Madeleine Menanteau, SM/PROG

How are you related to Madeleine Menanteau, SM/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Madeleine Menanteau, SM/PROG

Also Known As: "Madeleine (Marie) du Plessis", "Marie", "Madeleine", "Pascal", "Magdalena Menantos"
Birthdate:
Birthplace: Poitiers, Vienne, Aquitaine Limousin Poitou-Charentes, France
Death: circa 1694 (24-33)
Ireland (Complications during childbirth)
Immediate Family:

Daughter of Clivet Menanteau and Judith Menanteau
Wife of Pierre Pascal and Dr. Jean Prieur du Plessis, SV/PROG
Mother of Mnr Charl Prieur du Plessis; Charl Prieur du Plessis; Jean Louis du Plessis, b2 and Judith van Donselaar

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Madeleine Menanteau, SM/PROG

See duPlessis Genealogy Project

http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7521.htm

Madeleine Menanteau

b. circa 1668, d. between 1694 and 1700

Birth* Madeleine Menanteau was born circa 1668 in Poitou, France.1

Marriage* She married Jean Prieur du Plessis circa 1688.1

Death* She died between 1694 and 1700.1

Note* She Lorna: Sy was die vrou van Jean Preur du Plessis. Hulle kom na die Kaap met die Oosterland' en land op 26.4.1688. Jean het op Stellenbosch as dokter gepraktiseer voor hul terugkeer na Europa.2

ShipVoyage On 29 January 1688 Elisabeth Taillefert, Madeleine Menanteau, Charles Prieur du Plessis, Jean Prieur du Plessis, Jacques de Savoye, Antoinette Carnoy, Marie-Madeleine le Clercq, Marguerite-Thérèse de Savoye, Barbe-Thérèse de Savoye, Jacques de Savoye, Daniel Nourtier, Jacques Nourtier, Jean Nourtier, Marie Vitu, Isaac Taillefert, Suzanne Briet, Jean Taillefert, Jean-Isaac Taillefert, Pierre Taillefert, Suzanne Taillefert, Marie Taillefert and Jacques Therond sailed on the Oosterland from Middelburg to de Caep de Goede Hoop where it docked on 26 Apr 1688.3

NameRecord 14 May 1690, the name of Madeleine Menanteau was written in the record as Madalena Manantot.4

Baptism She and Isack Tailfeer witnessed the baptism of Pierre Pinard on 14 May 1690 Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Stellenbosch, de Caep de Goede Hoop.4,5

Baptism She and Jean Magnet witnessed the baptism of Zùsanna Beijers on 20 July 1692 Stellenbosch.6

Family

  • Jean Prieur du Plessis b. c 1638, d. 1708
  • Children
  • Charles Prieur du Plessis+7 b. 1688, d. 18 Sep 1737
  • Jean Louis du Plessis+8 b. 13 Feb 1691
  • Judith du Plessis+7 b. c 1694

Citations:

  • [S154] Pieter Coertzen, The Huguenots of South Africa 1688-1988 (28 Wale Street, Cape Town: Tafelberg Publishers Limited, 1988), p. 165. Hereinafter cited as The Huguenots of South Africa.
  • [S325] Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register. Hereinafter cited as Palmkronieke I Baptisms.
  • [S553] Webpage Olive Tree Ships - Oosterland (http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug12.shtml) "Ships Passenger List for Huguenot Ship Oosterland to South Africa 1688
  • [Oosterland] Belonged to the Chamber of Zeeland. Captain Carel van Marseveen. Left Middelburg on 29 January 1688, and Goeree on 3 February 1688. Arrived at the Cape on 26 April, 1688.
    • Jacques de Savoye (1636-1717) and Marie-Madeleine le Clercq (abt 1660-1721)
    • Antoinette Carnoy (abt 1630-?)
    • Marguerite-Thérèse de Savoye (1672-aft 1713)
    • Barbere-Thérèse de Savoye (1674-aft 1713)
    • Jacques de Savoye (1687-bef.1708)
    • Daniel Nourtier (abt. 1667-1711) and Marie Vitu (abt 1668-1711)
    • Jacques Nourtier (1669-1743)
    • Jean Nourtier (1671- aft. 1694)
    • Jean Prieur du Plessis (1638-1737) and Marie Menanteau (abt 1662 - aft
    • 1693)
    • Carl Prieur du Plessis (1688-1737) (born at sea)
    • Isaac Taillefert (abt 1651-1699) and Suzanne Briet (abt 1653-aft.1711)
    • Isabeau Taillefert (1673-1735)
    • Jean Taillefert (1676-aft.1708)
    • Isaac Taillefert (1680-1689)
    • Pierre Taillefert (1682-1726)
    • Suzanne Taillefert (1685-1724)
    • Marie Taillefert (1687-1689)
    • Jean Cloudon (?- aft. 1700)
    • Jean Pariset (1667-aft.1707)
    • Jean du Nus (1672-aft.1712)
    • Sara Avice (?-1688)
    • Jacques Therond (1688-1739) [DR: 1668-1739]

Sources: mostly Appendix 2 of "Hugenotebloed in ons are" by J.G. le Roux (1992; ISBN 0-7969-0566-5) and "French speakers at the Cape" by M. Boucher (1981, ISBN 0-86981-222-X)

Contributor Lesley Robertson."

