Jacobus van Bergen/Jakob van den Berge, SV/PROG

public profile

Jacobus van Bergen/Jakob van den Berge, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacobus/Jakob van Bergen/van den Berge, SV/PROG

Also Known As: "Jacobus van Bergen", "Jacobus van den Berg", "Jacobus van Bergen", "Jacob van den Berg - on Baptism Records"
Birthdate:
Birthplace: Bergen, Breskens, Zeeland, Netherlands
Death: May 28, 1714
Cape of Good Hope, South Africa (Vermoor/Murdered)
Place of Burial: Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:

Son of Nicolaes van den Berge and Lijsebeth Lowijs
Husband of Jacomina/Jacoba van den Berge/Bergh (Carteniers) SM/PROG
Partner of Aaltje Cornelisz, SM
Father of Jacobus Van Den Berg; Jacobus van den Berge; Maria van den Berg, SM; Elizabeth Pelzer, SM/PROG; Alida Buys, SM and 1 other
Brother of Maria van den Berge and Janneken van den Berghe

Occupation: Cadet
Baptised: Jakob van den Berge
Label: Marraige date:
Name on Marriage Record: Jacobus van Bergen
Spouse: Jacomina Carteniers
Managed by: Private User
Last Updated:

About Jacobus van Bergen/Jakob van den Berge, SV/PROG

Signed his name as: Jacobus Van den Bergh but was baptised Jacob van den Berge !

http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6813.htm

Incorrect 11 August 1673 on FFY !

13 August 1673 baptism d.o.b not known
Breskens, Kerkelijke registers, 1611-1797

DEN 13 Augusti 1673 BAPTISM : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9QJ-BSQY?from=lyn...

Bron vir die volgende: https://www.genza.org.za/index.php/af/herald-nw-genealogie-reeks/59...
Die Van den Berg Familie
VAN DEN BERG, VAN DER BERG, VAN DEN BERGH, VAN DER BERGH of VAN DEN BERGE?
[Potchefstroom Herald dd 12.12.2014]

Hoewel daar sover bekend 50 stamvaders met die VAN na Suid-Afrika geemigreer het, stam ongeveer 90% van hulle af van Jacobus van Bergen/Jakob van den Berge, SV/PROG van Breskens, Zeeland, Nederland. Die artikel gaan dus hoofsaaklik oor Jacobus. Jacobus is getroud 08/10/1700 in Kaapstad met Jacomina/Jacoba van den Berge/Bergh (Carteniers) SM/PROG, waarskynlik van Oudenaarde, Vlaandere, België. Daar het heelwat geskrifte in die Kaapse Argief behou gebly oor Jacobus en sy vrou. Jacobus is ‘n skoenmaker ["skoen-lapper"] van beroep en sy datum van aankoms is onseker. In 1704 gaan vestig hy in Stellenbosch en koop ‘n erf aldaar van die kerkraad. Hy en die kerkraad sit vas oor die terugbetaling van die lening wat uiteindelik uitloop op ‘n hofsaak in 1708 waar Jacobus deur Adam Tas, SV/PROG verdedig word voor landdros Samuel DE MEURS. Die huis word in die brand van 16/10/1710 wat feitlik die hele Stellenbosch vernietig, vandag ‘n nasionale monument.Jacobus was duidelik nie baie geneë om sy skulde te delg nie soos uit dagvaardings blyk nie: slegs in 1705 deur Coenraad Jansz VISSER, Gerrit HANSERET, Pieter VAN DER BYL en Abraham EVERLESS. Jacobus was soos meeste van sy tydgenote bietjie geneig om maklik na sy degen (mes) te gryp, hy word aangerand in Julie 1703 deur Jacob HENDRIKSZ van Westkerken. In Junie 1704 skryf Adam Tas, SV/PROG in sy dagboek onder andere:[vertaald in Afrikaans] “Onder die rook van 'n pyp tabak is my vertel dat daar gister voor die huis van Jacobus die Skoenmaker oorlog uitgebreek het, waarin genoemde skobbejak van 'n skoenlapper, bygestaan deur sy boosaardige wyf, die wyf van Christiaen Martensz (in die wandeling bekend as Mosterts Marij) te lyf gegaan het. Die skoenmaker se wyf het Mosterts Marij met 'n pik teen die kop geslaan dat daar bloed vloei en sy op die grond neergeval het, waarop die skoenmaker aangekom het en die vrou met sy voete teen die bors, buik, ens. geskop het waar sy lê. Intussen het die skoenlapper se vrou ook nie stilgesit nie, maar so ywerig met haar vuiste losgetrek soos wat sy kon, en hulle sou die skepsel ongetwyfeld om die lewe gebring het as die heer Bek nie verskyn het nie en gesê het dat hy hiervan kennis neem; toe het hulle haar met rus gelaat.

