Matching family tree profiles for Dr Charles Robert Louw
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
son
-
mother
-
father
-
sister
-
brother
-
brother
-
brother
-
brother
About Dr Charles Robert Louw
Prokureur en stigter/Voorsitter van SANLAM en Federale Volksbeleggings (FVB)-groep
Charles Robert Louw is gebore op 11 Januarie 1875 in Murraysburg.
Sy ma was die suster van dié ds. Andrew Murray, seun van ds. Andrew Murray van Graaff-Reinet.
Hy het ‘n klomp belangrike broers gehad, waar onder ds. Abraham Faure Louw en ds. Andries Adriaan Louw.
Na opleiding in die Paarl en Stellenbosch, het Charles in 1903 as prokureursvennoot van kommandant W.R. Collins, op Ermelo begin sake doen.
In 1916 het hy na Kaapstad verhuis en aktief gehelp met die oprigting van Santam, Sanlam, Trust Bank en maatskappye van die Federale Volksbeleggingsgroep.
Hy was dan ook voorsitter van SANLAM vanaf 1952-1966.
Hy het hom beywer vir die stigting van ‘n Afrikaans-medium skool in Kaapstad waaruit mettertyd die Lar en Hoërskool Jan van Riebeeck gegroei het.
Die Universiteit van Stellenbosch het in 1956 die eredoktoraat D.Comm. aan hom toegeken.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon hom in 1969 met die Frans du Toit-medalje vir ekonomiese prestasie.
Op 91-jarige ouderdom was hy nog voorsitter van 12 maatskappye.
Charles Robert Louw het gesterf op 19 September 1970 en is begrawe in Somrset-Wes se hoofbegraafplaas.
Dr Charles Robert Louw's Timeline
1875 |
January 11, 1875
|
Murraysburg, Central Karoo DC, Western Cape, South Africa
|
|
1905 |
August 24, 1905
|
||
1908 |
February 4, 1908
|
||
1911 |
October 27, 1911
|
Ermelo, Eastvaal District Council, Mpumalanga, South Africa
|
|
1915 |
February 7, 1915
|
||
1970 |
September 19, 1970
Age 95
|
Somerset West, Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|