigh verder in deese gewightige saake te gedaagen, of wel soodanige andere ordres te stellen als U Wel Edel Gestr. en Edele Agtbaare ten meestern nutte den Weesen sult oordelen te behooven.

:T Welk doende Etc. :uijt naam en Last Van :Weesmeesteren Voornaamt :AKervel:Secrets. <ref name=Ronel>Corney Keller, "Elizabeth du Plessis," SAGenealogie, south african genealogy - discussion forum, 29 Jan 2016 (http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie : accessed 14 Feb 2016) Received and added by Van_Heerden-335|Ronel Olivier Feb 14,2016.</ref>

Occupation

: Medical doctor, 1720, Stellenbosch, Cape Province. <ref name=DINA/>

Death ===: Date: 18 Sep 1737 <ref name=PIETER/><ref name=DINA/><ref name=ARRIE/><ref name=RENE/>: Place: Stellenbosch <ref name=DINA/> Cape <ref name=DINA/> [South Africa] <ref name=DINA/>

: Aged 49 <ref name=DINA/>

Sources

<references />

GEDCOM Note

view all 18

Charl Prieur du Plessis's Timeline

1688
April 16, 1688
April 18, 1688
Aan boord skip "Oosterland", Caap de Goede Hoop, South Africa
April 29, 1688
Aan boord "Oosterland", Tafelbaai, Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
April 29, 1688
Cape, Cape Province, South Africa
1716
November 24, 1716
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1716
In the early days Drakenstein, Paarl, South Africa, Cape, Suid Afrika
1720
February 18, 1720
Paarl, Kaap de Goede Hoop, South Africa
1724
June 4, 1724
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa