Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,695 Swanepoel profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Maria Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Nieuwmunster, West Vlaanderen, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
Death: 1676 (3-4)
Immediate Family:

Daughter of Jan Andries Swanepoel and Maria Swanepoel
Sister of Helena Swanepoel; Rosa Swanepoel; Jan Swanepoel; Johannes Swanepoel; Wilhelm i Swanepoel and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Maria Swanepoel

Notas deur David Abraham Swanepoel

Ongelukkig is net die inligting in Latyn soos onder Media oor haar beskikbaar. Soos 5 van haar ouers se kinders sterf sy vroeg, maar haal darem 3 jaar.

Die vraag is of sy na haar ma vernoem is, of na die doopgetuie Maria Saroels? Haar suster Judoca is hoogswaarkynlik na die vroulik doopgetuie vernoem.

Die manlike doopgetuie, Thomas Quetstroy, was 'n ryk man en die eienaar van die meule wat Jan Andries gehuur het. Self was hy 'n brouer van beroep.

Bron:

Vertè Roland, Tavernier Geert, Swanepoel Adriaan. 2012. Pieter Swanepoel van Wesvlaandere, en sy voorouers. Familia 49(3) pp137-153

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Maria Swanepoel's Timeline

1672
September 27, 1672
Nieuwmunster, West Vlaanderen, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
1676
1676
Age 3