Is your surname Swanepoel?

Research the Swanepoel family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Judoca Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Nieuwmunster, Zuienkerke, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
Death:
Immediate Family:

Daughter of Jan Andries Swanepoel and Maria Swanepoel
Sister of Helena Swanepoel; Rosa Swanepoel; Jan Swanepoel; Maria Swanepoel; Johannes Swanepoel and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Judoca Swanepoel

Sien Media vir getranskribeerde dooprekord in Latyn uit bron. Die oorspronklike is nagevors uit parochieregisters in Nieuwmunster. Niks is verder oor die persoon bekend nie, maar sy is blykbaar nie vroeg oorlede soos van die ander kinders nie.

Judoca is hoogswaarskynlik na die vroulike doopgetuie, Judoca de Bruine vernoem.

Sommige profiele of inligting gee haar as manlik aan. Hierdie naam het nie in Afrikaans posgevat nie. Die manlike vorm is Judocus, die vroulike vorm Judoca. Soos Jacobus - Jacoba.

Bron:

Vertè Roland, Tavernier Geert, Swanepoel Adriaan. 2012. Pieter Swanepoel van Wesvlaandere, en sy voorouers. Familia 49(3) pp137-153

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Judoca Swanepoel's Timeline

1676
July 20, 1676
Nieuwmunster, Zuienkerke, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
????