Dr. Ernest George Jansen

How are you related to Dr. Ernest George Jansen?

Connect to the World Family Tree to find out

Dr. Ernest George Jansen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dr. Ernest George Jansen

Birthdate:
Birthplace: Dundee, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: November 25, 1959 (78)
Place of Burial: Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, GP, South Africa
Immediate Family:

Son of Adrien Louis Jansen and Cornelia Carolina Jansen
Husband of Martha Mabel Jansen
Father of Judge Regter Erns Louis Jansen and Ernest Jansen
Brother of Arnoldus Alexander Jansen; Emille Jansen; Cornelia Carolina Jansen; Maria Helena Jansen; Adrien Louis Jansen and 2 others

Occupation: 8ste Goewerneur-generaal van Suid-Afrika, Goewerneur Generaal
Managed by: Lindie Fourie
Last Updated:

About Dr. Ernest George Jansen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Dr. Ernest George Jansen (Dundee, 7 Augustus 1881 – 25 November 1959) was ’n kultuurleier, skrywer, kabinetsminister, Speaker van die Volksraad en voorlaaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Hoewel hy in 1934 saam met ander leiers van die Nasionale Party met die Suid-Afrikaanse Party saamgewerk het om die Verenigde Party te stig, het hy skaars vyf jaar later uit dié party bedank en teruggekeer na die sogenaamde Herenigde Nasionale Party nadat die eerste minister genl. J.B.M. Hertzog se mosie van neutraliteit in die Volksraad verslaan is en Suid-Afrika oorlog teen Duitsland verklaar het. In die vyf jaar dat hy in die Verenigde Party was, het sy vrou, Mabel Jansen, deurentyd 'n stoere Nasionalis gebly.

https://af.wikipedia.org/wiki/E.G._Jansen



Huwelik / Marriage - https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-69B3-ZRN?mode=g&wc=M6B...

view all 19

Dr. Ernest George Jansen's Timeline

1881
August 7, 1881
Dundee, KwaZulu-Natal, South Africa
1918
June 27, 1918
Pietermaritzburg, Natal