  • [S325] Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Pietter; zoon van Jacob Pienaar de moeder Ester Foutie zyn gedoot den 14 Maij 1690 als getuijgen Isack Tailfeer, en Madalena Manantot.
  • [S190] C.C. de Villiers & C. Pama, Geslagregisters van ou Kaapse Families II L-R (Cape Town / Amsterdam: A.A. Balkema, 1966), p. 691. Hereinafter cited as Geslagregisters van ou Kaapse Families II L-R.
  • [S325] Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Zùsanna, dogter van Andriesz Beijers de moeder Catrina van d: Caap is gedoopt dr 20 Jùlij 1692 als getùijge Jan Magnet Maddelena Manantot.
  • [S154] Pieter Coertzen, The Huguenots of South Africa, p. 160.
  • [S190] C.C. de Villiers & C. Pama, Geslagregisters van ou Kaapse Families II L-R, p. 706.

Bronne/Feite:

1. Judi Marais-Meyer registers

2. Emerentia van Rensburg register

3. Die du Plessis Familienaamboek 1688-1988 - NA Coetzee

4. Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de VIlliers

Madeleine Menanteau word ook in sommige gevalle as Magdalena Menantos aangetoon. Sy skenk aan die stamvader 2 seuns en 1 dogter.


Bronne/Feite:

1. Judi Marais-Meyer registers

2. Emerentia van Rensburg register

3. Die du Plessis Familienaamboek 1688-1988 - NA Coetzee

4. Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de VIlliers

Madeleine Menanteau word ook in sommige gevalle as Magdalena Menantos aangetoon. Sy skenk aan die stamvader 2 seuns en 1 dogter.


GEDCOM Note

Category:Cape_of_Good_Hope_Project_Needs_Validation Category: France, Needs Birth Category:Huguenot_Migration HuguenotUnsourcedFrance
Cape of Good Hope Stamouer-Progenitor

Biography

Name

:: Madelaine Menanteau <ref name=LINDA/>:: Marie Menantheau (Found multiple versions of NAME. Using Madelaine/Menanteau) <ref name=LINDA>May 8, 2012 by Linda Smit.</ref>:: Madelein Menanteau ... <ref>Entered by Pieter Meyer, Apr 25, 2013.</ref>

Birth ===:: Date: 1642 <ref name=RENE>Jan 22, 2013 by Rene van der Walt.</ref> / (alt.) 1645 <ref name=RENE/>

Immigration

:: Date: 26 APR 1688 <ref name=ARRIE/>:: Place: op die Oosterlandt saam met haar man <ref name=ARRIE>Jul 19, 2012 by Arrie Klopper.</ref>