Jacobus word uiteindelik vermoor op 28/05/1714 by die huis van Catharina Cornelisz van Hoorn (Claasens) (Bombam) en Robert Jansz van Hoorn, SV/PROG deur Jan Adam Peugel. Hy [Jacobus] was werksaam by Robbert, besig om skoene te maak. Op die dag was Maetje Robbertsz van Hoorn, b1 SM [Metje] tuis, toe Peugel daar opdaag, homself aan haar opgedring en haar probeer oorreed om hom te soen. Die “bijsit” [houvrou] van Jacobus van den Berg, Aaltje Cornelisz, SM (Jacomina/Jacoba van den Berge/Bergh (Carteniers) SM/PROG was reeds oorlede) sê toe aan Peugel: “Laat die nonnie met vrede haar werk doen.” Peugel reageer op haar antwoord deur Aale teen die grond te gooi en te skop. Jacobus probeer tussenbeide tree en Peugel druk hom agteroor teen 'n stoel. Jacobus ruk homself los, gryp twee messe van sy werkbank en sê aan Peugel dat hy na buite moes kom. Tydens die geveg verloor Jacobus sy balans en word dodelik verwond. Terwyl Jacobus op die grond lê rig Peugel toe sy woede weereens op Aale deur haar te gryp en bo-op Jacobus te gooi. Hy skreeu toe vir haar: “Lê daar jou verdomde Hoer”.

Ten slotte moet daar melding gemaak word van Mayken Hendriks VAN DEN BERG, ‘n stammoeder afkomstig van Diest, Brabant, België. Vrou van Jacob THEUNISSE, Tielman HENDRICX en moontlik Pieter VAN WESTHUIJSEN, sy self was ‘n kleuryke dame en het self ‘n paar keer met die VOC koppe gestamp.

[Bron: Potchefstroom Herald dd 12.12.2014 (Saamgestel deur Johan Pottas. (POTTASJ@ufs.ac.za)]

Murdered by Johann Adam "Jan" Peugel at the home of Robert Jansz van Hoorn, SV/PROG and Catharina Cornelisz van Hoorn (Claasens), the latter being the sister of the victim's concubine Aaltje Cornelisz, SM. Peugel had attempted to molest 14-year-old Maetje Robbertsz van Hoorn, b1 SM, the Van Hoorn daughter, and responded violently when Aaltje Cornelisz, SM intervened. Peugel was sentenced to banishment and his property confiscated, but he had already fled.
Source: http://www.e-family.co.za/ffy/g14/p14848.htm
- Contributed by Herman Booysen



Bron vir die volgende:https://lists.rootsweb.com/hyperkitty/list/buitenposten.rootsweb.co...

STAMVADER JACOBUS VAN DEN BERG Johann van den Berg 7/30/2005, 6:25:31 AM

Dagsê Almal,

In die Familia XXVI 1989 nr 2 het 'n artikel van dr CE Hulstaert oor bg Jacobus se doopdatum verskyn. Hy en PJ Uitterhoeve is tans besig met verdere navorsing in Nederland tov Jacobus se voorgeslagte. Sodra ek dit ontvang het, sal ek 'n volledige stuk oor hierdie stamvader kan saamstel. Met die hulp van 'n aantal mense (aan wie die nodige erkenning gegee sal word) het ek afskrifte van dokumente bekom wat ondergenoemde besonderhede oor Jacobus bevestig. Dit sal hoog op prys gestel word as iemand, wie oor nog besonderhede tov Jacobus beskik, my direk sal kontak, asb.

