Lukas Johannes Scheepers

Is your surname Scheepers?

Research the Scheepers family

Lukas Johannes Scheepers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Lukas Johannes Scheepers

Notas en dokumentskakels voorsien deur David Abraham Swanepoel

Sterfkennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQ8-XF13?i=1838&c...

Siviele sterfteregistrasie: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:9Q97-Y3QS-QZG?i=109&cc=...

In Preller se inleiding (p. xcv) tot Tregardt se dagboek word gestel wie Port Natal gehaal het, maar die Scheepers-kinders word nie by name genoem nie: "Antje Scheepers, weduwee met een dogter en vier seuns" [1]. Hy was dus een van die malaria-oorlewendes.

Hy word nooit in die dagboek genoem nie, hy was net 4 jaar oud in 1837 toe die meeste gebeurtenisse plaasvind.

Bron:

1. Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all

Lukas Johannes Scheepers's Timeline

1833
January 1, 1833
1851
1851
1879
August 19, 1879
1885
1885
Cape Colony, South Africa
1888
July 14, 1888
Jansenville, Orange Free State Boer Republic, South Africa
1898
July 29, 1898
Age 65