<font color=green>Marriage & Events - Familie (Afrikaans)</font> ===:: STAMVADER Jean Prieur du Plessis [...] gebore in Poitiers in Poitou in 1638, was 'n Franse Hugenoot en chirurg. Voor sy koms na dieKaap, vlug hy uit Frankryk en gaan na die eiland St Thomas in die Karibbiese See. By terugkeer in Nederland word hy lidmaat van die Waalse Kerk op 20 Sep 1687. Hy lê die eed van getrouheid af in die stad Middelburg op 8 Jan 1688 om as vryburger na die Kaap te gaan. In 1688 op die Oosterlandt - die derde skip van die najaarsvloot met Franse vlugtelinge vir die Kaap - het hy vertrek op 3 Februarie 1688, vir rekening van die kamer Zeeland uit Goeree na die Kaap. Dit was 'n baie voorspoedige reis sonder enige sterfgevalle onderweg en by die aankoms inTafelbaai was daar ook geen siektes aan boord nie. Die tydsduur van die vaart was eweneens 'n rekord vir daardie dae - twee maande en 22 dae volgens die Dagregister. Op Sondag 25 April 1688 het die skip in Tafelbaai geland, om op Sondag 15 Mei 1688 teen ongeveer 09h00 weer te vertrek. Aan boord die Oosterland was daar 24 Hugenote. Met Jean Prieur du Plessis was sy vrou Magdalena Menanto (Menanteau), eweneens van Poitiers. Terwyl op see is hulle eerste kind, Carel (Charl of Charles) gebore. Die stamvader was van adelike afkoms en sy voorouers het behoort tot die oudste families in Poitiers. Voor sy vlug uitFrankryk het hy te Poitiers as geneesheer gepraktiseer, dog het al sylandgoed agtergelaat en na Holland gevlug. Hy het egter in 1694 teruggekeer na Europa op die skip St. Jansland, omdat hy gesukkel het om 'nbestaan te voer as boer. <ref name=W>May 15, 2014 by Wendy Schoeman.* Sources: {geni:about_me} & {geni:occupation} - Judi Meyer-Marais + inligting::# Dictionnaire de la Noblesse, par De la Chenaye-Desbois et Radier,Troisiemme, Tomme Quinsieme, a Paris. Chez Schlesinger frères Libraiere - editeure 1869. Column 994 nombre Xicol. word die naam Francoisdu Plessis II genoem maar nie die name van sy kinders nie.:# In die Annaire de la Noblesse de France par bodel word die naamvan Guillayme du Plessis I (uitgespreek GUI-YOM), die voorvader van Francois du PLessis II genoem. 1882 bls 771 en 772.:# Prieur du Plessis. Die volgende inligting oor die Prieur-geslagte is van die Society des Amis de la Biblioteque Nationale Office deDocumentation, Parys, te kry.:# O.D. 618 van 8.10.1956, vertaal uit Frans - 'n direkte vertaling inEngels soos verkry van S.C.M. du Plessis.

