Pieter Hendrik Henning, b1c6d3

Is your surname Henning?

Connect to 5,000+ Henning profiles on Geni

Pieter Hendrik Henning, b1c6d3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Hendrik Henning, b1c6d3

Also Known As: "Hy was ook teen woordig toe die Basoeto's finaal aan die einde van die Tweede Basoeto-oorlog by Vechtkop in die distrik Zastron verslaan is."
Birthdate:
Birthplace: Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
Death: January 05, 1922 (81)
Zastron, Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Stephanus Henning; Johannes Henning and Maria Catharina Henning, b1c7d8e2f2
Husband of Maria Elizabeth Botha, b1c7d1e9f4g2 and Maartjie Elizabeth Jacoba Henning
Father of Johannes Stephanus Henning; Maria Catharina Elizabeth Henning; Sara Wilhelmina Susanna Smith; Elizabeth Anna Henning, b1c6d3e4; Martha Maria Magdalena Marais and 11 others
Brother of Jacobus Christoffel Henning, b1c6d2; Martha Magdalena Maria Visagie, b1c6d5; Jan Hendrik Rudolf Hendrik Roedolf Henning, b1c6d6; Christiaan Rudolf Roedolf Henning, b1c6d7; Frederik Johannes Henning, b1c6d8 and 6 others
Half brother of Johanna Adriana Henning, b1c6d10; Lourens Jacobus Henning; Stephanus Johannes Petrus Henning; Maria Catharina Frederika Johanna Pelser; Christiaan Rudolf Jacobus Henning and 3 others

Occupation: a1.b1.c6.d3. As 'n jongeling het Pieter Hendrik saam met sy ouers vanaf Burgersdorp getrek en hulle gevestig in die distrik Rouxville. Hy het die plaas Palmietfontein uitgelê en het daar tot sy dood toe gewoon. Hy het deelgeneem aan al die Basoeto-oorlo
Managed by: Private User
Last Updated:

About Pieter Hendrik Henning, b1c6d3

Genealogiese/Genealogical #: b1.c6.d3

As 'n jongeling het Pieter Hendrik saam met sy ouers vanaf Burgersdorp getrek en hulle gevestig in die distrik Rouxville. Hy het die plaas Palmietfontein uitgelê en het daar tot sy dood toe gewoon. Hy het deelgeneem aan al die Basoeto-oorloë en was een van die vrywilligers toe Thaba Bosigo bestorm is. Hy was by toe kmdt Louw Wepener gesneuwel het.. Hy was ook teen woordig toe die Basoeto's finaal aan die einde van die Tweede Basoeto-oorlog by Vechtkop in die distrik Zastron verslaan is. In 1865 het die Basoeto's die woning van sy ouers te Klipkop, Rouxville aangeval. Hoewel die paar mans wat daar was dapper teenstand gebied het, het die Basoeto's nogtans die huis aan die brand gesteek. Tydens die aanval het 'n sekere Botha gesneuwel en het Pieter Hendrik 'n paar assegaaisteke opgedoen. Hy het ook aan die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 deelgeneem en was 'n burger wat baie vir sy land en volk opgeoffer het.



"As 'n jongeling het Pieter Hendrik saam met sy ouers vanaf Burgersdorp getrek en hulle gevestig in die distrik Rouxville. Hy het die plaas Palmietfontein uitgelê en het daar tot sy dood toe gewoon. Hy het deelgeneem aan al die Basoeto-oorloë en was een van die vrywilligers toe Thaba Bosigo bestorm is. Hy was by toe kmdt Louw Wepener gesneuwel het.. Hy was ook teenwoordig toe die Basoeto's finaal aan die einde van die Tweede Basoeto-oorlog by Vechtkop in die distrik Zastron verslaan is. In 1865 het die Basoeto's die woning van sy ouers te Klipkop, Rouxville aangeval. Hoewel die paar mans wat daar was dapper teenstand gebied het, het die Basoeto's nogtans die huis aan die brand gesteek. Tydens die aanval het 'n sekere Botha gesneuwel en het Pieter Hendrik 'n paar assegaaisteke opgedoen. Hy het ook aan die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 deelgeneem en was 'n burger wat baie vir sy land en volk opgeoffer het."

http://www.henning.org/CD/keuselys/default.htm

view all 21

Pieter Hendrik Henning, b1c6d3's Timeline

1840
July 30, 1840
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
November 1, 1840
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1865
April 6, 1865
1867
September 13, 1867
Palmietfontein, Rouxville, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1869
1869
1870
December 4, 1870
South Africa
1872
August 27, 1872
1874
September 26, 1874
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1877
May 16, 1877
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1881
July 14, 1881
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa