Gerhardus Stephanus Scheepers

您也姓Scheepers吗?

考证Scheepers氏源流

Gerhardus Stephanus Scheepers的个人主页

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gerhardus Stephanus Scheepers

Sterfkennis: https://www.wikitree.com/photo.php/9/93/Scheepers-488.jpg

-------------------------------------------------------------------------

Estate File : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99LW-PJP1?i=1443&c...

  • DEPOT VAB
  • SOURCE MHG
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 0
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE S2649
  • PART 1
  • DESCRIPTION SCHEEPERS, GERHARDUS STEPHANUS. EGGENOTE: CATHARINA SUSANNA (GEBORE NEL).
  • STARTING 19010000
  • ENDING 19010000

------------------------------------------------------------------------

Notas deur David Abraham Swanepoel

In Preller se inleiding (p. xcv) tot Tregardt se dagboek word gestel wie Port Natal gehaal het, maar die Scheepers-kinders word nie by name genoem nie: "Antje Scheepers, weduwee met een dogter en vier seuns" [1]. Hy was dus een van die malaria-oorlewendes.

Gert jr beland onder die wa en osse het tydens die tog die berg af deur die nalatigheid van Izak Albach jr. Sy wonde word met nat tabak gedokter. Dis sy enigste vermelding wat met 'n tegniese soktog gevind is.

Alhoewel hy tydens die Anglo-Boere oorlog sterf is dit aan huis en nie in 'n konsentrasiekamp of krygsgevangenekamp nie.

Bron:

1. Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

查看所有13

Gerhardus Stephanus Scheepers的年谱