![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1711387293)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1711387293)
HUWELIK: 1802 JOHANNA CATHARINA VAN DER NEST: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSFQ-SRGR?cc=14786...
Parent Name Jacobus Swanepoel
Second Parent's Name Susanna Catharina Zabi (Ek glo egter dis tikfout moet lees : Rabi) WB
Event Type Baptism
Event Date 15 Mar 1761
Event Place Tulbagh, Cape of Good Hope, South Africa
Event Place (Original) Tulbagh, Cape, South Africa
gedoop: 15 Mar 1761, burger Swellendam, getroud: 28 Dec 1783 Johanna du Preez, K.
Source: "Genealogy of old South African Families", Ancestry24.co.za
__________________________________________________________________________
Notas deur David Abraham Swanepoel
Sy eerste huwelik word in Heese, 1984, en soos vertaal deur Robertson, 2011 genoem: "Jan Swanepoel 1783 x Johanna du Preez van der Kaap. Heese p. 163.:
Alhoewel sy vrou die ”v.d Kaap” was, verblank sy nasate sover ek dit ondersoek het. Sy kleinseun Philippus Johannes Cornelius Swanepoel, b6c6d1e5 is selfs ‘n Vrystaatse volkraadslid en Pres Brand gaan jag by hom.
Bron:
H F Heese; Delia A Robertson. , ©2011 Cape melting pot : the role and status of the mixed population at the Cape, 1652-1795. [Johannesburg, South Africa] : D.A. Robertson. p. 177 Op die internet beskikbaar: http://www.e-family.co.za/ffy/RemarkableWriting/CapeMeltingPot-FFY.pdf. Besigtig op 2018-03-23. Vertaling van: H F Heese. 1984. Groep sonder grense : (die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap, 1652-1795) Bellville : Wes-Kaaplandse Instituut vir Historiese Navorsing, Universiteit van Wes-Kaapland. C-reeks--Navorsingpublikasies, no. 5.
Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. Die ophaal van ras is om konteks te genereer en het nie 'n politieke oogmerk nie.
1761 |
March 15, 1761
|
Caep de Goede Hoop, South Africa
|
|
March 15, 1761
|
Swellendam, Cape of Good Hope, South Africa
Source: "Genealogy of old South African Families", Ancestry24.co.za |
||
1784 |
March 3, 1784
|
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
|
|
1786 |
October 29, 1786
|
't land van Waveren, Tulbagh, Breede River , Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1791 |
August 25, 1791
|
Swellendam, Kaap, South Africa
|
|
1792 |
November 3, 1792
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1792
|
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
|
||
1798 |
1798
|