Johan Gerhardus Barkhuizen, b4c9d8

Is your surname Barkhuizen?

Connect to 1,074 Barkhuizen profiles on Geni

Johan Gerhardus Barkhuizen, b4c9d8's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johan Gerhardus Barkhuizen, b4c9d8



of War AOB == Added by AR Swanepoel

Database ID: 8508
POW Number: 9424
Surname: BARKHUIZEN
Name: JOHANNES GERHARDUS
Age: 38
Address: HONINGDRAAI
District: BETHLEHEM
Where Captured: FOURIESBURG
When Captured: 1900-07-30
Camp: DIYATALAWA
Country: CEYLON
Ship (to): BAVARIAN
Ship (from): N/A



Johannes Gerhardus Barkhuizen se beroep as veeboer by sy woonplek die plaas "Honingdraai". Sy huis het 6 kamers gehad, en hy het 700 skape & 120 beeste besit. Ander interessante waardevolle items 'n smitswinkel, stinkhoud stoele en 12 skilderye.

Op die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het johan in die kommando van Genl Prinsloo gedien to Junie 1901. Volgens sy verklaring in die kompensasie eis het hy in Julie 1901 probeer om met sy vee na Basoetoland te trek vir veiligheid. Daar is nie sekerheid of sy latere oorgawe te doen het met die skermutseling te Naauwpoort op 12 Sept en/of hy oppad na Basoetoland gevang was nie. Maar hy het oor gegee aan Genl Hector McDonald op 4 Aug 1901 te Naauwpoort. Johan is toe na Ceylon krysgevangekamp gestuur.

Intussen hy sy vrou, Carolina die plaas aan die gang gehou. Na die oorgawe van Bethlehem het die Engelse uitgevind dat sy die Boerekommando's help met voorrade en inligting. 'n Boerekommando het haar toe vir veiligheid na die plaas Sevenfontein geneem. Sy is egter Julie 1901 op die plaas Waterval deur die Britse magte gevang en na die konsentrasiekamp op Harrismith geneem. Die plaashuis op Honingdraai is afgebrand.

Alhoewel Johan en Carolina skadevergoeding van 3000 pond ingedien het na die oorlog, het hulle geen vergoeding ontvang nie. Die redes is dat Johan nie oorgegee het onder enige belofte van beskerming deur die Britte nie (protected burgers), ook nie dat hy saam met Genl Prinsloo se kommando oorgegee het nie. Tweedens het hy volgens die kommisie genoeg geld - hy besit 'n plaas, was instaat om die afgebrande huis vir 150 pond te herstel en hy het ook skape op veiling gekoop.

Johan se vrou, Carolina was as "very anti-british" beskryf.

Johan is in 1907 op 46 jarige ouderdom oorlede.

view all 13

Johan Gerhardus Barkhuizen, b4c9d8's Timeline

1861
October 21, 1861
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1862
January 22, 1862
Somerset East, Cape Province, South Africa
1885
February 17, 1885
1886
July 22, 1886
1889
August 8, 1889
1890
1890
1892
July 22, 1892
1894
November 20, 1894
1897
September 17, 1897