Matching family tree profiles for Jan Adriaan du Plessis
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Jan Adriaan du Plessis
Jan Adriaan du Plessis gedoop 21/10/1804 trou in Cradock met Catharina Helena du Plessis (29/07/1810-29/04/1878) ouers van prsident SJP Kruger se vrou Gexina Susanna Frederika Wilhelmina du Plessis. Woonplek: Wyk Tarka, Somerset. Vertrekdatum: Voor 2/11/1837. Trekgeselskap: moontlik Jan du Plessis. Verhuis eers na Natal, later na die distrik Rustenburg. Die plase Leewenkraal aan die Vaalrivier en Schaapkraal agter die Magaliesberg is op 18/6/1838 op sy naam aangeteken
b6c1d1e11 Jan Adriaan DU PLESSIS *02.10.1804 ≈ Graaff-Reinet 28.10.1804 deur ds JA Schutz vanaf Swellendam. Schutz was later as permanente predikant in 1815 in GraafReinet aangestel. 1804 was die gemeente herderloos. † 24.12.1848 x Cradock 04.04.1825 Catharina Helena Du Plessis (naby familie) *22.11.1809 ≈20.7.1811 †29.04.1878
Skakel vir die Graaff-Reinet doopinskrywing: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-D9LQ-7?i=140&...
Jan Adriaan du Plessis's Timeline
1804 |
October 2, 1804
|
||
October 28, 1804
|
Graaff-Reinet
|
||
1826 |
November 17, 1826
|
||
1828 |
June 20, 1828
|
Cradock, South Africa
|
|
1831 |
May 6, 1831
|
Tarka, Stormberg District, EC, South Africa
|
|
1835 |
1835
|
Cradock, Eastern Cape, South Africa
|
|
1837 |
March 5, 1837
|
Cradock, South Africa
|
|
1840 |
January 4, 1840
|
Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
|
|
1844 |
January 1, 1844
|