Christiaan Rudolf Jacobus Henning

Is your surname Henning?

Connect to 5,000+ Henning profiles on Geni

Christiaan Rudolf Jacobus Henning's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Christiaan Rudolf Jacobus Henning

Genealogiese/Genealogical #: b1.c6.d14

Hulle boer op die plase Denemarken en Poortjie in die distrik Rouxville. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 veg hy aan Boerekant en verloor 'n oog in 'n ongeluk. Hy word deur die Britse magte gevange geneem en as krygsgevangene na Indië gestuur. Sy eggenote, Anna, en hul ses kinders was 22 maande lank in die konsentrasiekamp te Aliwal-Noord aangehou. By hul terugkeer op die plaas na die oorlog, was alles verwoes en al hulle veë gesteel. Gedurende 1912 verhuis hulle na Louis Trichardt, waar beide oolede en begrawe is.

view all

Christiaan Rudolf Jacobus Henning's Timeline

1859
April 12, 1859
Rouxville, Free State, South Africa
1888
June 12, 1888
Poortjie, Rouxville, Free State, South Africa
1890
January 7, 1890
Denemarken, Rouxville, Free State, South Africa
1891
May 1, 1891
Rouxville, Free State, South Africa
1892
September 6, 1892
Rouxville, Free State, South Africa
1894
October 27, 1894
Rouxville, Free State, South Africa
1894
1897
March 9, 1897
Denemarken, Rouxville, Free State, South Africa
1937
January 25, 1937
Age 77
Louis Trichardt, Limpopo, South Africa