Historical records matching Johanna Helena Delport
Immediate Family
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
father
-
brother
About Johanna Helena Delport
d1 Pieter ≈ Graaff-Reinet 13.4.1760, burger Stellenbosch en Graaff-Reinet † Cradock 5.5.1835 x 30.1.1780 Anna Cornelia VENTER xx Kaapstad 24.8.1794 Anna Maria Elisabeth DE KLERK ≈ 7.2.1779 d.v. Willem Abraham de Klerk en Catharina van Aarde
e2 Johanna Helena ≈ Kaapstad 13.4.1783 † Cradock 4.9.1844 x Kaapstad 23.11.1800 Johannes Lucas DELPORT xx Graaff-Reinet 27.12.1807 Johannes Christoffel BOTHA
Reference no.: MOOC8/57.29b
Testator(s):
Johannes Lucas Delport
15 November 1806
J:C: Gie
Staat en inventaris van alle zodanige goederen en effecten als met er dood ontruijmt en nagelaaten zijn bij wijlen den burger Joh:s Lucas Delporte ten behoeve van deszelfs nagelatene weduwe Johanna Helena du Plessies, mitsgaders de door hem bij haar verwekte drie kinderen, in naame
1) Johannes Lucas
2) Pieter Willem en
3) Johanna Christina
en vervolgens opgegeeven door voorn:de weduwe Delporte bij mij Theodorus Muller, Secret:s van ’t district Graaffe Reinet ter praesentie van de naten: getuigen in geschrifte gesteld, bestaande dezelve in de navolgende, te weeten
Uit Weesc. K d G H - bygevoeg deur Judi Marais-Meyer uit haar Marais/du Plessis register op 28/1/2010
---------------------------------------------------------------------------------
Jaco Strauss skryf:
Ek dink my rekord vir Johannes Lucas DELPORT, Johanna Helena DU PLESSIS en Anna Cornelia Maria Elizabeth DELPORT is waarskynlik tog reg.
In die oorspronklike Geslagregisters van CG de Villiers gee hy benewens die drie kinders in die testament:
1) Johannes Lucas
2) Pieter Willem en
3) Johanna Christina
ook 'n vierde, by name
4) Anna Cornelia Maria Elisabeth met 'n *doopdatum* van 27 Des 1807.
Die problematiese tweede huwelik van Johannes Lucas in SAG kom glad nie in CG de Villiers voor nie. Dit was Johanna Helena wat weer getrou het (sien die Du Plessis boek) en ons het ook 'n sterftekennis vir Johannes Lucas. So SAG kan nie reg wees nie.
Verder is dit insiggewend dat die Des 1807 datum 'n *doop* en nie geboortedatum is nie, wat beteken dat Anna Cornela M E maklik nog Johannes Lucas se eie dogter kon wees wat eers na sy dood (laat in 1806) gebore is. Dit sou dan ook verklaar waarom sy nie in die testament is nie.
Haar doopnaam maak ook sin, want die ouer suster Johanna Christina is reeds na Johannes Lucas se moeder Johanna Christina OTTO vernoem. Aangesien Johanna Helena se moeder Anna Cornelia VENTER was, pas die naam van die tweede dogter dus ook in. (Ek kan nie sien wie die Maria Elizabeth veronderstel was om te wees nie, maar moontlik iemand na aan die Delports op daardie stadium, want Johannes se broer, Michiel Daniel, wat net ouer as hy was, het sowat 2 jaar later ook 'n dogter as "Maria Elizabeth" gedoop.)
Die twee seuns pas ook in, want Johannes Lucas DELPORT se pa was ook Johannes DELPORT en Johanna Helena DU PLESSIS se pa weer op sy beurt Pieter DU PLESSIS. Hierdie Johanna Helena naam het terloops lank voorgeleef, met Anna Cornelia M. E. het haar een dogter Johanna Helena Christina OOSTHUIZEN genoem het. Die se seun, Jan DU PLESSIS, het haar weer op sy beurt vernoem deur sy een dogter "Johanna Helena" te doop. Hierdie Johanna Helana DU PLESSIS is my ouma aan moederskant.
Daar is 'n verder punt wat die omstandigheidgetuienis ondersteun dat ek die familie reg gehad het en dit is Anna Cornelia M E se doopdatum van 27.12.1807 aangesien dit ook dieselfde dag is waarop Johanna Helena DU PLESSIS hertrou het met Johannes Christoffel BOTHA. (SAG1 p 380).
Volgens www.ancestor.co.za is daar 'n Anna Cornelia Maria Elizabeth DELPORT wat in 1864 oorlede is. Ek glo haar SK sal finaal die verwarring oplos, maar intussen sal ek my rekord hou soos ek dit gehad het.
Johanna Helena Delport's Timeline
1783 |
April 13, 1783
|
||
June 19, 1783
|
NGK Kaapstad
|
||
1802 |
1802
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1804 |
September 5, 1804
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1807 |
June 17, 1807
|
Graaf-Reinett, Suid Afrika, Kaap
|
|
1810 |
February 21, 1810
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
1815 |
October 17, 1815
|
||
1818 |
1818
|
District Cradock, South Africa
|