![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1705013076)
![](https://assets10.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1705013076)
Jozua Katinkski Hershensohnn was the son of Jewish-Russion parents and born in Russia on 27/3/1834. He † in Pietermaritzburg 22/6/1912. He served in the Kremlin War 1854-1856 and visited India and the East. He came to the Cape in 1857 and to Natal in 1858. Hy was 'n goeie taalkundige en gee klasse iin Itiaalns vir die dogters van die biskop, J W Colenso en Hebreeus vir die deken James Green, albei van die Anglican Church. Daarna vertrek hy na die Transvaal en word onersteun van M W Pretorius en sy vriend Piete Joubert. Na die 1st Vryheidsoorlog in 1881 kom hy terug na Natal. in 1885 stig hy 'n drukkery en begin die Natal Boeren Vriend en in 1886 De natalsche Afrikaner. D.m.v. hierdie koerante streef hy om die saak van die Afrikaner in Natal te bepleit. Hy kan as die vader na die Afrikaner se Boerevereniging en polietieke organisasies in Natal beskou word. Het het ook belang gestel in onderwyssake en was ten gunste van die erkenning van Hollands as gebruikstaal in skole en publieke administrasie. Hy trou met Hildagonda Christina Roos (29/9/1845 - 5/4/1931. Uit die huwelik is 3 seuns en 2 dogters gebore.
1834 |
September 27, 1834
|
Russia (Russian Federation)
|
|
1867 |
September 6, 1867
|
Pietermaritzburg, Umgungundlovu, KZN, South Africa
|
|
1912 |
June 22, 1912
Age 77
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1912
Age 77
|
Voortrtekkerbegrafplaas Baken 17, Perseel 3K Grafno 1180, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
||
???? | |||
???? |
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
||
???? |