Johannes Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Research the Swanepoel family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Nieuwmunster, West Vlaanderen, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
Death: October 10, 1680 (1-10)
Nieuwmunster, West Flanders
Immediate Family:

Son of Jan Andries Swanepoel and Maria Swanepoel
Brother of Helena Swanepoel; Rosa Swanepoel; Jan Swanepoel; Maria Swanepoel; Wilhelm i Swanepoel and 3 others

Managed by: David Abraham Swanepoel
Last Updated:

About Johannes Swanepoel

Notas deur David Abraham Swanepoel

Sien transkripse onder Media van sterfrekord soos gepubliseer in bron.

Ons het net sy sterfte op rekord, geen geboortedatum nie. Die Latyn praat iets van 6 jaar by afsterwe, dus kon sy geboortedatum 1674 gewees het.

Om die Latyn te probeer ontsyfer, is die volgende metode gebruik. Ongelukkig laat die laserskyf met die artikels op Familia nie elektroniese kopiëring toe nie. Ek kon dit uitgetik het, maar weet by ervaring dat Latyn swak vertaal in Google Translate. Die teks is dus m.b.v. ‘n skermdruk (print scrn) oorgekopieer na ‘n prentbeeld (image) en gemanipuleer in MS-Paint. Hierdie werk is buitendien gedoen om getuienis te plaas vir gebeurtenisse.

Hierdie prentbeelde is deur ‘n prent-na-teks omskakelaar (https://www.onlineocr.net/) gepars. Soos verwag is die resultaat baie onduidelik. Ek het dit na Afrikaans en Engels vertaal vir “twee menings”. Vir enige-iemand vir wie die inligting belangrik is, word die dienste van ‘n professionele vertaler aanbeveel, anders is die geldigheid, woord vir woord, van die inligting bevraagtekenbaar. Dit blyk wel ooreen te stem met inligting in die teks van Verte et al, wat toegang tot ‘n vertaler moes gehad het.

Bron:

Vertè Roland, Tavernier Geert, Swanepoel Adriaan. 2012. Pieter Swanepoel van Wesvlaandere, en sy voorouers. Familia 49(3) pp137-153

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.



.

view all

Johannes Swanepoel's Timeline

1674
1674
Nieuwmunster, West Vlaanderen, West-Vlaanderen, Vlaanderen, Belgium
1680
October 10, 1680
Age 6
Nieuwmunster, West Flanders