Diana Biebow, SM/PROG

Is your surname van Madagascar?

Connect to 20 van Madagascar profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Diana Biebow (van Madagascar), SM/PROG

Also Known As: "Diana van Madagascar", "Diana van de Kaap", "Biebow", "van der Stel"
Birthdate:
Birthplace: Madagascar
Death: Cape, South Africa
Immediate Family:

Partner of Detlef Biebow, SV/PROG; NN Father of Elisabeth NN; NN Father of Hendrik NN; Francois van der Stel and NN Father of Frederik van Madagascar
Mother of Susanna Biebouw, SM; Elizabeth NN; Hendrik NN; Truij van der Stel and Frederik NN

Occupation: Vrygekoopte slavin, Slave, slave girl of Cornelis Linnes that was set free
Arrive with the Ship John and Mary: 5 May 1686. Sold by Captain Will Deeron to Jan Vlock
Managed by: Daan Botes
Last Updated:

About Diana Biebow, SM/PROG

The First Fifty Years Project See this page for source references etc.

Diana van Madagascar

Diana from Madagascar was bought by Dietloef Bibouw from Christiaan Freser in December 1693 for 90 Rix dollars. She is listed as 28 years old. (Cape Slave transactions R.Shell)

Stamouers.com

"Dietlof het 'n voorkind gehad met die slavin van Cornelis Linnes, Diana VAN DE KAAP, ook bekend as Diana VAN MADAGASCAR:

b1 Susanna gedoop 23 Feb 1687, X 13 Sep 1711 met die stamvader Odendaal."

.....................................

Quote from http://www.eloff-family.co.za/All%20Families%20and%20Individuals/pa...

She was the slave of Cornelis Linnes, a senior officer of the DEIC and confidant of the governer Simon van der Stel.

On 12 May1691 Joris van Straaten sold Diana van Madagascar to Christiaan Freser for 65 rix-dollars.

On 28 Dec 1693 she was sold to Detlef Biebow for 90 rix-dollars and thus gained her freedom before he died Susanna ODENDAAL, ~ 9-1-1717, d.v. Willem Odendaal en Susanna Biebouw, xx 14-11-1762 Margaretha RADYN, ~ 26-10-1727, d.v. Jurgen Radyn en Maria Malherbe. Susanna Biebouw was die buite-egtelike kind van Detlef Biebouw van Mecklenburg, Duitsland en die slavin Diana van Bengale, slavin van Cornelis Linnes.Alle tipe slawe was skaars aan die Kaap en die seekapteins en amptenare op verbygaande skepe het 'n goeie mark vir hulle slawe gevind aan die Kaap as hulle na Nederland onderweg was, want in Nederland was slawe nie toegelaat nie. So het Admiraal Jacob Cauw, wat van Batavia na Nederland oppad was, sy vrou se slavin, Diana van Bengale - ook bekend as Diana van die Kus, aan die boekhouer Augustijn Boccaert op 15-5-1666 vir 70 Riksdaalders verkoop op voorwaarde dat as Admiraal Cauw of sy vrou na die Ooste sou terugkeer, kon hulle weer Diana terugkoop. Diana was later die slavin van Cornelis Linnes,sy is op 23-2-1687 gedoop en in 1695 oorlede.



Boodskap van Elmien Wood: Weet iemand miskien wie is Eben de Klerk?Hy het in Familia 'n artikel gepubliseer waarin hy die volgende verwysings gee:

Kaapse Afgiefbewaarplek; De Villiers en Pama; Geslagsregisters van Kaapse families; Heese en Lombard; S.A. Geslagregisters; A.S. Boëseken; Slaves and Free Blacks at the Cape: Giliomee en Elphinck; 'n Samelewing in Wording;J.L.M. Franken; Argiefjaarboek, 1978;Leo Fouche; Adam Tas se Dagboek, Van Riebeeck-Vereniging, 1970; Kronos Vol. 1, 1979. U.W.K.Ek het al hierdie bronne geraadpleeg en die inligting wat De Klerk in sy artikel gee, is nie daarin nie. (Behalwe natuurlik die Kaapse Argiefbewaarplek, want dit is die plek waar die bron gehou word, nie die bron nie.)

De Klerk beweer die volgende:Diana van Madagaskar word op 12 Mei 1691 deur Joris van Straten aan Christiaan Freser verkoop vir 65 Riksdaalders en twee jaar later, 28 Desember 1693, verkoop Freser haar weer vir 90 Riksdaalders aan Dietlof Biebou.Ek soek na die bron van hierdie transaksies. Ken iemand miskien vir Eben de Klerk sodat 'n mens hom kan vra waar hy die inligting kry.

Ek het op TANAP gesoek, maar kry ook nie daar iets nie.


Baptism of her daughter in 1706 she is called Diana van der Bijl

view all

Diana Biebow, SM/PROG's Timeline

1664
1664
Madagascar
1687
February 23, 1687
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1703
June 17, 1703
Age 39
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1703
1704
1704
South Africa
1706
June 6, 1706
Cape of Good Hope, South Africa
1711
December 20, 1711
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
????
Cape, South Africa