Is your surname Swanepoel?

Connect to 15,691 Swanepoel profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jan Swanepoel

Birthdate:
Birthplace: Klemskerke, Klemskerke, Vlaanderen, Belgium
Death:
Immediate Family:

Son of Jan Andries Swanepoel and Maria Swanepoel
Brother of Helena Swanepoel; Rosa Swanepoel; Maria Swanepoel; Johannes Swanepoel; Wilhelm i Swanepoel and 3 others

Managed by: David Abraham Swanepoel
Last Updated:

About Jan Swanepoel

Notas deur David Abraham Swanepoel

Tweeling met Rosa Swanepoel. Opmerking op p140 van bron. Geen transkripsie van dooprekords soos vir die ander kinders word verskaf nie. Daar is ook geen aanduiding van sterfdatums nie. Hulle moes vowassenheid bereik het en weggetrek het sodat hulle sterfrekords in ander parochies sou wees. Dis opmerklik dat hulle oorleef want 'n tweelingsswangerskap is vandag steeds 'n risiko en die helfte van hulle sibbe sterf vroeg.

Dit is opmerklik dat Jan Andries Swanepoel sy oudste seun na homself vernoem, en sy vader Pieter eers na die laasgeborene, die Swanepoel stamvader. Miskein het hy 'n voorgevoel gehad dat nie een van die ander seuns volwassenheid sou bereik nie! Die naam Jan aan die Kaap was maar tragies, nadat Jan i sterf <2jaar en Jan ii op omtrent 22.

Bron:

Vertè Roland, Tavernier Geert, Swanepoel Adriaan. 2012. Pieter Swanepoel van Wesvlaandere, en sy voorouers. Familia 49(3) pp137-153

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all

Jan Swanepoel's Timeline

1670
August 16, 1670
Klemskerke, Klemskerke, Vlaanderen, Belgium
????