23.02.1671 Claes van den Berge koop 'n huis te Breskens, Nederland by Josijntie d' Hennoten. 04.04.1671 Niclaes van den Berge en Lijsebeth Lowijs word te Breskens ingeskryf as lidmate vanaf Anna ter Muiden. 14.08.1672 Hul dogter, Janneken, word te Breskens gedoop.

13.08.1673 Hul seun, Jakop (stamvader Jacobus) word te Breskens gedoop.

1676 Claes van den Berge en Elisabeth Lowijs verskyn in Sluis se lidmaatregister. 15.12.1678 Hul dogter, Catelijntje, word te Aardenburg gedoop. 12.02.1679 Nicolaas van den Berge en Elisabeth Lowijs word in Sluis se lidmaatregisters uitgeskryf. 01.04.1679 Hulle word in Aardenburg se lidmaatregisters ingeskryf. (Daar word na Nicolaas verwys as 'n gewese soldaat, wie onder Kolonel Morigneau gedien het - weet iemand iets van dié Kolonel?) 1690-1700 Zeeland se monsterrolle tov VOC matrose vanaf Aardenburg word deur Uitterhoeve deurgegaan. Sy voorlopige mening dat Jacobus op die skip Mercurius na die Kaap gereis het, blyk volgens 'n ondersoek van Marthie Bredenkamp foutief te wees en ek wag op meer besonderhede. 08.10.1700 Jacobus trou te Kaapstad met Jacomina Carteniers. 12.08.1702 Hulle doop hulle seun, Jacobus, te Paarl. (Datum volgens doopregister - 6/08 is foutief.) 03.02.1703 Jacobus neem Jan Bombam as skoenmaker in diens. 02.07.1703 Jacobus word deur Jacob Hendriksz en Hendrik Jacobsz ernstig aangerand. 25.09.1703 Jacomina sluit namens die beseerde Jacobus 'n dienskontrak met Jan Casper Siegelaar. 07.04.1704 Jacobus weier om te betaal vir perde by Andreas Oelofsz gehuur. 12.10.1704 Jacobus en Jacomina se dogter, Maria Elizabeth, word te Stellenbosch gedoop. 27.10.1704 Stellenbosch Kerkraad staan 'n lening aan Jacobus toe vir die bou van 'n huis. (Die huis verskyn op 'n skildery van Stellenboch soos in 1705 en is onlangs gerestoureer en verhuur aan 'n linne invoer-uitvoer besigheid. Volgens ongeveer 8 Stellenbosch Kerkraadsnotules is die terugbetaling van bg huislening by vergaderings bespreek. Landdros Samuel de Meurs vervolg hieroor in 1708 vir Jacobus, wie deur Adam Tas met sy verdediging gehelp is.) 29.12.1704 Jacobus weier loonbetaling aan Hendrik Jongbloet. 10.04.1705 Jacobus en Jacomina is doopgetuies vir Gerrit Helm. 14.06.1705 Jacobus en Jacomina rand Marij Bartels ernstig aan totdat ds Beck tussenbeide tree. 26.09.1705 Hendrik Jacobsz bied versoeningsbedrag aan tov bg aanranding. Die volgende vier persone dien eise vir betaling van skuld teen Jacobus in: 22.06.1705 Coenraad Jansz Visser. 20.07.1705 Gerrit Hanseret. 02.08.1705 Pieter van der Byl. 26.09.1705 Abraham Everless. 18.07.1706 Jacobus en Jacomina doop hulle dogter, Alida, te Stellenbosch. 03.03.1709 Hulle doop hulle seun, Johannes, te Kaapstad. (Die doopgetuies is Michiel Cornelis Smits en Cornelia Eenmaal - die stamouers van die Smuts-familie.) 23.05.1709 Saak teen bg Jacob Hendriksz en Hendrik Jacobsz word verhoor. 03.06.1709 Jacobus stel 'n eis teen Adriaantie Jansz in. 16.10.1710 Jacobus se huis word tydens die groot brand te Stellenbosch beskadig. 28.05.1714 Jacobus word deur Jan Adam Peugel vermoor. 01.11.1714 Saak teen Peugel word verhoor (verdere verhoor in Julie 1715). Volgens SAG het Jacobus nog 2 dogters gehad nl. Anna Maria en Margaretha. Lg is moontlik die kind, wie volgens die Stellenbosch Kassarekening teen 1715 reeds begrawe was. Jacomina is voor Jacobus oorlede want volgens die Stellenbosch se kerkraadsnotule van 7.12.1714 is, voor Jacobus se dood al, sy seun Johannes versorg deur Maria Sibella Swanepoel, wie later die skoonmoeder geword van Jacobus se oudste kind, Jacobus (jnr).

