![](https://assets13.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1705512431)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1705512431)
public profile
Johanna and David were cousins.
Y. DROST
11 AUG 2009
---------------------------------------------------------------------------------
TAB/MHG/LEER/0/01/8735/60/1 Estate file for David Henry HARMAN, died 1960
Gebore in Zeerust, Suid-Afrikaner.
Ouers reeds oorlede.
Ouderdom 60 jaar, 7 maande.
Beroep Pensionaris S.A.S. en H.
Woonplek Presidentstraat 9, Zeerust.
Getroud met Johanna Elizabeth HARMAN binne gemeenskap van goedere.
Nie voorheen getroud.
Getroud in Zeerust.
Sterf op Donderdag, 17 NOV 1960 te Zeerust Hospitaal.
Kinders:-
1. Margaret Magdalena CUNNINGHAM getroud in gemeenskap van goedere met Jack Ian CUNNINGHAM.
2. Johanna Elizabeth LEHMAN getroud in gemeenskap van goedere met John Walter LEHMAN.
3. William Edward HARMAN.
4. Caroline Margaret BOOYSEN getroud in gemeenskap van goedere met Josias Stephanus BOOYSEN.
5. James HARMAN
6. Albert Edward HARMAN
7. Richard Andrew HARMAN
8. John Peter HARMAN (minderjarig).
Losse goedere, vaste goedere is nagelaat.
Boedel is na skatting meer as £100 pond werd.
'n Testament is nagelaat.
Sterfkennis geteken te Zeerust 22 NOV 1960 deur J. E. HARMAN. Langslewende en het lyk gesien.
<nowiki>------------</nowiki>
TESTAMENT
David Henry HARMAN en Johanna Elizabeth HARMAN, gebore BROOKS.
Getroud in gemeenskap van goedere.
1. Hierdie is ons uiterste testament.
2. Die langslewende word as eksekuteur (trise) en beredderaar (ster) van boedel met mag van assumpsie aangestel.
3. Langslewende is enigste en algehele erfgenaam.
4. Behou die reg om testament te verander.
Geteken Zeerust 17 NOV 1960 deur D. H. HARMAN, J. E. HARMAN.
Getuies: C. W. H. BOSHOFF, A. S. E. ERNST.
<nowiki>------------</nowiki>
INVENTARIS
Onroerende goedere:-
Resterende gedeelte van erf. no. 193, Reid- en Presidentstraat, groot 30,750 vk. voet kragtens T/A 20115/1959 ged. 18.8.59.
£3000.0.0
R6000.0.0
Roerende goedere:-
Meubels
R423.00
Volkskas beperk tjekrekening
R38.13
Vorderinge ten bate van die boedel:-
J. W. LEHMAN-betaalbaar @R20 pm = R440.00
J. S. BOOISEN-betaalbaar @R100 pm = R500.00
James HARMAN = R200.00
Suid-Afrikaanse Spoorweë-Pensioen = R24.39
J. S. BOOISEN se insolvente boedel = R835.85
Totaal
R1927.24
<nowiki>------------------------</nowiki>
L & D
Bates:-
1. Resterende gedeelte van erf nr. 193, geleë aan Reid- en Presidentstrate in Zeerust. 30740 vierkante voet, T/A 20115/59
R6000.00
2. Meubels
R423.00
3. Pensioen van Spoorweë
R24.39
4. Sterftevoordeel betaalbaar deur Spoorweë
R127.00
5. Tjekrekening by Volkskas
R38.13
6. Skuld betaalbaar deur John Walter LEHMAN
R440.00
7. a. Skuld betaalbaar deur Josias Stephanus BOOYSEN
R500.00
b. Skuld betaalbaar vir borg deur oorledene deur Josias Stephanus BOOYSEN
R835.85
8. Skuld betaalbaar deur James Harman
R200.00
Laste:-
9. Koste ter rapportering van boedel ..... [res van dokument nie in leêr]
Totaal oorgedra:-
R8588.37
Bedrag vir distrubusie nie bekend nie, want dokument nie in leêr nie.
-------------------------------------------------------------------------
---------------------------------------------------------------------------------
TAB/11401/68 VAN 1968
Boedel vir Johanna Elizabeth HARMAN, born BROOKS
Gebore 24 NOV 1907, Zeerust
Sterf 7 NOV 1968, Zeerust Hospitaal
Getroud in Zeerust
ID nr. 343-745985 W
Blanke Afrikaner
Pensioenaris
Woonagtig te Spoorweghuis 34, Zeerust, Transvaal en aan huis van seun, James, te Bornite Straat 36, Carltonville, Oberholzer.
Kinders:-
1. Johanna Elizabeth LEHMAN (HARMAN)-Meerderjarig
2. William Edward HARMAN-Meerderjarig
3. Caroline Margaret ELS (HARMAN)-Meerderjarig
4. James HARMAN-Meerderjarig
5. Albert Edward HARMAN-Meerderjarig
6. Richard Andrew HARMAN-Meerderjarig
7. John Peter HARMAN-Meerderjarig
Y. DROST
25 MEI 2010
--------------------------------------------------------------------------------
1907 |
November 24, 1907
|
Geboortedatum is moontlik 1906, Zeerust, Transvaal, Suid-Afrika
Date of birth is as on her gravestone which I saw in April 2007. Gregory's date was 1907.
|
|
1925 |
September 30, 1925
|
Transvaal, Suid-Afrika
|
|
1932 |
July 11, 1932
|
||
1939 |
January 3, 1939
|
||
1968 |
November 7, 1968
Age 60
|
Zeerust Hospitaal, Zeerust, Transvaal, Suid-Afrika
|
|
November 1968
Age 60
|
Zeerust Begraafplaas, Zeerust, Transvaal, Suid-Afrika
|
||
???? |
Between 1939 and 7 NOV 1947
|