Johannes Stephanus Henning, b1c6d3e9

Is your surname Henning?

Connect to 9,029 Henning profiles on Geni

Johannes Stephanus Henning, b1c6d3e9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Stephanus Henning, b1c6d3e9

Genealogiese/Genealogical #: b1.c6.d3.e9

Hy staan bekend as oom Hans en was 'n hoog aangeskrewe lid van die Rouxville gemeenskap. Hy is op die plaas Palmietfontein gebore. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville Kommando en word op 11-3-1900 liggewond toe die Britse magte van Brig-Genl Brabant die brug by Aliwal-Noord oorgesteek en die Rouxville Kommando moes keer dat dit gebeur. Hy is later krygsgevangene geneem en na die Ahmednagar kamp in Indië gedeporteer.Na sy terugkeer begin hy weer boer, dog bou terselfdertyd'n florerende handelsaak op die dorp op. In die openbare lewe het hy sy plek volgestaan. Hy het die gemeenskap vir dertig jaar lank as stadsraadslid gedien en was talle kere Burgemeester. In 1913 het hy 'n offisier van die Unie Verdedigingsmag geword. Hy was die eerste bevelvoerende offisier van die kadetafdeling op Rouxville. Hy was byna 25 jaar lank lid van die skoolkommissie en 20 jaar lank lid van die skoolraad. Sedert die stigting van die plaaslike tak van die Kamer van Koophandel, was hy die voorsitter. Hy dien ook op die Padvervoerraad, die boerebystandsraad, die dranklisensieraad, die raad vir ouderdomspensioene en die landbougenootskap.



"Hy staan bekend as oom Hans en was 'n hoog aangeskrewe lid van die Rouxville gemeenskap. Hy is op die plaas Palmietfontein gebore. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy in die Rouxville Kommando en word op 11-3-1900 liggewond toe die Britse magte van Brig-Genl Brabant die brug by Aliwal-Noord oorgesteek en die Rouxville Kommando moes keer dat dit gebeur. Hy is later krygsgevangene geneem en na die Ahmednagar kamp in Indië gedeporteer.Na sy terugkeer begin hy weer boer, dog bou terselfdertyd'n florerende handelsaak op die dorp op. In die openbare lewe het hy sy plek volgestaan. Hy het die gemeenskap vir dertig jaar lank as stadsraadslid gedien en was talle kere Burgemeester. In 1913 het hy 'n offisier van die Unie Verdedigingsmag geword. Hy was die eerste bevelvoerende offisier van die kadetafdeling op Rouxville. Hy was byna 25 jaar lank lid van die skoolkommissie en 20 jaar lank lid van die skoolraad. Sedert die stigting van die plaaslike tak van die Kamer van Koophandel, was hy die voorsitter. Hy dien ook op die Padvervoerraad, die boerebystandsraad, die dranklisensieraad, die raad vir ouderdomspensioene en die landbougenootskap."

http://www.henning.org/CD/keuselys/default.htm


view all 12

Johannes Stephanus Henning, b1c6d3e9's Timeline

1881
July 14, 1881
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
October 16, 1881
Rouxville, Xhariep, FS, South Africa
1906
1906
Rouxville, Xhariep, FS, South Africa
1908
July 4, 1908
Palmietfontein, Rouxville, Xhariep, FS, South Africa
1910
May 22, 1910
Rouxville, Xhariep, FS, South Africa
1914
September 11, 1914
Rouxville, Xhariep, Free State, South Africa
1915
1915
1918
1918
1919
July 19, 1919
Rouxville, Free State, South Africa