Groete Johann van den Berg Middelburg (Stamvader)


  • Noted events in his life were:

• Emigration, Bef 1698, Breskens, Zeeland, Netherlands.

http://www.vandenberg.co.za/jacobus.htm

The Descendants of Jacobus van den Berge

1. Jacobus van den Berge, b. Sint Breskens, Zeeland, Netherlands, (son of Niclaes van den Berge and Lijsebeth Lowijs) baptized 8 Feb 1671, Sint Breskens, Zeeland, Netherlands.[1] Jacobus was babtised on 8 February 1671 in Breskens, Zeeland. He married Jacomina CARTENIERS from Oudenaarde, Vlaandre on 8 October 1700. They had seven children, 2 sons and 5 daughters. The majority van den Bergs in South Africa originated from this family. He worked as a Cadet at the "Hollandse Oos Indiese Kompanjie" also known as the VOC.

According to an article written by C.E. Hulstaert and published in Familia 1989 XXVI p31 his parents were Niclaes van den Berge and Lijsebeth Lowijs. "In het lidmatenboek van Breskens vinden we in de lijst van 4 April 1671: Niclaes van den Berge en Lijsebeth Lowijs met attestate van Sint Anna ter Muyden. Sint Anna ter Muiden is een dorpje in Zeeuws-Vlaanderen in de buurt van Sluis dicht tegen de Belgische grens. In de doop-, trouw-, en lidmatenboeken van dit dorpje is evenwel geen spoor van het echtpaar terug te vinden. Het echtpaar Claes van den Berge en Lijsebeth Lowijs laat te Breskens twee kinderen dopen: 1. Janneken op 17 Augustus 1672, getuigen Antoonij Boone en Kommetjie Willems, 2. Jakob op 11 Augustus 1673, getuigen Pieter Sael en Elena Verhulst".

date of baptim incorrect it was 13 august 1673 : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9QJ-BSQY?from=lyn...

He married Jacomina Carteniers, m. 8 Oct 1700, in Cape Town, Cape Province,[2] b. CA 1680, Oudenaarde, Flanders, Belgium.[3]

According to http://www.vaaltriangleinfo.co.za/genealogy/individual.php?pid=I117...

he married Jacomijnje Jacobse Baes in Cape of Good Hope, South Africa, on 8 Oct 1700
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Jacobus VAN (DEN) BERGE(N) van Brussel en Jacomina CARTHENIERS (KAARTENIERS in ander dokumente) van Oudenaard arriveer uit Nederland in die Kaap voor 1700.

Getroud met Jacomina CARTHENIERS (KAARTENIERS in ander dokumente) te Cabo (Kaapstad) op 8 OKT 1700.

Kinders o.a.:

Maria VAN DEN BERGH

Elizabeth VAN DEN BERG

Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 7.

(Bygelas deur Y. DROST)

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

- van den Berg Web pages with extensive trees with sources quoted

Cause of death given at http://www.eloff-family.co.za/All%20Families%20and%20Individuals/pa... as "He died on 28/05/1714 in Cape, South Africa. The cause of death was Vermoor deur Jan Adam PEUGEL."