:# Emmerentia van Rensburg - NAAIRS Genealoog.:# Geslagsregister van vroeë Kaapse families - Christoffel Coetzee deVilliers.
:# Afrikaanse Families - Cor Pama :# DIe familienaamboek van du Plessis 1688 - 1988: Dr NA Coetzee:# Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.) :# Martina Louw (nee van Breda) mailto:Kenneth@xtra.co.nz:# GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657-1707 :# CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien :# M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001. :# SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg) </ref> :: Dit is nie bekend wanneer en waar Madeleine Menanteau oorlede is nie aangesien geen rekord daarvan aan die Kaap of in Nederland of in Ierland gevind kon word nie. Volgens die monsterrol van die skip St. Jansland word vermeld dat "Jean du Plijser vryburger fransman met sijn vrouw en kinderen" aan boord was. Jean Prieur du Plessis het nie lank 'n wewenaar gebly nie. Voordat hy egter weer kon troumoes hy eers sekuriteit gee aangaande die erfporsie van sy drie kinders by sy oorlede vrou, Madeleine Menanteau. Die aantekening in die "Archief Weeskamer Amsterdam" lui as volg: "Jean Prieur du Plessis, Chirurgyn, heeft drie kinderen geprocreert by Madelaine Menanteau, overleeden aan de Caep de goede hoop, dogh geen middelen, soo hy verkarede, sulx hy aan deselve niets voor moeders erf konde bewysen, twelcq François Darnier en François Amat, de goede bekenden, getygen waerheyt te syn. Den 14 August 1700 door orde van Weesmeesteren". (Calisregister 110. folio 242). Die stelling "Madelaine Menateau, overleeden aan de Caep de goede hoop" moet verkeerd wees. Jean Prieur du Plessis het in 1697/1698 'n kort besoek aan die Kaap gebring, maar kort daarna weer teruggekeer na Europa. Ook waarskynlik om ondersoek in te stel in sake sy landgoed, maar niks is verder daaromtrent met sekerheid bekend nie. Ons weet wel dat hy nie instaat was om die passaat te betaal nie. <ref name=W/> :: Hy het op 31 Julie 1700 aan Rachel Noël van Sedan verloof geraak. Hulle het toe albei in Amsterdam gewoon. Die verlowing is egter op 7 Augustus 1700 verbreek en op 14 Augustus 1700 het Du Plessis aan Marie Buisset van Sedan verloof geraak. Hulle is op 29 Augustus 1700 in die Nieuwe Kerk in Amsterdam getroud (hy was 62 jaar oud en sy 22 jaar). Die gesin het in 1702 na die Kaap teruggekeer, waar hy in1703 hom in Drakenstein vestig het. Hy dien dus as geneesheer vanaf 1688 tot 1693 en toe weer vanaf 1697 tot 1707. <ref name=W/> :: Hy het 2 kinders van sy eerste huwelik, en 5 van sy tweede huwelik gehad <ref name=Wen>May 15, 2014 by Wendy Schoeman. Sources / Verwysings:: Judi Marais- Meyer registers (Judi Marais, kleindogter van Jan Johannes Marais en Elizabeth Susanna du Plessis.) : De Villiers/Pama : Heese/Lombard : Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek : Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek</ref> ::# Charl (Carel) Prieur, * 1688 ~18/4/1688 wat ook later as chirurg gepraktiseer het x 12/6/ 1712 CeciliaMarcevene + 18/9/1737 :# Jean Louis * 13/2/1691 ~ 25/2/1691 Stellenbosch + Waveren, Tulbagh x 5/5/1714 Madeleine Rousseau :: Kinders van sy tweede huwelik was...:# Judith * Ierland, 1694 tydens die terug rit na die Kaap x 29 Maart 1711 Ary van Eeden xx 14 Jan 1714 Jan Oberholster xxx 1724 Claas Donselaar van Gelderland:# Marie * 1702 x 7 Nov 1718 Jan van Ellewee xx 31 Aug 1749 Johan Georg Zorn van Hesse-Nassau :# Anne * 1704 x 16 Aug 1733 JohannesFrederik Bierman xx 17 Sep 1747 Johan Martin Vogel van Schnabelwald:# Pieter * Jun 1708 x 21 Okt 1731 Geertruy van Deventer xx 17 Apr 1745 Francina Maree <ref>This is incorrect as all the sources point to Franciskelle (Marre) du Plessis (1718 - 1787) being married to Pieter (Duplies) du Plessis (bef. 1716 - 1747), the son of his half-brotherCharl (Carel) Prieur. Added by Philip van der Walt 3 April, 2017.</ref>:# {Elizabeth ~ 31 Jan 1717} <ref>"Elisabeth, gedoop 31 Januarie 1717 was nie 'n dogter van Jean Prieur du Plessis nie. Sy was die buite-egtelike kind van Elisabeth Vivier en Charl (Prieur) du Plessis, die oudste kind van Jean Prieur en Madeleine Menateau. Stamvader Abraham Vivier en sy vrou Jacquemine des Pres is in 1713 en 1715 oorlede. Hulle dogters is deur hul tante, Marie-Jeanne des Pres enhaar man Jacques Therond groot gemaak. 'n Skandaal is in 1716 in Drakenstein veroorsaak deur Elisabeth Vivier seaantuiging dat Charl du Plessis, die vader van haar buite egtelike kind is. (Elisabeth Vivier en Cecilia van Marseveen die vrou van Charl du Plessis, was niggies). Die doopinskrywing van Elisabeth (jnr) lui as volg: "den 31 Jan 1717 Elisabeth, dogter van Elisabeth Viefier en Charel Duplici, die een getrouwdt man is, en uijt dien hoofde een kint van hoerery en overspel". Elisabeth Vivier se reputasie het blykbaar nieveel onder die skandaal gely nie, want sy is ses maande later, op 13 Junie 1717 met Nicolas Labat getroud." Source: Email Correspondence from: "Hugenoot Museum" (Juna Malherbe) FRANSCHHOEK to AlmaSmyth en Hennie Nel, subject: [GenForum] DU PLESSIS vragies Date: 27 March 2003 11:50 ({geni:about_me} Geni.com > Jean Prieur du Plessis (seen and added by Philip van der Walt 18 April, 2014).</ref>

Death

:: Date: 1699 <ref name=RENE/>

Sources


* WikiTree profile Menanteau-2 created through the import of Tokeloshe(1).ged on May 8, 2012 by Linda Smit.

  • Source: Title: Du Plessis Note: http://duplessisrsa.com/
    * WikiTree profile Menanteau-3 created through the import of wikitree upload.ged on Jul 19, 2012 by Arrie Klopper. User ID:FADABF0A4EC81D46ACE9C5E3EC1787E3C0E4 Prior to import, this record was last changed 8 Jan 2010.
    * WikiTree profile Menanteau-4 through the import of Van der Walt Family Tree.ged on Jan 22, 2013 by Rene van der Walt. ID: A9B9D3D7-EBA7-4C50-9E46-3C6C25D77D10 : ID Number: MH:I2878 : 31OCT 2012 22:06:10 GMT+12
    * WikiTree profile Menanteau-1 created through the import of Champion Family Tree.ged on Apr 18, 2012 by Werner Schneeberger.

<references />

GEDCOM Note

view all

Madeleine Menanteau, SM/PROG's Timeline

1665
1665
Poitiers, Vienne, Aquitaine Limousin Poitou-Charentes, France
1688
April 18, 1688
Aan boord skip "Oosterland", Caap de Goede Hoop, South Africa
1691
February 13, 1691
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1694
1694
Belfast, Antrim, Antrim and Newtownabbey, Northern Ireland, United Kingdom
1694
Age 29
Ireland
????
????