Johanna Magdalena Maré, b3c1d2e2

Is your surname Maré?

Research the Maré family

Johanna Magdalena Maré, b3c1d2e2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johanna Magdalena Maré, b3c1d2e2

Johanna Magdalena Pretorius *26/11/1779 ≈14/5/1780 †1/11/1873 was die dogter van Wynand Pretorius en sy 2de vrou Maria du Plooy. Sy was 'n niggie van die voortrekkerleier Andries Pretorius. Sy tree in die huwelik met Paul Marè *7/7/1767 ≈13/8/1769 †1838. Begrawe in die Voortrekkerbegrafplasa, Pietermaritzburg Baken 27 prseel 1B. Blykbaar was sy die enigste lid van die gesin wat op die Groot Trej gegaan het. Tydens die Trek sterf haar man in 1838 in Liebenbergsvlei nadat hy volgens oorlewering ernstig beseer is toe hy voor die wiel van 'n swaargelaaide skotskar vol lemoenboompies beland het. Hy is 14 dae later oorlede.

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen Pagina 49


Sien contra http://pretoriusfamilie.info/pret1/I45.html##I3288 en ook http://pretoriusfamilie.info/pret1/I42.html##I651

view all 22

Johanna Magdalena Maré, b3c1d2e2's Timeline

1779
November 26, 1779
Cape Town, City of Cape Town, Western Cape, South Africa
1780
May 14, 1780
Cape of Good Hope, South Africa
1797
1797
1798
July 1, 1798
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1801
March 13, 1801
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1802
September 26, 1802
1804
June 2, 1804
1806
1806
1807
December 6, 1807