Jacobus was afkomstig uit Brussels, België. ________________________________________________________________________

Marriage of Jacobus and Jacomina

  • Name: Jacobus Van Bergen
  • Event Type: Marriage
  • Event Date: 08 Oct 1700
  • Event Place: Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
  • Residence Place: Bristol
  • Gender: Male
  • Spouse's Name: Jacomina Carteniers
  • Spouse's Marital Status: Single
  • Spouse's Residence Place: Ondenaard
  • Source: South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives); Family Search https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VRL9-49X

(Stamvader)

  • Noted events in his life were:

• Emigration, Bef 1698, Breskens, Zeeland, Netherlands.

http://www.vandenberg.co.za/jacobus.htm

The Descendants of Jacobus van den Berge

1. Jacobus van den Berge, b. Sint Breskens, Zeeland, Netherlands, (son of Niclaes van den Berge and Lijsebeth Lowijs) baptized 8 Feb 1671, Sint Breskens, Zeeland, Netherlands.[1] Jacobus was babtised on 8 February 1671 in Breskens, Zeeland. He married Jacomina CARTENIERS from Oudenaarde, Vlaandre on 8 October 1700. They had seven children, 2 sons and 5 daughters. The majority van den Bergs in South Africa originated from this family. He worked as a Cadet at the "Hollandse Oos Indiese Kompanjie" also known as the VOC.

According to an article written by C.E. Hulstaert and published in Familia 1989 XXVI p31 his parents were Niclaes van den Berge and Lijsebeth Lowijs. "In het lidmatenboek van Breskens vinden we in de lijst van 4 April 1671: Niclaes van den Berge en Lijsebeth Lowijs met attestate van Sint Anna ter Muyden. Sint Anna ter Muiden is een dorpje in Zeeuws-Vlaanderen in de buurt van Sluis dicht tegen de Belgische grens. In de doop-, trouw-, en lidmatenboeken van dit dorpje is evenwel geen spoor van het echtpaar terug te vinden. Het echtpaar Claes van den Berge en Lijsebeth Lowijs laat te Breskens twee kinderen dopen: 1. Janneken op 17 Augustus 1672, getuigen Antoonij Boone en Kommetjie Willems, 2. Jakob op 11 Augustus 1673, getuigen Pieter Sael en Elena Verhulst".

He married Jacomina Carteniers, m. 8 Oct 1700, in Cape Town, Cape Province,[2] b. CA 1680, Oudenaarde, Flanders, Belgium.[3]

According to http://www.vaaltriangleinfo.co.za/genealogy/individual.php?pid=I117...

he married Jacomijnje Jacobse Baes in Cape of Good Hope, South Africa, on 8 Oct 1700
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Jacobus VAN (DEN) BERGE(N) van Brussel en Jacomina CARTHENIERS (KAARTENIERS in ander dokumente) van Oudenaard arriveer uit Nederland in die Kaap voor 1700.

Getroud met Jacomina CARTHENIERS (KAARTENIERS in ander dokumente) te Cabo (Kaapstad) op 8 OKT 1700.

Kinders o.a.:

Maria VAN DEN BERGH

Elizabeth VAN DEN BERG

Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 7.

(Bygelas deur Y. DROST)
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
- van den Berg Web pages with extensive trees with sources quoted

Cause of death given at http://www.eloff-family.co.za/All%20Families%20and%20Individuals/pa... as "He died on 28/05/1714 in Cape, South Africa. The cause of death was Vermoor deur Jan Adam PEUGEL."



