Johannes Abraham van der Merwe

Is your surname van der Merwe?

Connect to 22,264 van der Merwe profiles on Geni

Johannes Abraham van der Merwe's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Abraham van der Merwe

Johannes Abraham Van Der Merwe - ~(Doop) - 1829-02-08 Added by AR Swanepoel

Johannes Abraham Van Der Merwe - +(Sterfte Kennis) - 1867-09-18 Added by AR Swanepoel

DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE M99 PART 1 DESCRIPTION VAN DER MERWE, JOHANNES ABRAHAM. EGGENOTE HESTER MARGARETHA DOROTHEA

          (GEBORE SWANEPOEL).                                                   STARTING  18670000                                                               ENDING    18670000 


DN VAB M99/1867


Sy jongste dogter Johanna Cornelia, later getroud met Hennop, se benaderde geboortejaar is wanneer hy sterf. Die plek aangedui waar hy op kommando sterf is waarskynlik Korannaberg, sowat 18 km direk NO van die huidige Excelsior. Hy hoef nie noodwendig op die berg te gesterf het nie, maar daar was van 1868-1869 baie moeilikheid in Koranaland [1] en die 1867-ekskursie was waarskynlik die gevolg van ‘n vroeë manifestasie van probleme.

Sy sterfkennis is baie dof en die handskrif onduidelik, maar Pietermaritzburg soos aangedui op 07-12-19, maak nie sin nie want Natal was ‘n ander land.

Daar is 'n onverklaarde tydsverloop van 13 jaar tussen sy enigste seun se geboorte in 1854, met die ouer suster in 1852, en die geboorte van die jongste, Johanna Cornelia Hennop, 1867. 'n Moontlikheid wat genoem is, is dat Johannes Abraham baie op kommando was. Maar darem nie heeltyd nie! Soms het vrouens vrugbaarheisprobleme en maak 'n laatlammetjie skieiik 'n verskyning, maar die teorie word gerepudieer deurdat sy weduwee nog 3 kinders by Meintjes baar.

[1] https://www.sahistory.org.za/article/kora. Besigtig op 07-12-19.

David Abraham Swanepoel, agter-agterkleinseun

view all

Johannes Abraham van der Merwe's Timeline

1828
July 28, 1828
Burgersdorp, Drakensberg District, EC, South Africa
1829
February 8, 1829
Cradock, Cape Province, South Africa
1848
December 6, 1848
1852
October 21, 1852
Aliwal North, Drakensberg District, EC, South Africa
1854
1854
1867
September 18, 1867
Age 39
Op kommando, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KZN, South Africa
1867
Kroonstad, Northern Free State, FS, South Africa