Jacobus was afkomstig uit Brussels, België. _______________________________________________________________________

Marriage of Jacobus and Jacomina

  • Name: Jacobus Van Bergen
  • Event Type: Marriage
  • Event Date: 08 Oct 1700
  • Event Place: Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
  • Residence Place: Bristol
  • Gender: Male
  • Spouse's Name: Jacomina Carteniers
  • Spouse's Marital Status: Single
  • Spouse's Residence Place: Ondenaard
  • Source: South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives); Family Search https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:VRL9-49X

14 September 1670: Groote Catrijn van Paliacatta & Anthonij Jansz van Bengale witness baptism of illegitimate slave-born halfslag Maria Bartels: aka 'Mosterts Marij' & 'Jan Holtsmit’s Marij', daughter of Elisabeth (Lijsbeth) van Angola - slave belonging to Wouter Cornelisz Mostaert (from Utrecht) & Hester Weijers Klim (from Lier). [5] Her patronymic makes the Saldanhaer vaerder Frisian Bartholomeus (Bartel) Borns / Borms (from Leeuwarden) a likely contender as biological father ... [5] The twice-married, but childless, Cape-born mulatta Maria Bartels: is best remembered as a victim of a vicious & grievous assault as recorded by Adam Tas in his famous diary: "Monday, the 15th [1705]. Dull morning, also a fairish fall of rain this forenoon. More ploughing to-day again; also dung led into the new garden & straw carried into the kraals. [5] In the afternoon to stroll to Stellenbosch for to discover of Hans 'Smith' (Hans Jacob Gundermann aka Conterman / Konterman) (from Hadamar , district of Limburg-Weilburg in Hessen)] what day he thought to drive to the Cape, as meaning to drive with him, so God will. He told me he did purpose for Wednesday morning, as the weather should favour. [5] Thence to Mr. Mahieu's [Johannes (Jan) Mahieu (from Amsterdam) - sick-comforter], where was Mr. Bek [Ds. Henricus Beck - church minister]; Gammer van den Brink [Jannetje van Heijningen] come thither also; over a pipe of tobacco was told how yesterday afternoon there was war broke out before Jacobus 'Shoemaker' (Jacobus van Bergen aka van den Berg (from Breskens, Sluis, Zeeland)] his house; said scum of a cobbler, with his cross-grained slut in couple, did set upon Christiaan Martensz: [(from Hamburg)] his wife, called in ordinary Mostert's Marij [Maria Bartels: van de Caep]; the cobbler's drab (Jacomina Carteniers): (from Oudenaarde, East Flanders)] with a pick did fetch Mostert's Marij a blow upon the head that the blood run down; the same with the blow did fall to earth, whereon the cobbler come running, and with his feet did trample the poor baggage where she lay upon the breast, the belly, etc; meantime the cobbler's wife not idle neither, but did ply her fists so hard as she could, and out of doubt they had mishandled the creature unto death, but that Mr. Bek come upon the scene, & did declare to take cognizance of it, whereon they left off of her, the while the poor wretch must drag her home in sorry pickle. [5] After hearing of this history did make my way home to my humble dwelling; arrived there, learned that Mr. Appel [Cape-born Ferdinandus Appel] with Lourens Smith [Lourens Verbrugge (from Ypres, West Flanders)] & Jan Harmansz: [Potgieter - Cape-born] was called at our house, and that Appel had said he should come again next morning ..." [5] Jacobus van den Berg himself was later stabbed (1709) in a squabble over unpaid rent by Cape-born Jacobus Hendricks: & although surviving, thereafter murdered (1714) in the house [Oude Nectar at Jan de Jonkers Hoek, Stellenbosch] of his Cape-born mestiça paramour Aeltje Cornelis:s brother-in-law Robbert Jansz: van Hoorn (from Den Bommel) [Mansell Upham] [5]

https://www.wikitree.com/wiki/Courteniers-1

view all 15

Jacobus van Bergen/Jakob van den Berge, SV/PROG's Timeline

1671
February 8, 1671
Breskens, Sluis, ZE, Netherlands
1673
August 13, 1673
Bergen, Breskens, Zeeland, Netherlands
August 13, 1673
Breskens, Zeeland, Netherlands
1690
1690
Age 16
from Breskens to South Africa
1702
August 12, 1702
Caap de Goede Hoop, South Africa
1704
October 12, 1704
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1705
1705
Stellenbosch, Cape Colony, South Africa
1706
July 18, 1706
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
1709
1709
Stellenbosch, Cape, South Africa